JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Dec 13, 2018 5:27 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 
Author Message
 Post subject: Boyds vir Brno
PostPosted: Thu Jan 18, 2018 4:45 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Posts: 79
Middag almal
Pel van my is opsoek na n Boyds kolf vir sy Brno 30 06.
Dit is die een van die modelle wat uit die tagtigs kom. Hy stuur later vannaand vir my fotos van die aksie.

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Boyds vir Brno
PostPosted: Fri Jan 19, 2018 10:45 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2845
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Gesels met Geno

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Boyds vir Brno
PostPosted: Fri Jan 19, 2018 12:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Posts: 1483
Location: Brackenfell , Kaap
Krobb, die BRNO gewere se snellers is gemonteer in die Sstaal wat die sneller beuel en magasynvloer opmaak.Jy sal heel moontlik geholpe raak deur 'n "blank" kolf te kry en dan dat iemand die inletwerk vir jou doen.
Weet nie of ek 'n Boyds blank sou vertrou met sulke fyn houtbruggies in die inletting nie, die "birch" hout is bietjie sag en ek het al gesien hoe die gelamineerde birch lostrek as dit uitgesny word met "milling cutter"

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Boyds vir Brno
PostPosted: Fri Jan 19, 2018 2:41 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Posts: 79
THOMAST wrote:

.

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Boyds vir Brno
PostPosted: Fri Jan 19, 2018 2:47 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Posts: 79
Krobb wrote:

Ek het vanoggend na die roer gekyk, die kolf is mooi opgepas en lyk nog baie mooi. Die enigste rede hoekom hy n ander kolf wil opsit is omdat die kam te laag is en hy sy kop moet lig om deur die scope te kyk.
Ek het hom aangeraai om eers by n gweeersmid te gaan uitvind wat se opsies daar is om die kam te verhoog

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Boyds vir Brno
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 8:57 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Posts: 79
Kyk hoe lyk hy nou.
Die man is in sy noppies. Kolf pas hom nou perfek.
ImageImage

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Boyds vir Brno
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 9:16 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Posts: 226
Location: Oudtshoorn
Hoeveel was die operasie?

_________________
22LR Winchester 9422 Wintuff
22LR Beretta Olimpia semi
22LR Winchester 52
22LR Walther Manurhin PP Sport
12G Remington 1100 semi
12G Remington 870 Wingmaster
9MM CZ P01D

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Boyds vir Brno
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 9:20 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Posts: 41
Wie het dit vir hom gedoen, lyk netjies!

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Boyds vir Brno
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 9:21 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Posts: 79
Wildman in die kaap.
R2400

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Boyds vir Brno
PostPosted: Wed Feb 07, 2018 8:32 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Posts: 1483
Location: Brackenfell , Kaap
Krobb, watter sneller het jou maat op sy BRNO? Standaard, of set sneller?
Indien standaard. weet hy van die stelskroef om die sneller ligter te stel? Dit help gewoonlik so 'n bietjie.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Boyds vir Brno
PostPosted: Wed Feb 07, 2018 8:49 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Posts: 79
Hy het die set sneller wat vorentoe druk. Maar ons het die naweek met hom geskiet en die sneller breek heel goed, gwoonweg en geset.

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group