http://www.luckygunner.com/labs/self-de ... tic-tests/
Jammer hulle het nie die 127gr Ranger in 9mm getoets nie
Handgun Self-Defense Ammunition Ballistics Test
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Handgun Self-Defense Ammunition Ballistics Test
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Handgun Self-Defense Ammunition Ballistics Test
Lekker Kaptein - het die link geniet.
Sien die Hornady Critical Duty +P (45 ACP 220 gr) wat ek vir SD dra oorpenetreer darem nie - bly daaroor.
Genade, Magtech se Guardian Gold 185 gr +P is amper van die kaart af, so ook Sigsauer se 200 gr V-Crown
Baie interressant - dankie vir die deel!

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Handgun Self-Defense Ammunition Ballistics Test
Ek dink daai 124gr Pdx en Ranger is basies dieselfde
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Handgun Self-Defense Ammunition Ballistics Test
Dankie vir die pos Capt.
Baie insiggewend en in sommige gevalle verrassend.
Baie insiggewend en in sommige gevalle verrassend.
Maak 'n verskil