JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Oct 17, 2018 1:41 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 29 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 12:30 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Posts: 266
Location: Bloemfontein
Ek sien party manne se sterre is meer as ander sin. Ek is maar n NEWBIE. Hoe klim n man in die range. Gaan dit oor hoeveel jy skiet? Taffie is na Januarie sommer n FULL MEMBER. Hoe doen julle dit? Sorry oor dir verkeerde hofie, wil nou nie iemand in die rede val nie.

Tomma 


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 1:15 pm 
Tomma

Jy kry die sterre as jy kan spel. Gaan doen eers 'n taaltoets by Kortbroek se broer Langbroek. Maar ek sien hy kan ook nie spel nie, try hulle neef,Baasjan. Nee darie twee, ek wetie merie.

Gehoor ou Baasjan gaan nou die hektaarpryse opjaag na onlangse suksesse van 4jackall. Kruger hoe dink jy moet die ou wegspring, ouens met soveel grond kan seker wegspring met so R2.50/hektaar, net om eers iemand daar te kry wat weet.

Taffie


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 1:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Posts: 2283
Location: Bloemfontein
R2.50 /ha is net vir platwereld..as jy berge kry en klippe moet ry moet mens die prys dubble .....verdubbel ja .....
 

_________________
Shoot straight and tell the truth!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 1:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Posts: 2283
Location: Bloemfontein
basjan;
jy moet vit my asb jou jagter se nommer en naam gee. ek wil kom lesse neem asb, ek is nooit te oud om te leer nie. dalk het hy n truuk of 2 wat ek graag wil kom copy ......asb

_________________
Shoot straight and tell the truth!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 1:44 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Posts: 409
Tomcat,hoe meer koeels jy skiet hoemeer sterre kry jy ;D

_________________
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 1:48 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Posts: 266
Location: Bloemfontein
Johan

Jou TAAL.... ;)

Tomcat


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 1:54 pm 
Tomma
Moet ni als glo wat my vrind tafie jou vertelie, hy lei jou met 'n langtou verderf toe en dan lag hy vi jo.

Jy kry meer stere as jy bai lief is vir jou eie skreif -- dws. as jy beter en meer kan skryf as skiet.

En van allie sitte skryf raak jou stere ook groter


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 2:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Posts: 2283
Location: Bloemfontein
3 sterre beteken ek skiet 3 skote per jakkals en dis nat as hy nader as 50 meter is en as hy verder is  biki meer gooie afhangende van die tyd wat hy stilstaan,ek skiet ook nie in die hol nie,,, behalwe as hy baie stadig hol. so loopskoot laat waai ek net in noodgevalle..

_________________
Shoot straight and tell the truth!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 2:34 pm 
Tomma

Baas Jannie lieg..sorry jok, ek issie sy pel nie, noggie lyk my die ou werk aan dit.  :D
Jakes as die skote per jakkals tel het ek in die omgewing van so ses nodig.

Tomma, dan kan jy maar Baasjan try, lyk vir my hy spel beter as Kortbroek. ;D

Taffie


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 2:40 pm 
Tom
Ek reel met Hein om my ster vir jou te gee. Ek het van die ou vrywillige weermagdae af 'n gly in groot bekoffisiere wat hul vrek dra aan hul pips.

HEIN
Ek bedoel dit --- gee my 1 pip asb vir Tomcat  --- in sy kort bydrae van gatkrap verdien hy dit.


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 2:53 pm 
Basie

Nou waar's myne, a-nee-a. :(

Taffie


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 3:18 pm 
Te min , te veel , te laat
Volgende een is joune -- vir daardie 2.5 per bok  --- boek hom by Hein.


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 3:35 pm 
Jacq
JY. Slem kjend n?.
Moet nie jou "slagysters" so bo-op die grond stel nie  --- nee a man jy kan verseker darem beter doen. Onthou mos nog hoe jy aan die begin jou syfers op die tafel gegooi het en gewag het vir die lofgezoem .


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 3:49 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Posts: 2283
Location: Bloemfontein
basjan
Ek is nie hier vir lofgesange nie...dis hoekom ek sondag in die kerk was.
En jy is n uitstekende mensekenner sien ek kan nie wag om jou afleidings te maak nie....
En dis ook hoekom jy so vinnig was om te vertel hoe goed jy skiet en spoorsny
bly op die wenpad  oom basjan die recce...
sterkte en seen....

_________________
Shoot straight and tell the truth!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 4:09 pm 
Eina
Tone ---- . Ai tog. Nou is jy werklik skerp. Sal met belangstelling in die toekoms jou bydraes lees maar nie weer reageer nie  ---  belowe.


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 5:57 pm 
Basjan

Basjan,Basjan,Basjan...........

Taffie


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 7:40 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Posts: 438
Location: Jansenville
Los uit die recces manne. Jy dink nog jy slaap, dan het hulle jou spoor gevat en voor jy wakker is het hulle jou keelaf gesny, of jou g..tgekrap. Mooi dinge vir die week en baie reen vir almal! Groete

_________________
Winners never quit - Quitters never win.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 09, 2009 7:55 pm 
Hoe lyk die veld daar in julle onderskeie gewestes? Hier in Cradock omgewing lyk dit treurig. Vanaf Vrydag re?n dit so nou en dan sag, maar baie streperig. Party plekke 50mm ander weer 5mm.


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 10, 2009 7:42 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Posts: 2283
Location: Bloemfontein
BASJAN
SORRY OU MA JY HET NOU N PAAR KEER UITGEDEEL EN NOU TOE EK UITDEEL TOE GOOI JY N 'JAMMER-SEUTJIE-VAN-DIE-WEEK'  TRUUK.
EK NEEM WAAR JYS REDELIK SENSITIEF , AS MENS WIL UITDEEL MOET JY KAN VAT....
EK HET TERUG GEKAP WAT EINTLIK NIE NODIG WAS NIE, WANT EK LEES DAT ''N VRIENDELIKE ANTWOORD KEER DIE GRIMMIGHEID AF..''
GROETNIS MY VRIEND
ONS GENIET ALMAL DIE FORUM
HEERLIKE LEESSTOF EN GRATIS OPLEIDING...WAT N BONUS

_________________
Shoot straight and tell the truth!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 10, 2009 7:52 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Posts: 1941
Location: Vanderbijlpark
Wat gaan hier aan laat hier niks aan gaan nie....?

_________________
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 10, 2009 6:36 pm 
Jakes

Ou Bassie kan lyk my nie so baie skote op 'n slag vat nie.

Taffie

Ek vrete skapie en jy?


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 10, 2009 7:18 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Posts: 1941
Location: Vanderbijlpark
Slaai... soek jy happie? :-[

_________________
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 11, 2009 12:32 pm 
Offline
Administrator
Administrator
User avatar

Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Posts: 1586
Location: Philippolis
Die sterre word vanself deur die program toegeken, hoe meer jy skryf hoe meer sterre. MAW hoe meer twak jy kan praat hoe beter jou rang. Werk mos maar so in die lewe ook :D

Groete
Hein

_________________
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 11, 2009 12:35 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Posts: 2283
Location: Bloemfontein
is dit hoekom ek jou DR jackal mag noem.....
ek sal ma jou tesis op proeflees moet neem......
greetings

_________________
Shoot straight and tell the truth!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 17, 2009 6:22 pm 
Manne waar's Baasjan, moet tog nie se die ou het malaria opgedoen in Midde-Afrika nie. Muskiete het ook darem hulle trots, sorry manne.

So van die baas gepraat, Jakes jy sal maar Kamp Kommadant moet wees vir die 24ste jong. Wou Baasjan voorstel, maar lyk my die ou is nog in die siekeboeg.

Taffie


Top
  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 29 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group