http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/2013-09-07-792.jpghttp://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/2013-09-07-785.jpgEk het vandag my geweer by Andre gaan haal. Nou moet ek net goeie ringe koop wat op die picattiny pas vir Sightron 30mm. Ek wou baie graag die Burris signature ringe gebruik, maar VLT het slegs "high" en "extra high" Enige voorstelle?
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/2013-09-07-782.jpg
Groete
Douwhttp://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/2013-09-07-778.jpg
6mm rem AI Mojet met foto's geplaas
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 6mm rem AI Mojet met foto's geplaas
Baie geluk Douw, dis n yster roer daai. Vriend van my wag ook vir een, ek kan nie wag dat hy kom nie. Ek brand om met een te kan skiet 
Kry Nightforce ringe, hulle is van top gehalte
Kry Nightforce ringe, hulle is van top gehalte
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 6mm rem AI Mojet met foto's geplaas
n Vraag
Gebruik hy Boyd's kolwe ?
Gebruik hy Boyd's kolwe ?
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: 6mm rem AI Mojet met foto's geplaas
Dankie Mark. Ek hoop hy skiet so goed soos almal sê.
Ja, dit is boyds. Hy gebruik ook GRS kolwe as jy die ekstra rande het.
Groete
Douw
Ja, dit is boyds. Hy gebruik ook GRS kolwe as jy die ekstra rande het.
Groete
Douw
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: 6mm rem AI Mojet met foto's geplaas
Baie mooi rookstok daai...
Geluk.
Geluk.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 6mm rem AI Mojet met foto's geplaas
Dankie Douw, ek het nog net goeie dinge gehoor. Glo hy gaan mooi maak, hou ons op hoogte asb 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: 6mm rem AI Mojet met foto's geplaas
Ek gaan binnekort my eie kolf maak, soos die GRS. Ek gaan dit die KCS(Kilifi Creek Stock), noem. Ek gaan harde hout gebruik soos bv kiaat en esdoring. Dit gaan baie mooi kleure wys. Dit is dan die natuurlike hout se kleur, en nie soos die Boyds wat gekleur is nie.
Net so voorsmakie:http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/2013-09-08-794.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/2013-09-08-793.jpg
Net so voorsmakie:http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/2013-09-08-794.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/2013-09-08-793.jpg
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 6mm rem AI Mojet met foto's geplaas
Baie geluk Douw mag hy net vir jou plesier verskaf.
Ek het al drolpeer kolwe gesien wat ongelooflik mooi is.
Ek het al drolpeer kolwe gesien wat ongelooflik mooi is.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 6mm rem AI Mojet met foto's geplaas
Douw
Dit is bitter mooi. As ek mag vra, prys?
Dit is bitter mooi. As ek mag vra, prys?