JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Sep 21, 2018 6:01 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 25 posts ] 
Author Message
 Post subject: Glock 19 gen 5
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 7:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1131
Location: Fourways
Ek het vanmiddag by Safari die gen 3 en gen 5 vasgehou. Die gen 3 is op special, maar my vingers pas nie in die vinger groewe nie.

Ek het ‘n M&P9, maar dis te groot vir EDC.

Weet een van julle dalk van ‘n gen 5 teen ‘n goeie prys?

Enige laaste ‘pros’ or ‘cons’ voor ek geldjies spandeer?

Ek het na die sig p320 ook gekyk, maar dit raak duur. Die CZ P07 se hammer gaffel blykbaar manne soos ek wat bietjie extra rolle het.

Die beskikbaarheid van aftermarket produkte vir die Glock blyk of dit ‘n beslissende faktor kan wees.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 7:48 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 625
Location: Pretoria
Al daai is goeie pistole maar die Glock is vir 'n rede die nommer een dra pistool.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 8:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 966
Location: Nottingham Road, KZN
Vyl die vinger groewe af...

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 8:33 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 62
Die P07 se hammer pla my gladnie en ek het self love handles. Dit hang af hoe jy hom dra; ek dra IWB maar AIWB kan dalk ‘n probleem wees. Hy is wel bietjie dikker as die Glock so sal moeiliker versteek.

Wou maar net my eiertjie ook le :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 8:39 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 321
Location: Stella
Beer (Christo) wrote:

Ek het ‘n M&P9, maar dis te groot vir EDC.



Kyk na die afmetings van die twee pistole: die S&W is ongeveer nege millimeter langer en dertien millimeter hoe"r as die G19.

Ek dra n S&W M&P9 en my goeie vrou het n G26.

As jy werklik na n kleiner pistool wil kyk sal ek die G26 aanbeveel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 9:05 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 405
Location: Slurry
G26 met ‘n plus 2 magesyn is wat my EDC is!


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 9:07 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1534
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Die GEN 5 het 'n baie lekker sneller standaard in vergelyking met die Gen 3 en 4

Koop net!


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 9:39 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1131
Location: Fourways
Dankie vir al die insette.

Ek het gou so paar Youtube videos gekyk om die vinger groewe af te vyl. As jy dan die stippling oordoen kan dit werk, maar ek weet nie of ek braaf genoeg is om dit met ‘n nuwe pistool te doen nie.

Ek dink om die m&p te hou en te herlisensieer as s16.

My vriend het ‘n G26, dis bitter klein. My pinkie vinger pas nie eers nie, voel asof ek nie genoeg grip het nie.

Die P07 is baie nice, en die manne wat ek ken skiet bitter akkuraat met hom.

Sal maar nog ‘n aand slaap our die besluit


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 9:54 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 405
Location: Slurry
Probeer die G26 met die extended magesyn, voel heel anders! Dink ek het advertensie gesien by gunworx dat hul laser gun stock engraving doen, so as hy klaar gevyl is kn jy hom weer grof laat maak!


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 10:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2601
Location: Port Elizabeth
As jy n G26 met extended mag vat kan jy netsowel n G19 dra.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 12:16 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Posts: 402
Location: Harrismith,FS
Net so klip in die Bos... G19 Gen5 was so maand terug op Special by S/O vir R9k. Maar ja dis ongelukkig verby.

Ook gehoor die US Manne Dremel die vinger groewe weg en laat stipling doen of gee die wapen in laat dit gedoen word op die ouer modelle. Teen daardie mooi prys van die Gen3 sal ek hom gryp en die ekstra geld in 'n Hoë Kwaliteit Holster belê. "Hulle" sê dis die grootste fout wat meeste mense maak is om 'n "cheap" holster te koop. Dis weereens 'n geval van buy once cry once.


Groete
Frans

_________________
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga

Groete
Frans


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 6:34 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1131
Location: Fourways
https://www.facebook.com/54412555927455 ... 226056583/

Ek het op hierdie link afgekom. Hulle haal vinger groewe af en doen stippling met laser.

Dit maak die gen 3 ‘n opsie. Al wat dan skort is die groter mag release op die gen 5, maar na al daardie koste is ek dalk naby die prys van ‘n gen 5. Sal nog huiswerk doen


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 6:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2494
Location: Zululand
Christo,

Probeer dalk op Dave Sheer of iemand se baan kom met n Gen 3 of 4. Ek het ook aanvanklik gedink die groewe mag pla, maar na n paar skote met die Gen 4 kom ek dit nie meer agter nie.

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 7:01 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5614
Location: Brackenfell
Pappabeer wrote:
Christo,

Probeer dalk op Dave Sheer of iemand se baan kom met n Gen 3 of 4. Ek het ook aanvanklik gedink die groewe mag pla, maar na n paar skote met die Gen 4 kom ek dit nie meer agter nie.
My vingers pas ook nie in die groewe nie maar as ek skiet is dit nie iets waarop ek fokus nie so dit pla nie meer nie. Dit het my net in die winkel gepla.

Ek sou nie omgee vir n gen5 nie maar my gen4 werk heel ok.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 7:27 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Posts: 608
Location: Brackenfell, Kaapstad
Christo, ek weet nie wat S&O se prys is maar Wildman het 'n Vadersdag aanbod wat 17 Junie eindig vir R 7999.00 op die PO7.

EK het die PO7 so tyd terug gekry en ook gedink die hammer gaan my pla en in my sy in druk (Ek kan met trots sê ek dink ek sal groter as jy wees met lekker ronde lovehandles), maar ek het vir my 'n holster van Geoff Carter gekoop en ek dra met geen ongemak, dink die holster was net so oor die R1000. Ek het onlangs vir my 'n Army Ant belt gekoop en dit is ook baie goeie kwaliteit en werk lekker saam met die holster.


Daar was twee redes hoekom ek op die PO7 besluit het, hy het die beste in my hand gesit van al die pistole en ek het hom ook toevallig op 'n Vadersdag aanbod gekoop vir R6995, so dit was vir my 'n wen wen situasie.

Sterkte met die besluit, ek weet dit is maar moeilik.

_________________
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
CZ75 PO7


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 9:52 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1124
Location: Rustenburg
Camdix. Goeie pryse.

_________________
Maak 'n verskil


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 10:38 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 477
Location: Kaapstad
Eduard Venter wrote:
Al daai is goeie pistole maar die Glock is vir 'n rede die nommer een dra pistool.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk


Ja want almal op Gunsite se jy moet 'n Glock 19 koop.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 10:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Posts: 1169
Location: Centurion
Ek dink Glock is bietjie soos Toyota. Ek ry self een. Alhoewel hy 'n reputasie het wat hom vooruitloop is daar ander wat die "job" net so goed kan doen.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 11:23 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 625
Location: Pretoria
Harambe wrote:
Eduard Venter wrote:
Al daai is goeie pistole maar die Glock is vir 'n rede die nommer een dra pistool.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk


Ja want almal op Gunsite se jy moet 'n Glock 19 koop.
Ek skiet self P07 en ek is vreeslik gelukkig met hom. Die Glock is vir my net die eenvoudigste van die lot en hy werk. Parte vir die CZ is beskikbaar by Jizni maar as hulle nie voorraad het nie kon ek nog nêrens anders regkom nie. Steeds sou ek sê koop die een wat jou gelukkig maak of anders koop sommer altwee net vir die pret.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 11:39 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 477
Location: Kaapstad
Ek dra self 'n Glock 19. Ek se maar net.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 12:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 966
Location: Nottingham Road, KZN
Ek het my G19 se vinger groewe met n dremel af gevyl... Ek dra hom iwb dit beteken binne my broek.

Ek kyk nie na hom nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 1:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1124
Location: Rustenburg
Vat die een waarvan die engine en ratkas die langste hou. :police: (Ons weet almal watter maak ek van praat. ++>: )
My Glock 23 Gen 3 het heelwat meer as 13 000 rondtes deur gewerk sonder enige probleme.

Op 'n ernstiger noot. Nadele is dat die Glock striker fire is wat soms kan probleme gee as jy herlaai en slagdoppies het wat effens hard is. In daai opsig sou ek CZ verkies.
Voordele is gladde vorm van pistol wat nie maklik aan klere vashak nie.
CZ se sneller is beter vir my maar Glock sin kan vir R100 beter gemaak word deur 'n trigger connector te vervang met 'n ligter een.
Beide Glock en CZ het baie goeie beskikbaarheid van parte
Albei is baie betroubare wapens
CZ is so ongeveer R2000 goedkoper as Glock

Koop enige een van die twee jy sal nie spyt wees nie.
Nog beter, koop sommer albei. ++>:

_________________
Maak 'n verskil


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Tue Jun 12, 2018 10:13 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1131
Location: Fourways
Dankie vir al die raad.

Lyk my ek gaan regkom met ‘n gen5


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 7:43 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Posts: 608
Location: Brackenfell, Kaapstad
Beer (Christo) wrote:
Dankie vir al die raad.

Lyk my ek gaan regkom met ‘n gen5


Dit is die swakste besluit wat jy al ooit geneem het!!!! :laugh: :laugh: :laugh:

Geniet hom en sterkte met die aansoek en wag, dit is die slegste gedeelte van alles

_________________
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
CZ75 PO7


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Glock 19 gen 5
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 7:11 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Posts: 1131
Location: Fourways
Hahahaha, lyk my ek sal maar ‘n P07 ook moet koop.....

Ja die wag is maar altyd ‘n pyn


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 25 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group