JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Jul 16, 2018 8:53 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 82 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4  Next
Author Message
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 8:56 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Posts: 996
Location: Lichtenburg
Daardie beriggie se implikasies voorspel probleme in die toekoms vir ons plaaslike herlaaiers :-[


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 9:03 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Posts: 622
Location: Pietermaritzburg
tripodmvr wrote:
Ek dink ons het groter probleme in die toekoms as wanneer gaan daar 'n nuwe lot S365 op die rak verskyn. Gaan lees bietjie op oor die verknorsing waarin Denel hom bevind.

http://www.politicsweb.co.za/politics/d ... uble--uasa

Denel besit PMP. As PMP vou, verdwyn Somchem se bestaansrede grootliks. Baie moontlik gaan ons dan uitsluitlik op oorsese dryfmiddels aangewese wees. Ons kan nog aanpas vir brandtempo's, maar sonder die dryfmiddels gaan die wet van Transvaal weer geld.


Met die klem op geld!!!

_________________
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Ruger No.1 22-250 Rem
Tikka Super Varmint .260 Rem
SAKO 6.5/284
Anshutz .22LR
Mathews Z7


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 10:40 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Posts: 406
Location: Pretoria
Eks seker hiers iemand op Jaracal met 'n dik beursie wat Somchem kan oorkoop...

_________________
30-06 Sako Finnbear
.22 Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 10:45 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Posts: 268
Location: Pretoria Oos
Ek het ook nou gewonder, wat sal die wetlike aspekte wees om Somchem oor te koop of 'n nuwe besigheid te begin wat kruit mag vervaardig.

_________________
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
Glock 19


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 11:09 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Posts: 406
Location: Pretoria
Ek kan nie dink dit gaan maklik wees nie, maar verseker nie onmoontlik nie. Word ons weermag en polisie ooit nog verskaf met plaaslik ammunisie wat Somchem kruit bevat, of gebruik hulle ingevoerde ammunisie? Indien hulle Somchem gebruik, sal dit die proses vir privaat eienaarskap moeilik maak.

_________________
30-06 Sako Finnbear
.22 Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 1:54 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Posts: 624
Location: Kuils Rivier Kaapstad
Maak self , houtskool , blom swael en salpeter , nou kan jy sommer self kies hoe warm jy hom wil he >:+ :P :P

_________________
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 2:29 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Posts: 305
Location: Brackenfell, Western Cape.
Name any state run enterprise that hasnt become less efficient since 1994? I may be uninformed, but I cant think of 1 at the moment...

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
.30-06 Springfield - CZ 550 Ebony Edition
6.5mm Creedmoor - Howa 1500
.22LR - BRNO Mod 1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 3:12 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 280
Location: Verwoerdburg
So wat nou, word S365 nog verskaf of hoe?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 3:35 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Posts: 115
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)
Sean3006 wrote:
Name any state run enterprise that hasnt become less efficient since 1994? I may be uninformed, but I cant think of 1 at the moment...

Sent from my SM-G920F using Tapatalk



SARS - Until about a year ago.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 3:45 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Posts: 305
Location: Brackenfell, Western Cape.
finch wrote:
Sean3006 wrote:
Name any state run enterprise that hasnt become less efficient since 1994? I may be uninformed, but I cant think of 1 at the moment...

Sent from my SM-G920F using Tapatalk



SARS - Until about a year ago.
You are right.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
.30-06 Springfield - CZ 550 Ebony Edition
6.5mm Creedmoor - Howa 1500
.22LR - BRNO Mod 1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 4:03 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 421
Location: Kaapstad
Jy gaan maar moeilik 'n wins maak as die SANW en/of SAPD nie direk of indirek jou klient is nie. Jy sal vir PMP ook moet koop as jy Somchem wil he.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 4:05 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 421
Location: Kaapstad
Jurgen Visser wrote:
Maak self , houtskool , blom swael en salpeter , nou kan jy sommer self kies hoe warm jy hom wil he >:+ :P :P


Het jy geweet van bruin poeier en wit poeier? Ek lees nou net daarvan. Bruin gebruik ysteroksied (roes) in plaas van swael en wit gebruik suiker in plaas van houtskool.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 5:39 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Posts: 624
Location: Kuils Rivier Kaapstad
Harambe wrote:
Jurgen Visser wrote:
Maak self , houtskool , blom swael en salpeter , nou kan jy sommer self kies hoe warm jy hom wil he >:+ :P :P


Het jy geweet van bruin poeier en wit poeier? Ek lees nou net daarvan. Bruin gebruik ysteroksied (roes) in plaas van swael en wit gebruik suiker in plaas van houtskool.

:'( ++>:

_________________
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 06, 2017 10:24 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14068
Location: Vereeniging
In my terroriste dae het KNO3 (salpeter) en suiker tog te mooi gebrand met 'n pragtige groen lig.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 11:15 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 421
Location: Kaapstad
Sien, ek praat nie poef nie.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 12:46 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 658
Location: Pretoria Oos
Nobleteq Arms & Ammunition in Centurion het 'n hele klomp gekty.
Prys is ook nie sleg nie, teen R319 met Vat Inc.

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 2:48 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Posts: 75
Location: Kempton park
tripodmvr wrote:
In my terroriste dae het KNO3 (salpeter) en suiker tog te mooi gebrand met 'n pragtige groen lig.

Met 'n helse wit rook


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 2:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 646
Location: Walkerville
heywillie wrote:
Ek kan nie dink dit gaan maklik wees nie, maar verseker nie onmoontlik nie. Word ons weermag en polisie ooit nog verskaf met plaaslik ammunisie wat Somchem kruit bevat, of gebruik hulle ingevoerde ammunisie? Indien hulle Somchem gebruik, sal dit die proses vir privaat eienaarskap moeilik maak.


JMPD word geissue met Nobleteq reloads. Die weermag gebruik ook nou seker China surplus ammo.

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 2:10 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Posts: 257
Location: Virginia
Eerlik waar, as ek kyk na Nobletec reloads sal ek noe geskiet wil word met hulle nie. Nou die dag so klomp geskiet i n 'n LM en hulle tumble reg van die muzzle af.

Kriek


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 2:36 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Posts: 971
Location: Pretoria Oos
Ek weet die regte ding is om dit te chrony.. maar net vir interessantheid;
is die nuwe lot S365 n warm of stadige lot?

_________________
Groete

Howa 1500 30-06
Musgrave M90 7x57
Mossberg Maverick 12br
CZ75 9mmP


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 3:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3392
Location: Durbanville, WesKaap
+.6 so nie te sleg nie. stadiger as 81 en 84 wat +.8 is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 3:31 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 658
Location: Pretoria Oos
Aceofspads wrote:
Eerlik waar, as ek kyk na Nobletec reloads sal ek noe geskiet wil word met hulle nie. Nou die dag so klomp geskiet i n 'n LM en hulle tumble reg van die muzzle af.

Kriek
meskien moet jy hulle laat weet dat die ammo n probleem het ?

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 3:33 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14068
Location: Vereeniging
Wat is daardie LM se groefdraai en watter gewig koele het die ammunisie?

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 4:57 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Posts: 257
Location: Virginia
Hehe. Daar skiet ek myself in die voet[emoji379]

Eerlik waar, ek weet nie wat die groefdraai of gewig was nie, ek sal by André hoor as ek hom weer sien. Ek neem aan dat dit so 'n mingsel van verskillende gewigte was want dit was seker so 1/4 van hulle wat getumble het. As die mag klaar gelaai is gaan dit mos net een manier uit. Wat ek bedoel het is dat die tumbling lekker skade kan maak. Sorry vir die hijacking.

Kriek


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 5:36 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Posts: 456
Location: Durbanville
ruaanb wrote:
+.6 so nie te sleg nie. stadiger as 81 en 84 wat +.8 is.
Dit is wat die blik se. My lading se anders. Daai nuwe lot is rooi warm...


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 82 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Deeg (Lourens), Frederik, Pinkes, RUPERT, Yogi and 9 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group