JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Jun 22, 2018 7:49 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 
Author Message
 Post subject: magesyn vir howa.
PostPosted: Fri Nov 03, 2017 10:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Posts: 547
Location: vredendal wes kaap
Goeie more
Ek wil net hoor kry n mens n better magesyn vir die howa ek het daai plastiek een maar sy knip sit voor en dit werk nie baie lekker nie.

kry n mens dalk n metaal een wat se knip agter of by trigger gard sit.

En waar kan mens dit koop of wie maak dit.
baie dankie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: magesyn vir howa.
PostPosted: Fri Nov 03, 2017 10:13 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3334
Location: Durbanville, WesKaap
praat met Geno.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: magesyn vir howa.
PostPosted: Fri Nov 03, 2017 10:21 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1024
Location: Durbanville
Disen engineering maak metaal bottom metals en AICS-kloon magasyne-bestel by handelaar wat hulle produkte aanhou. Disen verkoop nie direk aan publiek nie.

Geno kan Atlasworx bottom met genuine AICS magasyne verskaf.

Pryse baie dieselfde. Beide werk baie goed.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: magesyn vir howa.
PostPosted: Fri Nov 03, 2017 10:23 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1715
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Gian_dP wrote:
Disen engineering maak metaal bottom metals en AICS-kloon magasyne-bestel by handelaar wat hulle produkte aanhou. Disen verkoop nie direk aan publiek nie.

Geno kan Atlasworx bottom met genuine AICS magasyne verskaf.

Pryse baie dieselfde. Beide werk baie goed.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk


Verstaan ek verkeerd of nie, die Disen pas netso op jou huidige kolf waar die Atlasworx inletting nodig het?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: magesyn vir howa.
PostPosted: Fri Nov 03, 2017 10:52 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1024
Location: Durbanville
Swede wrote:
Gian_dP wrote:
Disen engineering maak metaal bottom metals en AICS-kloon magasyne-bestel by handelaar wat hulle produkte aanhou. Disen verkoop nie direk aan publiek nie.

Geno kan Atlasworx bottom met genuine AICS magasyne verskaf.

Pryse baie dieselfde. Beide werk baie goed.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk


Verstaan ek verkeerd of nie, die Disen pas netso op jou huidige kolf waar die Atlasworx inletting nodig het?
Beide kort so bietjie inletting. Die feel wat magasyn hou is groter en sommige kolwe pad die plaat nie perfek nie. Minimale werk met n beitel en vyl.

Sommige aksie moet jy bietjie vyl on perfek te laat voer. Moes dit op my een Howa doen.

Lees die draad op Gunsite.

http://www.gunsite.co.za/forums/showthread.php?t=81230

Image

Dit is van onder af gesien. Ou magasyn druk voor vas, nuwe magasyn verder terug. Vyl effe hoek in dan voer hy perfek selfs met maks tpl.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: magesyn vir howa.
PostPosted: Fri Nov 03, 2017 11:10 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Posts: 677
Location: Windhoek
william007 wrote:
Goeie more
Ek wil net hoor kry n mens n better magesyn vir die howa ek het daai plastiek een maar sy knip sit voor en dit werk nie baie lekker nie.

kry n mens dalk n metaal een wat se knip agter of by trigger gard sit.

En waar kan mens dit koop of wie maak dit.
baie dankie.


Wialliam, toe ek my stelsel gekoop het was die ander duur make nog nie so beskikbaar gewees soos nou nie. So my stelsel sit die knip ook nog voor. Na die tweede keer wat my mag uit geval het oor iets die pen raak gedruk het, het ek n saag gevat en daai pennetjie korter gemaak dat jy hom net net met die vinger los gedruk kry.
Ek het 2 van my Howas so verander, niks moeilikheid meer nie.

Mooi loop

_________________
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: magesyn vir howa.
PostPosted: Sun Nov 05, 2017 8:39 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Posts: 547
Location: vredendal wes kaap
Baie dankie manne ek warder die trug voer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 5 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group