JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Dec 17, 2018 11:35 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 31 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
PostPosted: Thu Mar 16, 2017 6:22 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 208
Location: Kuruman
Dagse manne en mannine, ek was vir n lang tyd nie aktief op die forum nie, ekt vandag vir my n Cz 75 po7 duty gen 2 gekoop, einde van die maand is dit die aansoek, ekt baie mixed emotions gehad, oor moet ek of moet nie n handwapen koop nie, maar vandag die besluit gemaak. Het na die Glock 19 ook gekyk maar die cz sit lekker in my hand en hys goedkoper, enige tips wat julle my kan gee?

Sent from my F8331 using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 16, 2017 6:36 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 659
Location: Pretoria
Geluk met 'n puik pistool. Die glock manne gaan jou bietjie gas gee maar ek is bitter gelukkig met myne. 2200 foutlose skote deur sover.

Ek het laat Geoff Carter vir my 'n paddle holster maak en vir versteekte dra gebruik ek 'n remora holster. Beide is baie gerieflik vir my doeleindes. 'n Goeie belt help ook baie om gemaklik die pistool te dra.

As jou hande redelik groot is sou ek voorstel om die "backstrap" om te ruil vir een van die groteres wat saam die pistool kom. Vir my het dit strate beter gewerk.

Laastens het ek 200 9mm doppies aangebied as 'n "Pay it forward". Laat weet maar op daai draad of jy hulle wil vat en iets anders in die pot gooi.

viewtopic.php?p=644798#p644798

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 16, 2017 6:41 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 208
Location: Kuruman
Eduard Venter wrote:
Geluk met 'n puik pistool. Die glock manne gaan jou bietjie gas gee maar ek is bitter gelukkig met myne. 2200 foutlose skote deur sover.

Ek het laat Geoff Carter vir my 'n paddle holster maak en vir versteekte dra gebruik ek 'n remora holster. Beide is baie gerieflik vir my doeleindes. 'n Goeie belt help ook baie om gemaklik die pistool te dra.

As jou hande redelik groot is sou ek voorstel om die "backstrap" om te ruil vir een van die groteres wat saam die pistool kom. Vir my het dit strate beter gewerk.

Laastens het ek 200 9mm doppies aangebied as 'n "Pay it forward". Laat weet maar op daai draad of jy hulle wil vat en iets anders in die pot gooi.

viewtopic.php?p=644798#p644798

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Dankie Eduard, ekt nog nie Dies nie, sal daai goedtjies aanskaf nog vorentoe, eers my liksens kry, dankie

Sent from my F8331 using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 16, 2017 8:52 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 361
Location: Stella
Baie geluk, puik pistool! Enkele sake: jy sal patrone redelik warm moet laai om behoorlik te funksioneer. Ek het al twee vriende met nuwe CZ-07's gehelp herlaai; ons het altwee kere eers bokant Somchem maks sonder stortings begin skiet. As ek reg onthou is Somchem maksimum 4.1gr MP200 en ons het by 4.2gr eers 100% werkverrigting gekry.

Dit is heeltemal normaal om te voel dat die pistool soos 'n seer oog uitstaan as jy hom begin dra. Ontspan - min mense kyk werklik.

Dit is ook normaal om snaakse drome ens te kry - dit gaan mettertyd weg. Veral as jy 'n handwapenkursus gedoen het.

Doen 'n handwapenkursus. Adrian Rosslee is puik. Jy weet nooit hoeveel jy nie weet nie, totdat een van die goeie leermeesters jou onder hande gehad het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 16, 2017 8:52 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 361
Location: Stella
Baie geluk, puik pistool! Enkele sake: jy sal patrone redelik warm moet laai om behoorlik te funksioneer. Ek het al twee vriende met nuwe CZ-07's gehelp herlaai; ons het altwee kere eers bokant Somchem maks sonder stortings begin skiet. As ek reg onthou is Somchem maksimum 4.1gr MP200 en ons het by 4.2gr eers 100% werkverrigting gekry.

Dit is heeltemal normaal om te voel dat die pistool soos 'n seer oog uitstaan as jy hom begin dra. Ontspan - min mense kyk werklik.

Dit is ook normaal om snaakse drome ens te kry - dit gaan mettertyd weg. Veral as jy 'n handwapenkursus gedoen het.

Doen 'n handwapenkursus. Adrian Rosslee is puik. Jy weet nooit hoeveel jy nie weet nie, totdat een van die goeie leermeesters jou onder hande gehad het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 16, 2017 9:03 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 659
Location: Pretoria
Ds J wrote:
Baie geluk, puik pistool! Enkele sake: jy sal patrone redelik warm moet laai om behoorlik te funksioneer. Ek het al twee vriende met nuwe CZ-07's gehelp herlaai; ons het altwee kere eers bokant Somchem maks sonder storings begin skiet. As ek reg onthou is Somchem maksimum 4.1gr MP200 en ons het by 4.2gr eers 100% werkverrigting gekry.


Dis vir my nogal interessant hoe dieselfde model pistole verskil. Ek het nou al 1600 cmj punte gelaai op die somchem minimum sonder 'n enkele storing. Ek laai wel MS200. My chrony wys op daai lading ook nog 'n laer spoed as wat somchem gee.

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 16, 2017 9:16 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 208
Location: Kuruman
Danki, kyk die herlaai is toekoms planne, ek laai klaar vir my 223,dit gaan weer n duur storie raak, mens gaan nou weer na n turret press ook wil kyk, so vir nou is dit eers die lisensie en n holster, eks bietjie aan die oorgewig kant, my somer klere is pt broek met t-shirt en tekkies, winter tye dra ek knoop hemp met langbroek, werk die holsters saam Pt broek en sonder n belt?

Sent from my F8331 using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 16, 2017 9:48 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 659
Location: Pretoria
Sniper66 wrote:
Danki, kyk die herlaai is toekoms planne, ek laai klaar vir my 223,dit gaan weer n duur storie raak, mens gaan nou weer na n turret press ook wil kyk, so vir nou is dit eers die lisensie en n holster, eks bietjie aan die oorgewig kant, my somer klere is pt broek met t-shirt en tekkies, winter tye dra ek knoop hemp met langbroek, werk die holsters saam Pt broek en sonder n belt?

Sent from my F8331 using Tapatalk


Ek dra my remora holster sonder 'n belt. 'n sticky holster sal ook werk.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Mar 17, 2017 7:19 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 361
Location: Stella
Sniper66 wrote:
Danki, kyk die herlaai is toekoms planne, ek laai klaar vir my 223,dit gaan weer n duur storie raak, mens gaan nou weer na n turret press ook wil kyk, so vir nou is dit eers die lisensie en n holster, eks bietjie aan die oorgewig kant, my somer klere is pt broek met t-shirt en tekkies, winter tye dra ek knoop hemp met langbroek, werk die holsters saam Pt broek en sonder n belt?

Sent from my F8331 using Tapatalk


Dit hoef nie duur te raak nie. As jy reeds 'n pers het kan jy net 'n stel matryse ("dies") aanskaf met 'n dopvoetstuk en begin speel.

Die holsters sal jy moet probeer en aanhou soek tot jy iets kry wat werk. Die meeste ernstiger skuts het 'n laai vol ou holsters wat minder goed werk, en een of twee gunstelinge.

Ek kan glad nie dink hoe 'n persoon 'n handwapen saam met 'n rugby- /pt-broek wil dra nie want die rek of tou is net te dun en te swak om alles bo te hou. Dit is egter my persoonlike opinie en daar is genoeg persone wat dit anders doen. Ervaring het my geleer dat mense sukkel sonder 'n deeglike gordel.

'n Ander saak is dat 'n goeie, stewige gordel/lyfband/beld die gewig van die handwapen dra en in toom hou, dan wip en spring die pistool nie rond terwyl jy beweeg nie. Ek self dra al vir baie jare net broeke met lussies want dan kan 'n mens alles met n beld vastrek.

Die posisie en dra-hoek van die pistool verskil ook van persoon tot persoon . Om hom "op 16:00" (net agter die heup) te dra met 'n goeie holster is waarskynlik die gewildste.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Mar 17, 2017 7:29 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4537
Location: Rustenburg
Sniper66 wrote:
maar die cz sit lekker in my hand en hys goedkoper, enige tips wat julle my kan gee?
Sent from my F8331 using Tapatalk

Geluk met die besluit om 'n handwapen te koop. Soos jy noem die koeël is reeds deur die kerk. Bogenoemde is nie deel van die evaluasie van 'n pistool wat jou besluit moet swaai nie. Prys ja binne perke.
Hier is 'n stuk wat Arno Balrow geskryf het, lees dit en werk aan die tekort kominge van die wapen! Dis nog steeds een van die beste beskikbaar/bekostigbaar in SA. https://www.facebook.com/profile.php?id ... le_browser
Quote:
Right, I'm not posting this to create a debate at all, neither to bash any products or up sell another, as I have no dog in the fight as to what pistol you purchase. But I see frequent questions about certain pistols.
The following is only my opinion, and I base my opinion on the background of training many people over many years, and also base my findings on the results I see on the range.
Also my outlook is always on worst case scenarios.
The CZ P07 is by all accounts a solid reliable accurate pistol, and if you have one you did not make the wrong choice.
Would I buy one, or suggest someone to make it their first choice, probably not, and here is why.
And before you post your protest, understand this is based on the average that I see on the range.
Double action first shot, never got it and never will, it takes the average student so much longer to master this, and some never do. You tend to spend so much time on getting use to it that you lose valuable training time that you could train something else.
On the double action, I have lost count on how many people keep on pulling the trigger after they run empty, or certain stoppages, same goes for revolver shooters and other similar platforms, I have seen people pulling that trigger up to three times before addressing the real problem, these are seconds lost in a fight, believe me add some stress and you see funny stuff.
Bloody decocking levers, people fiddle with them when they should not.
Slide stop lever situated where many can't reach it, so they either use support hand or flip the pistol, both bad ideas, so basically you end up with different solutions for same problem, which means more training.
Slide height above the frame is an issue especially when working double feeds, it's difficult to get enough meat on it.
Lastly and this is purely a training issue, steel magazines, I still don't understand why you would build a polymer frame with steel mags, you stand on a dusty range and run the gun hard, you will find yourself spending time cleaning magazines, yes not really a real fight issue, but polymer mags can take a beating with very little maintanance.
Okay before you unfriend me, it's a great shooter awesome actually, but if you give me a group of people with limited training time that has to go in harms way, I will chose a simpler platform.
In combatives we look for the simplest most effective platform that you can be effeicient with, with the least amount of training time, hence we don't like folders etc.
Nah I'm not bashing your CZ only giving you info, it's better to know and prepare for than not to know, and it's my job to tell you.
If you want to turn this post in one brand versus another then I will delete your comment.
I will later give you opinions on other pistols as well, and yes glocks as well, they also have issues.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Mar 17, 2017 7:34 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4537
Location: Rustenburg
En net om ewewig te gee aan die debat ;)
Quote:
Okay let us be fair, I discussed the P07 "draw backs" and it's only fair to write about the Glock. I can't give you information about pistols that I don't see often in training, and for me to say something it has to happen frequently to a broad base of shooters.
Firstly I think Glock purely insult their customers by putting up rubbish sights. Pay full price for a brand new car but they take off the new tyres and put on retreads!
I have lost count of students who either shoots left or right, when I pick up the pistols the plastic rubbish sights is scew, sometimes straight out of the box.
Hell I have racked off a brand new 17's sight doing one handed manipulation. They are crap, and you have to put on good sights, so the budget is probably R1500 more, now cheaper pistols that can do basically the same thing starts looking very good. You have no choice you need better sights.
Trigger is rather crappy, but at least each pull is the same, and has a solid reset. Yes some reason, that you don't want a light trigger in a defensive pistol, I say let us not look for hardware solutions for training problems, I will easily install one of these nice competition triggers in my Glock.
Light strikes are very common on striker fired pistols, Glock is no exception, but you can replace springs, but once again more money, and usually this leads to a crappier trigger pull.
And please many years ago I personally had probably hundred or more light strikes.
Here is a relatively unknown fact about polymer pistols,especially Glocks when first doing an array of CQB shooting generally people experience stoppages, almost same as limp wristing, steel pistols reign supreme on this issue, this is easily solved but eats away at training time.
When your Glock is still rather new it's fussy about the ammo used, it was made to perform well with good factory ammo, not so much your less than ideal reloads.
Here is the thing, a bit of extra money on sights, maybe springs,mag release and you are good to go, but you are now looking at a much more expensive pistol.
Love them or hate them, other manufacturers are still chasing this pistol, we talking basically 30 years later, that counts for something.
It's no secret that I use Glocks, hell on Monday I'm paying for a new one and unfortunately it will be an idiotic Gen 4 which I really dislike.
Why you may ask me, well simply put after you modified yours the platform of this pistol is simple effective and really geared towards fighting, and that is what I do with my pistols.
And no there is no such thing as the "best" pistol all good brands will get the job done, some require more work than others.
If you spend so much time in training, one thing you want from every piece of equipment is to be very simple and very effective.
We can discuss other good polymer pistols but you will basically find two groups, the ones with hammers usually have more levers hence more fiddling and training required, and then striker fired platforms with less gadgets, I will probably always lean to the latter group.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Mar 17, 2017 7:37 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 208
Location: Kuruman
Danki vir julle raad, meninge en opinies, sal die naweek bietjie lees, dis nou eers werk, geniet julle dag. Dankie

Sent from my F8331 using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 22, 2017 7:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1136
Location: Rustenburg
Eerstens baie geluk met jou nuwe roer. Tweedens sal die Glock ouens jou nie gas gee nie want jy het net so 'n goeie kwaliteit wapen gekoop.

Ek lag altyd as ek lees van die super dooper night sights wat die ouens opsit ens. Hoeveel ouens wie in nagskiet SD situasies was het tyd gehad om daai night sights behoorlik op te line? Ek weet ek gaan heel moontlik nou baie stryery ontlok >:D . Op die afstande wat mens jouself verdedig doen jy eintlik niks anders as "point shooting nie". My handwapen visiere het my nog nooit gepla nie. Selfs my ou polisie issue P38 en Z88 later se gewone visiere het my nog nooit gepla of te kort geskiet nie. My Glock se oorspronklike visiere is heel reg vir my. Ek spandeer daai geld eerder op ekstra magasyne.

_________________
Maak 'n verskil


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 22, 2017 9:32 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Posts: 534
Location: Gariepdam, Suid Vrystaat
Bitter lekker pistool. Ek dra hom sonder sights, en het nou die somer al twee geelslange geskiet sonder om te mis, een in boom en een in die pad.

Skiet enige winkel patroon mooi, enigste storings wat ek al gesien het was toe my vrou se vriendin die pistool geskiet het. Gebeur agv pap gewriggie.

_________________
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 22, 2017 7:36 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 208
Location: Kuruman
Naand julle, ja Ratel ek voel ek kan saam jou stem oor die sights, meer moeite werd vir extra magesyne, ek kraak nie iemand se kueses af nie, mens besluit op die gevoel wat jy het as jy die pistool vas hou, die Cz het net vir my gemakliker in my hand gesit (gevoel) as wat die Glock 19 gedoen het, altwee produkte is goed.

Sent from my F8331 using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 30, 2017 7:13 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 208
Location: Kuruman
Naand julle mense, met skok het ek agter kom my handwapen se bevoegdheid het laas jaar verval, so my po7 se aansoek is vir nog n tydperk uitgestel, se my hoelank wag mens vir jou hernu ing van jou bevoegdheid? Het gister hernuwing gedoen.

Sent from my F8331 using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 30, 2017 9:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Posts: 620
Location: Brackenfell, Kaapstad
Ek het 3 maande gewag (Dit was vir my 9mm) maar dit is nie te sê joune gaan binne 'n maand kom nie, die manne is deesdae vinnig. Sterkte!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
CZ75 PO7


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 30, 2017 9:53 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 208
Location: Kuruman
Danki ek hoop maar als verloop goed.

Sent from my F8331 using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 31, 2017 8:30 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3006
Location: Citrusdal
Ek het gelees ons agbare Minister van sports by die SAPD het ook onlangs 'n handwapen aangeskaf waaarvan die lisensie blitsvinnig uitgereik is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 31, 2017 9:27 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 647
Location: Walkerville
Dirkvh wrote:
Bitter lekker pistool. Ek dra hom sonder sights, en het nou die somer al twee geelslange geskiet sonder om te mis, een in boom en een in die pad.

Skiet enige winkel patroon mooi, enigste storings wat ek al gesien het was toe my vrou se vriendin die pistool geskiet het. Gebeur agv pap gewriggie.


Sonder sights?? ::) Ek kan net geen goeie rede sien hiervoor nie. Elke ou soen sy vrou op sy eie manier, en dis jou reg ook. Onthou net jy kies nie die tyd, omstandighede en afstand wanneer jy jou pistol nodig het vir SD nie. Jy kan maklik in n situasie wees waar jy 40m, en verder, skote gaan moet skiet. In `n noodweer situasie tel net raak skote, no prizes for missing fast.

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 31, 2017 9:31 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 647
Location: Walkerville
Geluk met jou pistool Sniper66

Om enigsins redelik te presteer met n handwapen gaan jy baie moet oefen, en REG oefen. Daarvoor moet jy n minimum van 200 rontes n maand skiet. As jy nie herlaai nie raak dit `n duur storie.

Terwyl jy wag, koop solank die komponente om te kan herlaai. In die long run is dit die enigste uitweg.

Sterkte met die aansoek

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 31, 2017 10:46 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 208
Location: Kuruman
Dankie Plaashaas, ek laai my 223 self, moet net vir my n Die set kry vir die 9mm,sal sodra ek my lisensie het, ek glo leagaly armed weet wat hulle doen.

Sent from my F8331 using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 31, 2018 8:38 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 208
Location: Kuruman
Lisensie aansoek is nou n maand en 3 dae in,het n jaar gesukkel met my compantancy,die gewag raak nou erg.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 31, 2018 10:29 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1136
Location: Rustenburg
Sniper66 wrote:
Lisensie aansoek is nou n maand en 3 dae in,het n jaar gesukkel met my compantancy,die gewag raak nou erg.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Ek het so 'n idee dat die GOSA beslissing nou die CFR nog stadiger gaan maak met al die laat aansoeke?
Ai hoekom kan hulle nie maar net na 'n mens se bevoegdheid status kyk en ophou neuk met hernuwing van vuurwapen lisensies nie. Dit gaan na my mening net oor geld insamel vir die regering.

_________________
Maak 'n verskil


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 31, 2018 10:32 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Posts: 208
Location: Kuruman
Myne is n nuwe aansoek,hoop maar vir n spoedige proses.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

_________________
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 31 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group