JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Sep 24, 2018 6:55 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2 posts ] 
Author Message
 Post subject: Computer Genius Gesoek
PostPosted: Thu Feb 08, 2018 9:17 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Posts: 610
Location: Kimberley
More almal

Soos ek laas gese het ek word meer geban van facebook as wat ek op is. Ek moes in die laaste week 3 profiles maak en oorbegin. Ek het my advertensies verander adverteer net in geweer groepe

Het gisteraand of die groep Reloading for Beginners South Africa Lapua doppe geadverteer. Binne n uur kry ek n nota my ad is gereport en verwyder maar omdat my nuwe profile vir 3 dae oop is gee hulle my n kans.

Later die and kry ek n nota ek word geban vir n dag dan daarna 3 dae dan n week en so aan.

Ek post net in geslote geweer groepe daar is manne wat gewere adverteer en niemand doen niks nie. Al wat ek kan dink dis iemand wat my wil raps maar nie op die goeie manier nie.

Dus my vraag ek soek iemand wat baie van rekenaars weet dat ek die idioot kan opspoor en vir hom kan gan kuier.

Groete Jacques


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Feb 08, 2018 9:38 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 480
Location: Kaapstad
Jy gaan nie ver kom sonder om iemand by facebook te kry om jou te help nie. As die ou wat jou gerapporteer het, vir jou 'n e-pos of 'n ding gestuur het, kon mens maklik help. Wat jy kan probeer is om die admin van die facebook blad te kontak en te vertel wat gebeur het en hoop hy help. As iemand iets rapporteer aan admins, kan hulle sien wie dit was. Maar as hulle aan facebook self rapporteer, gaan hy jou ook nie kan help nie.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Methos and 7 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group