JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Sep 20, 2017 3:58 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 43 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Thu Mar 30, 2017 11:23 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Posts: 43
Location: Graaff-Reinet
Ek is nou so effe omgekrap. Ek kry vandag 'n epos van Wildman af (ek het my POP7 by hulle Graaff-Reinet tak gekoop en Maandag betaal) waar hulle PO7s vir R7900 adverteer. Drie dae gelede betaal ek R9500 >:(

Tot hulle krediet het hulle darem ingestem om vir my 25 rondtes by die koop in te sluit maar die waarde daarvan is nogsteeds 'n lang ent van die R1600 verskil in aankoopprys.

Ai ....

_________________
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 30, 2017 12:00 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 201
Location: Kuruman
Dis jmr, die special was seker klaar, maar as jy n deposito betaal het op die special se prys dan kan hulle hom nie verander nie. Ek wil graag ly lisensie gaan afhandel maar le ini bed is afgeboek vir n rug probleempie ek loop bietjie swaar.

Sent from my Xperia XZ

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 30, 2017 2:10 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Posts: 111
Location: Virginia
102 dae vandag party mense is gelukkig en ander moet wag, hoop jou loop vining deur en geniet hom

_________________
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Howa 308
Howa 204
Howa 6.5 creed
Savage 243
coey .22
remmington .22
cz 75 p07 duty
Musgrave 12G pomp


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 05, 2017 11:07 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Posts: 144
Location: Zastron
Julle manne al iets gehoor van julle aansoeke?

_________________
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 22, 2017 10:10 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 201
Location: Kuruman
Nee het slegte nuus gekry,my compentancy het verval,het die hernuwing die 29 ste in gesit,het nog daai sms gekry terwyl ek by die polisie stasie is.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jun 24, 2017 7:52 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Posts: 144
Location: Zastron
My aansoek le nou al vir 'n maand "in process" by die CFR.
Dit is nogals 'n frustrasie.

_________________
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 30, 2017 7:53 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 201
Location: Kuruman
Ai mense die gewag raak nou lank, elke keer as ek ly foto kyk dan raak ek hartseer.

Sent from my F8331 using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jul 02, 2017 6:12 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Posts: 43
Location: Graaff-Reinet
Mens kan oud raak met die gewag. Ai....

_________________
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 16, 2017 2:24 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Posts: 144
Location: Zastron
My lang wag is darm more verby, gaan vadag my kaartjie by DFO optel en more my pistool haal.

_________________
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 16, 2017 2:59 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 74
Location: Pretoria
Geluk Vleisie ek weet presies hoe dit voel :)

_________________
Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten 24.8"
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Heavy Barrel Cerakoted - Flat Dark Earth 24"
.30-06 Tikka M695 Stainless Numenor Silencer 22.44"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 16, 2017 3:37 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 82
Location: Kaapstad
'n Ou op Gunsite had vir my 'n goeie wenk gegee: as jy elke maand 'n geweer koop, sal jy na 'n aanvanklike tydperk van 4 maande, elke maan 'n nuwe lisensie kry. Dan is die wag mos nie so lank nie.

Ek doen dieselfde ding as ek goed uit China bestel wat die "free shipping" opsie het.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 17, 2017 12:01 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Posts: 144
Location: Zastron
Uiteindelik oppad huis toe.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 08, 2017 4:21 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Posts: 43
Location: Graaff-Reinet
Uiteindelik. Ses maande na ek myne gekoop het, kon ek gister die lisensieaansoek indien. :o Van bakboord na stuurboord en terug om alles agtermekaar te kry.

Is daar 'n toekenning vir die langste lisensie wagtyd? Julle mag my solank nomineer.

_________________
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 08, 2017 4:42 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2470
Location: Port Elizabeth
dorsland wrote:
Ek is nou so effe omgekrap. Ek kry vandag 'n epos van Wildman af (ek het my POP7 by hulle Graaff-Reinet tak gekoop en Maandag betaal) waar hulle PO7s vir R7900 adverteer. Drie dae gelede betaal ek R9500 >:(

Tot hulle krediet het hulle darem ingestem om vir my 25 rondtes by die koop in te sluit maar die waarde daarvan is nogsteeds 'n lang ent van die R1600 verskil in aankoopprys.

Ai ....

Om jou nog bietjie seerder te maak wil ek vir jou se jy kan daai pistool by die ko- operasie nou kry vir R7000[emoji48]


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 08, 2017 4:53 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 201
Location: Kuruman
Het 29 ste Mei my compentancy renewal ingehandig,het giatraand gebel en hy le nog by provinciaal (Kimberley) 3maande vannaf af Kuruman na Kimberley dis uitstekend[LOUDLY CRYING FACE]

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 08, 2017 5:22 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Posts: 43
Location: Graaff-Reinet
LUAN wrote:
dorsland wrote:
Ek is nou so effe omgekrap. Ek kry vandag 'n epos van Wildman af (ek het my POP7 by hulle Graaff-Reinet tak gekoop en Maandag betaal) waar hulle PO7s vir R7900 adverteer. Drie dae gelede betaal ek R9500 >:(

Tot hulle krediet het hulle darem ingestem om vir my 25 rondtes by die koop in te sluit maar die waarde daarvan is nogsteeds 'n lang ent van die R1600 verskil in aankoopprys.

Ai ....

Om jou nog bietjie seerder te maak wil ek vir jou se jy kan daai pistool by die ko- operasie nou kry vir R7000[emoji48]
My donder, ja boereverneukery op sy beste.

_________________
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 08, 2017 7:02 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Posts: 3280
Location: Tulbagh
Vleisie wrote:
Uiteindelik oppad huis toe.


Wat 'n fantastiese gevoel ;)

Mooi aand!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 08, 2017 7:06 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 103
Location: Stella
Lag saam met my??
Dit begin met:

Quote:
Gister het ek my CZ PO7 Duty 9mm Para op die dorp gaan betaal. 


En dan:

Vleisie wrote:
Uiteindelik oppad huis toe.



???


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 43 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group