JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Dec 11, 2017 7:51 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 8 posts ] 
Author Message
PostPosted: Sat Jun 24, 2017 12:13 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1379
Location: Bronkhorstspruit
Ek is opsoek na so outjie

Dankie

Martin

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield, 6.5x55 Sweed,.22LR,40S&W


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 03, 2017 5:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Posts: 1298
Location: smithfield
het jy al gekry?

_________________
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,.22magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 04, 2017 8:49 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1009
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Pla die kokkerotte? ;D

Ek sien Classic Arms adverteer soms van hulle.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 04, 2017 9:02 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 262
Location: Slurry
Vandag gesien Safari Outdoor het.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Aug 13, 2017 9:20 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Posts: 157
My 2c... Indien jy die wapen sonder holster net so in jou broeksak dra, maak dit gereeld skoon asb. Myne word so elke 4 maande goed skoongemaak, maar na 19 jaar van voltyds dra, weier hy 5 rondtes!! Het gou, baie gou geweersmid gevra om dit ooptemaak en skoon te maak, whow!! Sal nie uitpraat nie. Skiet nou weer baie mooi, het ook die haan bietjie gedokter, want dit het baie effens gelyk of dit 'n 'hammering' gevat het. Moet dié skoonmaak/uitmekaar maak NIE self aanpak nie, daar is baie KLEIN onderdele wat vrek maklik sal wegraak. Moet dit ook nie 'dry fire' nie.

Geniet dit.


Sent from my iPad using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Aug 20, 2017 5:18 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Posts: 1298
Location: smithfield
Basie2 wrote:
My 2c... Indien jy die wapen sonder holster net so in jou broeksak dra, maak dit gereeld skoon asb. Myne word so elke 4 maande goed skoongemaak, maar na 19 jaar van voltyds dra, weier hy 5 rondtes!! Het gou, baie gou geweersmid gevra om dit ooptemaak en skoon te maak, whow!! Sal nie uitpraat nie. Skiet nou weer baie mooi, het ook die haan bietjie gedokter, want dit het baie effens gelyk of dit 'n 'hammering' gevat het. Moet dié skoonmaak/uitmekaar maak NIE self aanpak nie, daar is baie KLEIN onderdele wat vrek maklik sal wegraak. Moet dit ook nie 'dry fire' nie.

Geniet dit.


Sent from my iPad using Tapatalk

nou praat jy waar basie.ekt myne oopgemaak toe spring van daai klein veertjies uit.dis feitlik onmoontlik om te weet hoe daai goed weer in plek moet kom.en ja ekt myne ook tot my spyt ge dry fire

_________________
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,.22magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 07, 2017 7:37 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Posts: 157
Attachment:
IMG_7159.JPG
k
7 skote op 3m. 40gr winchesters @ 920'/sek


Sent from my iPad using Tapatalk


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 1:52 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1400
Location: Vereeniging
Smitstertjies wrote:
Ek is opsoek na so outjie

Dankie

Martin



Soek jy nog? Weet van een wat dalk beskikbaar is

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 ( Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), Walther P38, S&W.38 Special, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., Parker Hale 375 H&H


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 8 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group