JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat May 26, 2018 11:44 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 17 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue Nov 24, 2015 11:36 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Posts: 638
Location: Krugersdorp gauteng
Middag Manne

Ek is nou in n revier stroom op om te besluit watse hael geweer ek moet koop. Waar ek hom gaan gebruik sal wees by die SA Jagters se klei tabelle en dan se bv 2 of 3 keer n jaar duiwe gaan skiet. Ek glo nie sommer dat ek meer as 2 000 skote per jaar gaan skiet nie. Met al die manne wat ek al gepraat het oor watse tipe hael stel almal voor dat ek n O/U aanskaf. Ek het al 2 van die maverick pomp aksies gehad en was goed genoeg vir nou en dan se duiwe skiet maar is geensins geskik vir kleie/duiwe op verdere afstande nie.

Die keuse bly strek in my tussen n O/U of n goeie semi auto maar glo dat die O/U beter sal vaar op die einde. Vir n begrotings aspek kan ek nie myself in sien om n 30K geweer aan te koop vir net nou en dan se skiet nie maar soek ook n ordentelike geweer wat ek nooit weer hoef te vervang nie. Ek het al gekyk na die Franchi Feeling Steel en dit lyk regtig nie na n slegte koop vir 16K nie, maar is maar n plain en niks vir die oog geweer nie. Weet ook dat ATA in dieselfde prys klas val maar my kennis is beperk oor hael gewere en die moet en moenies van n betroubare geweer.

Ek sal julle manne se raad en kennis opreg waardeer oor n O/U wat ek kan aan skaf vir my dalk onder die 20K prys klas.

Groete
Toelie

_________________
................
.22-250 Cz Varmint
.22-250 Savage Vlp
.6 XC Varmint Howa
.308 Varmint Howa
.22 Voere
.12 Boor H&R
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 24, 2015 12:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 13924
Location: Vereeniging
Ek het 2 O/U - 'n Turkse Khan wat slagpenne breek en 'n goedkoop Chinese pyp.

Die raad wat ek gekry het vanaf 'n geweersmid - koop Italiaans - hulle is al lank in die bedryf en maak duursame gewere wat baie skote kan verduur.

Jy soek 'n werksgeweer. Al is hy nie mooi nie en hy skiet is dit al wat saak maak. Onthou dat met 'n 2 loop geweer kan jy verskillende wurg insit om op ver en naby afstande beter haelverspreiding te kry.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 24, 2015 2:57 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Posts: 638
Location: Krugersdorp gauteng
Oom 3 poot dankie vir die raad. Het juis van more gekyk na die Khan Arthemis Inox maar na wat oom nou gese het sal ek glad nie gaan vir hom nie. Ek kan myself net nie die regverdigheid in sien teenoor die tyd wat ek met die geweer gaan werk om n 30 K hael te koop nie en kyk nogals sterk na die Franchi wens net hy was bietjie mooier gewees. Het oom enige ondervinding met die ATA

_________________
................
.22-250 Cz Varmint
.22-250 Savage Vlp
.6 XC Varmint Howa
.308 Varmint Howa
.22 Voere
.12 Boor H&R
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 24, 2015 9:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 13924
Location: Vereeniging
ATA word ook in Turkye gemaak. Gaan lees op Google oor die' gewere.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 25, 2015 5:46 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Posts: 364
Location: Pretoria
Toelie,
Die belangrikste van alles is dat die geweer jou reg moet pas, as die geweer nie reg pas nie is dit om soos 'n geweer te probeer skiet waarvan die scope uit fokus is, jy kan eenvoudig net nie raakskiet nie. Looks is heeltemal 'n bysaak.
Soos drieppot se, kan jy nie verkeerd gaan met Italiaans nie, Classic Arms het oa Rissini (effens oor R20k) en Fabarm Elos (onder R20k en nog iets vir die oog ook) en dan is Miroku ook 'n puik geweer vir so om en by (R20k). Miroku maak omtrent al Browning se O/U reekse, al vir dekades lank, en almal weet dat Browning bo verdenking is. Verder is daar die Italiaanse Bettinsoli's en CZ se O/U's wat deur Huglu in Turkeye gemaak word. Selfs van Weatherby se haelgewere word in Turkeye gemaak, ek glo nie dat CZ en Weatherby gewere van twyfelagtige kwaliteit onder hulle handelsmerk sal versprei nie.
Weereens, die geweer moet jou reg pas. Laat iemand wat weet jou daarmee help.
Jammer om te sê maar in Suid Afrika is daar bitter min verkoopsmense in ons wapenwinkels wat die nodige kundigheid het om aan jou die regte geweer te verkoop.


Last edited by obasch on Wed Nov 25, 2015 8:21 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 25, 2015 6:23 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm
Posts: 39
As jy die koste en plesier oor n leeftyd verdeel is 30k redelik. Kyk na Miroku, Browning, Beretta. Hierdie wapens neem ook toe in waarde. Belangrik is om baie modelle te hanteer. Kom by kleiduif klub uit en hanteer manne se gewere. Geweer winkels weet min van haelgewere. Jim v Zyl by Hippo Creek Vereniging asook Valley Gun club Paarl kan jou help.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 25, 2015 6:40 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Posts: 97
Location: Pretoria
Waterhaven daar langs diepsloot het ook n paar ata wat hulle uit huur en ander soorte .Ek het al n paar keer daar gaan skiet terwyl ek wag vir lisensie.

R150.00 geweer
R120.00 kleie. 25
R130. 00 petrone

Uitstekende plek.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 25, 2015 4:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Posts: 638
Location: Krugersdorp gauteng
Dankie manne vir al julle raad. Hoe verstaan mens as n hael nie reg is vir jou nie??? Is dit dan die cheeck weld en lengte van jou kop. Neem aan alles is hoe jy aan le na die geweer en dat alles op line vir jou

_________________
................
.22-250 Cz Varmint
.22-250 Savage Vlp
.6 XC Varmint Howa
.308 Varmint Howa
.22 Voere
.12 Boor H&R
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 25, 2015 7:51 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm
Posts: 39
Drie belangrike dinge in my opinie is "lenght of pull", balans en "sightpicture". As jy jou geweer vashou met jou vinger op die sneller moet die kolf feitlik presies pas in die waai van jou elmboog. Dalk so duim speling. As jy aangooi moet jou snellerhand se duim plus minus 3 duim van jou neus af wees. As jy met jou wang vas teen die kolf aangooi moet jy net oor die loop/rib kan sien. Nie agter in die aksie vaskyk nie. Jy voel ook dadelik of n' geweer meer gebalanseerd is, maw die geweer kom glad na jou skouer. Jy kry maklik die gevoel na jy n' klompie gewere hanteer het. Die langer 30duim swaarder wapens hanteer ook makliker. Moenie te lig koop, koop eerder swaarder.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Nov 26, 2015 7:54 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Posts: 638
Location: Krugersdorp gauteng
GVA

Dankie vir die raad, ja ekt juis ook gewonder tussen n 30'' en die 28'' lope. Ek is 1.80 m so ek val seker tussen die 2 loop lengtes. Moet se dat die beretta sp1 nogals soos n handskoen pas op al die insette wat jy genoem het maar dan so ook die Franchi Feeling Steel ook. Op kleie en duiwe watse wurg gebruik mens in watse loop?? Gedink na n medium bo en n full onder om op die langer afstande ook by te kom

_________________
................
.22-250 Cz Varmint
.22-250 Savage Vlp
.6 XC Varmint Howa
.308 Varmint Howa
.22 Voere
.12 Boor H&R
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Nov 26, 2015 6:02 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm
Posts: 39
Toelie ek is 186m en skiet 28 dm Browning. Maar 30-32 dm hanteer net gladder. Swaai maar kort besemstok rond teenoor n' lang een. Ek skiet waarmee en gemaklik is en vertroue in het. Om heeltyd chokes te verander is soos om heeltyd koeel gewigte en kruit te verander. Ek skiet 1/2 onder en 3/4 bo. Ek speel soms met 3/4 en vol as ek jag. Maar dan klop n' ligte geweer jou as jy 32 of 34 gram lood skiet.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 27, 2015 10:37 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am
Posts: 72
Toelie,

Almal se advise hou water, ek is ook 'n groot voorstander van koop 'n Browning/Beretta/Winchester/Miroku as dit enigsins binne jou vermoë is, want hulle hou en hou, maar ek sien dat jy 20K as jou boonste perk beskou.

As daardie Miroku vir 20K, wat Oscar genome het, nog beskikbaar is, moes jy al gery het.

Die Franchi en ATA @ 16K klink nie te sleg nie, en indien hulle jou nie soos 'n handskoen pas nie, is daar dan nog so 'n geldjie oor om daaraan te spandeer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 27, 2015 10:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Posts: 638
Location: Krugersdorp gauteng
GVA ek glo ook dan dat tussen 28'' en 30'' nie n werklike verskil gaan wees in die swing nie. Sal maar speel met die chockes en self kyk wat lekker werk vir my.

Johannvdg

Watse een sal jy as die beter maak aan beveel tussen die Franchi of die ATA, ek ken tog Franchi se semi's en dit is baie betroubare pype maar dis die eerste keer wat ek hoor van die ATA

_________________
................
.22-250 Cz Varmint
.22-250 Savage Vlp
.6 XC Varmint Howa
.308 Varmint Howa
.22 Voere
.12 Boor H&R
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 27, 2015 12:50 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am
Posts: 72
Ek sou persoonlik die Franchi vat tussen die twee.

Wat die looplengte betref, vat wat vir jou gemaklik is.

Ek het vir jare met 'n SbS 28" met vol en half choke geskiet, en daar was niks fout met my scores op die kleibaan nie, en nog minder met die "hit rate" op voëls, die belangrikste is dat die geweer jou pas en dat jy hom nou koop.

As ek destyds moes wag totdat ek 'n Beretta kon bekostig, was ek nou 10 jaar en twee jaghonde agter.

Ek dink iemand het dit vroeër gesê, moenie geld daarop sit dat dit jou laaste haelgeweer gaan wees nie. ;)

Lekker dag
Johann


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 27, 2015 2:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Posts: 638
Location: Krugersdorp gauteng
Haha dankie Johan glo ook nie so nie dink as mens eers nou die Franchi het en mooi prestee sal mens ook maar alles doen om dan daai duur make aan te skaf

_________________
................
.22-250 Cz Varmint
.22-250 Savage Vlp
.6 XC Varmint Howa
.308 Varmint Howa
.22 Voere
.12 Boor H&R
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Nov 28, 2015 6:53 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Posts: 364
Location: Pretoria
Johann,
Dankie tog dat jy jou stem laat hoor!

Toelie,
Luister vir Johann, hy ken van haelgewere, hy slaap snags tussen syne!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Nov 30, 2015 4:06 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Posts: 638
Location: Krugersdorp gauteng
Haha dankie Johan ja dit maak sin. Ek gaan maar settle met die Franchi en as mens later nog nie tevrede is nie dan sal ek kyk na een van die beter soorte. Dankie vir julle raad

Groete

_________________
................
.22-250 Cz Varmint
.22-250 Savage Vlp
.6 XC Varmint Howa
.308 Varmint Howa
.22 Voere
.12 Boor H&R
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 17 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group