JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Sep 24, 2018 9:37 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 16 posts ] 
Author Message
 Post subject: Eerste jagtrip Namibië
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 9:48 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Posts: 160
Location: Bloemfontein
Ek en n paar vriende ( so agt manne ) beplan n jagtrip in Namibië middel Mei maand. n Namibië jagtrip is op ons “bucket list” nou al vir lank en dit moet gedoen word.

In die Vrystaat en nabye provinsies is daar vele jagplase wat ons van weet of ken, maar Namibië is n ander storie. Ons ken nie die jagplase daar nie.

Ons kyk om in Gobabis omgewing te gaan jag ( so 3 dae doelgerig te jag ) en dan so 3 dae af om bietjie te toer in sentraal Namibië.

Jagplaas moet natuurlik so ingerig wees vir vleis bewerking en koel geriewe, ons gaan ook n trailer saam bring wat verwerkte vleis kan koud hou vir die pad terug Bfn toe.

Enige voorstelle dalk van ons Namibië forum lede of die wat gereeld daar gaan jag in Gobabis omgewing sal van groot hulp wees vir ons.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 9:56 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1413
Skiet op dag1 jou kwota en laat droog word. Help baie om meer spasie te maak in wa en kwota. Werk n gemmie in die rooi duine in oppad soontoe. Drink baie Tafel en Jaggys.

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 9:58 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14367
Location: Vereeniging
Daar het al verskeie artikels oor jag in Namibië in die SA Jagter verskyn wat goeie inligting bevat oor moets en moenies asook grensbeheer. Koos Barnard kan ons dalk daar help met verwysings na spesifieke uitgawes.

Vir jagplase sal ons Namibiese lede moet help.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 10:11 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Posts: 120
Location: Alberton
Ons het verlede jaar in Koes gejag, baie lekker gewees, en ons vleis sommer in Mariental ingegee vir verwerking, kyk daai mense weet hoe om vleis te verwerk. Ons was toe Henties toe om te gaan vis vang,

Ek sien Gobabis is naby die Botswana grens, maar ek dink nie julle kan deur Botswana ry met julle gewere en met die vleis nie, so julle sal seker by Rietfontien kan ingaan, maar julle moet by Ariamsvlei uitgaan met die vleis, die vearts is daar.

Julle het vleis permitte nodig wat julle in Pretoria kry, en dan moet julle aansoek doen vir temporary import export van wapens by die dfo wat hulle Pretoria toe moet stuur.

Paar tips, maak seker as julle terug kom, die permitte se hoeveel manlike en hoeveel vroulike diere is geskiet en al die forms is reg in gevul.

Baie belangrik met die trailer, sit baie groot mudflaps op die kar, ons trailer was gesand blast van die grondpaaie. Hulle grondpaaie is baie lekker om op te ry

_________________
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 300 win mag
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 10:58 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Posts: 864
Location: Windhoek
Skakel vir Pieter, hy kan jou help en speel ook bietjie rond op die site. http://www.shootnamibia.com/contact/

_________________
Groete, Willie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 11:02 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2153
Location: Otavi, Namibia
Sover ek weet kan jy deur Botswana ry met gewere en vleis, jy moet net permitte kry vir beide, maar soos ek gehoor het is dit maar 'n slep en die dit klink of hulle daar van hou om fines te gee vir buitelandse karre as jy met daai pad deur Botswana ry


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 11:05 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1413
Man moet ook byse om die beste uit n Namjag te haal moet jy met n 270 skiet.

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 12:04 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Posts: 1358
In die April-uitgawe van 2017 is al die nodige feite wat jy benodig as jy in Suidwes wil gaan jag. Soos Tripod sê, oor plase moet julle die Suidwesters nader.
Mooi loop


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 12:33 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6029
Location: Paarl
Burger wrote:
Ek en n paar vriende ( so agt manne ) beplan n jagtrip in Namibië middel Mei maand. n Namibië jagtrip is op ons “bucket list” nou al vir lank en dit moet gedoen word.

In die Vrystaat en nabye provinsies is daar vele jagplase wat ons van weet of ken, maar Namibië is n ander storie. Ons ken nie die jagplase daar nie.

Ons kyk om in Gobabis omgewing te gaan jag ( so 3 dae doelgerig te jag ) en dan so 3 dae af om bietjie te toer in sentraal Namibië.

Jagplaas moet natuurlik so ingerig wees vir vleis bewerking en koel geriewe, ons gaan ook n trailer saam bring wat verwerkte vleis kan koud hou vir die pad terug Bfn toe.

Enige voorstelle dalk van ons Namibië forum lede of die wat gereeld daar gaan jag in Gobabis omgewing sal van groot hulp wees vir ons.


Vat my saam en ek sal julle alles leer! ++>:

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 2:56 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Posts: 160
Location: Bloemfontein
Oom PWV, kom oom tot in Bfn of kry ons oom by die grens.

Ouens baie dankie vir julle raad en verwysings, dit help baie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 09, 2018 3:26 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Posts: 160
Location: Bloemfontein
Supacow wrote:
Man moet ook byse om die beste uit n Namjag te haal moet jy met n 270 skiet.


Superkoei, ongelukkig besit ek nou nie n 270 nie. Maar ek glo tussen my kalibers sal hulle net so n goeie job kan doen. :D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 8:31 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7615
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Toema SupaC like net van rond jaag agter wild aan

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 10:04 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Feb 05, 2016 4:35 pm
Posts: 11
Location: Windhoek, Namibia
Probeer Gerrie by http://www.gohuntnamibia.com, oos van Gobabis op Buitepos pad of Donnersberg naby Leonardville. Google of FB sal kontak besonderhede hê.

Sent from my SM-J320F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 8:42 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Posts: 386
Location: Okahandja
Kontak die ou, was my kamermaat op Stellenbosch , as hy self nie kan help sal hy jou baie ander kontakte kan gee.

http://namibiantrophyhunting.com/contact/


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 1:52 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Feb 25, 2013 5:16 am
Posts: 102
Jy kan deur botswana gan en terug kom, gaan jou extra stel permitte kos


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 13, 2018 6:54 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Posts: 160
Location: Bloemfontein
Dankie baie manne


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 16 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Methos and 7 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group