JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Nov 21, 2017 3:27 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 9 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue Sep 12, 2017 12:46 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Posts: 171
Location: Bloemfontein
Goeie dag!

Ek vra asb. hulp vir 'n lading met 170gr GROM koeels.

Besonderhede is as volg:

300 Win Mag Howa Heavy Barrel
Norma dope
H2O van dop: 95.23gr
Looplengte: 604mm
Twist: 1:10
Kruit: S385 Lot 015/15 Dev% = 0.3
Koeel: 170 gr GROM ( BC’s soos op ppu-usa.com = 0.465)
TPL: 86.3mm
Chrony 5m weg
Ek het ongelukkig nie die Maks TPL van kamer nie, maar magesynkas is 90mm
(Wapen is by wapensmit)

Groep 1:
S385 71.0gr TPL 83.6mm (10 skoot gemiddeld)
Hi: 2886
Low: 2721
Ave: 2790
ES: 165
SD: 47

Groep 2:
S385 72.5gr TPL 83.6mm (10 skoot gemiddeld)
Hi: 2930
Low: 2842
Ave: 2867
ES: 88
SD: 26

Die ladings is op 100m geskiet maar groepe was baie swak.

Enige hulp word opreg waardeer!!!

Groetnis
Gideon


Last edited by Gideon@1 on Thu Sep 14, 2017 10:06 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 12, 2017 1:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4233
Location: Paarl
Gideon, ek het op 'n aanname gewerk en ek sou eers die Maks TPL bevestig as ek jy was. Die rede hiervoor is sodat ons kan sien hoe groot jou sprong na die lande is.

Met die beskikbare inligting is daar twee bruikbare nodes.

71.3 grein behoort 2821 op die chrony te wys.

74.4 grein behoort 2939 op die chrony te wys.

Die tweede lading is maar op 54000 psi en dopvulling is darem bo 90%. Ek sou hom aanbeveel.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 12, 2017 1:12 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Posts: 171
Location: Bloemfontein
Baie dankie vir die vinnige hulp Gawie!!!

Ek behoort teen die einde van die maand die wapen terug te kry.
Sal dan al die nodige metings doen!

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 12, 2017 4:06 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 12902
Location: Vereeniging
Die groot ES gaan jou kniehalter. Gaan weg van die lande en gebruik 84,84mm en sien wat maak die ES dan. Gawie het alreeds verwys na die TPL. Die Grom is 'n jagkoeël en laai hom so.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 14, 2017 8:39 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Posts: 171
Location: Bloemfontein
Baie dankie Marius!!



Ek sien ek het 'n fout gemaak op die oorspronklike post.

Die gelaaide TPL van die GROM koeels was 83.6mm en nie 86.3mm.

Ek het die Somchem data vir 168gr koeels gebruik.

Jammer daaroor!!

Gaan daar nou 'n verandering wees op die QL data wat Gawie voorgestel het?

Ek hoor graag van die kenners!!

Groetnis
Gideon


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 14, 2017 9:51 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4233
Location: Paarl
Groot verskil maat.
Ek sal eers later vanmiddag kan loer.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 14, 2017 10:04 am 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Posts: 171
Location: Bloemfontein
Jammer vir die ongerief!

Baie dankie vir die moeite!!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 14, 2017 8:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4233
Location: Paarl
Waar is die emoji met die eier op die gesig? :o

Jy kan maar daai twee ladings net so probeer en terugvoer gee.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 14, 2017 9:06 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Posts: 171
Location: Bloemfontein
Baie dankie Gawie!!
Sodra ek die geweer kry by wapensmit dan gaan toets ek hulle.

Groetnis
Gideon


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 9 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: ArthurK, OosKaapJagter, Tjaart88, wildman2016 and 16 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group