JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Jun 22, 2018 7:43 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 16 posts ] 
Author Message
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 11:39 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Posts: 254
Location: Bloemfontein
Dagse manne

Ek wil graag hoor by die van julle wat al Rooihartebeeste gejag het, hoe taai is hulle? Sal ek hom kan laat val as ek hom op die blad skiet met my 243 met 100gr PMP Pro-Amm's of moet ek maar liewer die 30-06 gebruik

Dankie

_________________
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - Stainless
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2 (1968)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 11:50 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 621
Location: Pietermaritzburg
Ek het so paar hartebeeste wat by my loop. Hulle is redelik sesitief vir die drakensberge se koue, maar is nogal taai as jou skootplasing nie 100% is nie. Kopskoot sal die 243 mooi loop, maar bladskoot sou ek eerder die 0 kwes roete gegaan het aangesien jy reeds die kaliber het. Maak eerder seker!

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Howa 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 1:09 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 909
Location: Nottingham Road, KZN
Jy kan maar laat waai met die 243


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 1:25 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Posts: 917
Location: Germiston
Dink ook die 243 gaan die Job doen


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 1:29 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Posts: 254
Location: Bloemfontein
Baie dankie vir julle terugvoering, ek gaan dan die 243 n' kans gee

_________________
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - Stainless
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2 (1968)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 1:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 621
Location: Pietermaritzburg
Hy sal die job verseker doen, soos ek se, hang net af van skoot plasing. Ken glad nie die skut se vermoe nie.

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Howa 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 1:34 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1365
Die nulkwes gaan seker minder vleis bederf indien helmethou ontwykend is

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 1:49 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1417
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
As jy altwee gewere het....
Hoekom n kans vat?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 2:12 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Posts: 1100
Location: Midrand
Ek verstaan ook nie, as jy die .30-06 het gebruik hom eerder?

_________________
Ruger FTW


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 4:01 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Posts: 254
Location: Bloemfontein
Die ding is ek gaan later die jag seisoen (Julie) iets groter soos n' waterbok of n' eland jag met die 30-06, daarom het ek iets gesoek wat ek kan jag sommer aan die begin van die jag seisoen (Mei) met die 243. Op die plaas waar ek wil jag met die 243 is rooibokke, rooihartebeeste en gemsbokke beskikbaar. Nou omdat ek alreeds rooibokke tevore gejag het en nog nooit n' rooihartebees nie, het ek op die rooihartbees besluit en daarom my vraag

_________________
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - Stainless
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2 (1968)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 4:27 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2221
Location: Paarl
Skiet die bok met enige roer. Enige een gaan werk. Dit is waar jy die bok skiet wat van kardinale belang is.

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
243 Ruger RPR

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 5:15 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 304
Location: Stella
Ek het enkele rooihartbeeste op my kerfstok. Goeie skootplasing is al wat nodig is. As jy hom lig kwes kan dit n laaaang dag word.

My persoonlike voorkeur is n stadige koeël om vleisskade te beperk. My keuse sou die 30-06 wees met 200gr koëels.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 6:01 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Posts: 236
Chris (vdB) wrote:
Dagse manne

Ek wil graag hoor by die van julle wat al Rooihartebeeste gejag het, hoe taai is hulle? Sal ek hom kan laat val as ek hom op die blad skiet met my 243 met 100gr PMP Pro-Amm's of moet ek maar liewer die 30-06 gebruik

Dankie


Vlakte bokke, daar behoort nie erg vleis skade te wees nie.
Taai is ‘n snaakse woord, hulle is beslis gespierde bokke wat heeldag kan glide (hulle hardloop nie).

Ek sou ook al my gewere ‘n kans wou gee, so in die scenario sou ek miskien ook die die 243 uitgehaal het. Wag maar net vir ‘n regte skoot, moenie quartering skote neem nie.

As mens ernstig wil debateer, die 100gr pro-amms gaan nie net opbreek op die longe nie, so sukses gaan lê by die skut.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 26, 2018 6:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2104
Location: Otavi, Namibia
243 sal werk, het al 'n paar gesien skiet met die 243


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 27, 2018 4:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Posts: 687
Location: Witfield Boksburg
243 is doodreg, maak mooi seker van skoot plassing


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 27, 2018 5:52 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Posts: 254
Location: Bloemfontein
Dankie aan almal se terugvoering.

_________________
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - Stainless
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2 (1968)


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 16 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group