JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Oct 19, 2018 5:58 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 46 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
 Post subject: Nuwe Global Moderators
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 5:26 pm 
Offline
Administrator
Administrator
User avatar

Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Posts: 1586
Location: Philippolis
Ons wil graag baie dankie se^ vir die volgende vier manne wat bereid was om ons te help met die administrasie van die forum.
Ons het 'n aansienlike hoeveelheid voorstellings en aansoeke gekry en moes werklik kopkrap om te besluit watter 4 ons moes aanstel. Ons vertrou ons het die regte besluite geneem en wou eerstens nie die forum totaal oor modereer nie en neem aan die manne se tegniese kennis en temprament sal aanpas by die gees van die forum.
Ek wil net vir die ander manne se^ dat ons waardeer die bydraes en is elke persoon hier verantwoordelik vir die gees wat op die forum heers.
Dankie vir julle ook.
Hier is die manne dan:
Geno
THOMAST
tripodmve
James Wilson

Ek dink amper ek moet se^ sterkte maar sal eerder se^ baie geluk. ;D

Groete

Heinrich

_________________
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Nuwe Mods
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 5:26 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Posts: 4031
Location: JHB
Ek hoop nie die post is al 'n paar dae laat nie

Ek sien nou net Geno en Tripodmvr in donker blou, as daar nog iemand is wat nuut is.....James en Thomast, sien ek nou op 'n ander post...
(edit)
Geluk aan julle manne, mag julle die forum help vorentoe gaan.
Sal net nou 'n whiskey op julle vat

Cheers

_________________
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243
Stormers/WP


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 5:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Posts: 5650
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie
Baie geluk manne en by voorbaat dankie!

_________________
Aim small, miss small


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 5:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Posts: 3182
Location: Kempton Park
Baie geluk manne en sterkte.

JP


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 6:02 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Posts: 3614
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)
Geno for President!!

Lekker manne, geniet en vasvat. Ban sommer n paar ouens net om n julle merk te maak! hahaha


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 6:10 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5660
Location: Brackenfell
Sterkte!!!
Ten minste weet een van hulle meer as 90% van die forum lede of is dit nou 90% meer as meeste van die forum lede? Skuus, ek raak gou deurmekaar >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 6:12 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5647
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Baie geluk manne

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 6:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Posts: 3416
Location: Helderkruin - Wes Rand
Baie geluk, hie hie sterkte!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 7:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Posts: 2351
Geluk kerels,goeie keuses is gemaak.

_________________
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 7:34 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Posts: 4447
Location: Wes-Tvl Christiana
Dankie vir die vertroue, ek sien die grootste uitdaging as om die lekker gees wat op Jaracal heers te laat voortleef. Hein jy en jou span het reeds die groot werk gedoen, ek hoop ons nuwe manne kan die momentum help behou.

_________________
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 7:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Posts: 1649
Location: Kathu
Baie geluk en ook baie sterkte aan die verkose manne. Ek glo die keuse was reg.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 7:56 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
Posts: 94
Location: Steelpoort (Limpopo)
Baie geluk manne

_________________
.22 BRNO
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 8:06 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Posts: 596
Location: Sasolburg
Baie geluk aan die nuwe ou manne as moderators.
Sterkte vir julle en hou die forum soos ek hom leer ken het mooi en streng met goeie voorstelle.

Hennie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 8:12 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
Puik keuse Oom Hein, al daai manne is hulle sout kg vir kg werd, nie net een nie ><)

Aan elkeen van ons nuwe, maar ook ou Mods, dankie dat julle bereid is om julle eie tyd op te offer om die kuierplek van ons se wiele rond te hou. Sterkte aan julle manne.

Mooi loop
Marc

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 8:15 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Apr 24, 2013 9:22 pm
Posts: 62
Location: Heidelberg WK
Geluk manne


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 9:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Posts: 2674
Location: Bloemfontein
Geluk Manne


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 9:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Posts: 748
Location: Kathu
Baie geluk, ek dink dit was baie goeie keuses.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 9:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Posts: 4571
Location: Pretoria
Geluk manne. Dis lekker om te sien as mense sulke manne op die forum het wat jy met vertroue kan aanstel. Ek self het al gereeld met al 4 van julle persoonlik, per pm of telefonies gesels en die deure het altyd oop gestaan vir raad en help.

Peet


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 10:48 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Posts: 115
Location: Ermelo OTvl
Baie geluk Manne

_________________
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 11:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Posts: 833
Location: Pretoria
Geluk.

_________________
knives@wolfjager.co.za
Francois


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 26, 2013 11:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Posts: 4005
Location: Moreleta Park; Pta
Marc wrote:
Puik keuse Oom Hein, al daai manne is hulle sout kg vir kg werd, nie net een nie ><)

Aan elkeen van ons nuwe, maar ook ou Mods, dankie dat julle bereid is om julle eie tyd op te offer om die kuierplek van ons se wiele rond te hou. Sterkte aan julle manne.

Mooi loop
Marc

Ja, mooi gese Marc. Sterkte en geniet dit manne!

_________________
Veiligheid eerste manne!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 27, 2013 5:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Posts: 1220
Location: Ladysmith
Geluk Gents


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 27, 2013 6:38 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14452
Location: Vereeniging
Probeer ek toe vroeër die ander nuwe mods welkom heet en verloor toe op 'n manier my plasing. Sterkte manne, bly julle bestuur saam aan die bus. Hoop ons kan passasiers gelukkig hou.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 27, 2013 6:45 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Posts: 346
Location: WORCESTER
Baie geluk en dankie vir julle tyd.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 27, 2013 7:06 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Posts: 2175
Location: Vanderbijlpark
Geluk julle.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 46 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group