JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Aug 21, 2018 12:17 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 
Author Message
 Post subject: Ruger M77 Mk.1 .458 WM
PostPosted: Mon Jan 29, 2018 3:18 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Posts: 1153
Location: Midrand
Ek kan my kloue op een van hierdies kry in goeie oorspronklike toestand, wat sal julle dink is 'n regverdige prys?

Wil hom vir BASA en bietjie bosveldjag gebruik.

_________________
Ruger FTW


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 29, 2018 5:10 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Posts: 1153
Location: Midrand
Ek lees nou net, die eerste M77's soos hierdie ene was push feed aksies. Hulle het 'n mauser tipe uittrekker gehad, maar die het eers oor die dop se rand gespring as die slot toemaak. Hulle het gewone Rem tipe spring ejectors gehad, nie 'n blade nie. So alhoewel mens hom na controlled feed kan verander, is dit 'n groot werk.

Die moderne M77's is CRF met 'n blade ejector, maar kan ook sonder skade oor dop se rand glip.

_________________
Ruger FTW


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 29, 2018 6:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5603
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Is jy dik genoeg vir hom?

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 29, 2018 8:03 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Posts: 1153
Location: Midrand
DWB wrote:
Is jy dik genoeg vir hom?


Defnitief nie :laugh:

Sal maar moffie cast loads skiet as ek te eina kry. Maar met bogenoemde kennis sal ek maar verby hou. Weet nie of hulle ooit die Mk. 2's in .458 gebou het nie.

_________________
Ruger FTW


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 29, 2018 8:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5603
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Ek weet nie of jy spesifiek 458 soek nie?

Maar die 416 Ruger sou ek ook nie mis kyk in Ruger nie

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 30, 2018 7:14 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3363
Location: Pretoria
As jy af en toe Basa gaan skiet en bosveld jag sal 375 H&H jou meer te pas kom en praktiese keuse wees. Self 'n lekker 9.3 sal ook doen.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 30, 2018 8:32 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Posts: 1153
Location: Midrand
Dankie DWB en Frederik.

Ek hou van die groter deursnee koeëls want daardie kalibers is underbore en meer "cast bullet friendly". Ek giet klaar vir ander kleiner kalibers, so sal so 'n ou goedkoop aan die gang kan hou met ligte ladings. Ek glo nie 'n BWB op 50-60 m gaan kla oor 'n 450 gr lood koeël teen 1600-1800 fps nie.

.375 H&H is vir my 'n baie vervelige caliber, almal het ene.

9.3 is my eerste keuse, maar Ruger het net vir een of twee jaar die M77 Hawkeye African in hom gekamer, so hulle is hoenertanne. Wens ek kon ene kry.

Die African in .375 Ruger en .416 Ruger is ook opsies, onlangs 'n winskoop op 'n .375 misgeloop.

En ja ek soek 'n Ruger.

_________________
Ruger FTW


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 7 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: 6mmMusgrave, andre007, Basjan123, Bokwagter, fbarraza28, Hoenderhokkie and 7 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group