JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Sep 24, 2018 6:55 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 30 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 8:42 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 321
Location: Verwoerdburg
Dankie Hennie, mooi beskryf, het jy dalk n link na die skaal? Sal graag wil oplees.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 9:31 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 26, 2017 8:31 pm
Posts: 26
Location: Bloemfontein
Peregrine se website: http://besthuntingbullets.com/
Probeer ook die volgende:
https://www.247hunter.co.za/home/857-peregrine-professional-reloading-scale.html
http://powderkeg.co.za/archives/949
https://www.theshootingguys.co.za/product/reloading-scale/

Hoop dit help...
Groetnis


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 14, 2018 7:30 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 321
Location: Verwoerdburg
Dankie, ek is eintlik dringend opsoek na so skaaltjie hier in pta, as iemand weet waar ek een kan kry.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Mar 22, 2018 12:33 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 321
Location: Verwoerdburg
Hennie het jy nou al die skaal getoets?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Apr 01, 2018 10:19 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jul 26, 2017 8:31 pm
Posts: 26
Location: Bloemfontein
Joe13 wrote:
Hennie het jy nou al die skaal getoets?

Joe, ja - uiteindelik...

Die skaal weeg met 'n resolusie van 0.001 gram - dus 0.015 grein as my somme reg is, maar wys net tet twee desimale - dus moet mens afrond tot 0.02 grein...

Ek is in my noppies met die skaaltjie se herhaalbaarheid en maklike gebruik. Die syfers is ook lekker groot, so ek hoef nie my leesbril op te sit nie (maar ek doen dit tog...). Ek kan ook enige tyd terwyl ek bv. kruit afweeg net gou 'n koëlpunt of 'n doppie weeg sonder om enige verstellings aan balkie gewigte te maak - dus baie handiger as my ou balkie skaal.

Buiten die effens misleidende resolusie (wat nie Perigrine se skuld is nie...) is daar twee dinge wat ek nie van hou nie - maar nie een is 'n groot "issue" nie:

* Die skaal moet gladnie beweeg word nadat dit aangeskakel is nie. Ek het twee maal ingedagte die skaal net effens geskuif, en albei kere het dit " getilt" en 'n foutboodskap gegee. Ek moes elke keer eers die skaal weer afskakel, en na 'n paar sekondes weer aanskakel voordat ek verder kon weeg. ek reken dis beter so, as om met 'n skaal aan te gaan wat foutief lees, so dis dalk 'n pluspunt en nie 'n negatief nie...
* Die skaal kom met twee klein weegbakkies - een van plastiek en een van metaal. Albei hierdie bakkies is baie klein, en mens kry nie lekker houvas daaraan nie. Mens kan ook nie tien geweerladings in 'n bakkie gooi om 'n beter gemiddelde gewig te bepaal nie, want die risiko is dat jy kruit gaan mors. Ek het dus maar eenvoudig net my ou RCBS skaal se bakkie nadergetrek - ons werk al baie jare saam, en ken mekaar se geite ++>:

Opsommend, is ek verder heel gelukkig met hoe die skaal " perform".

Hoop hierdie inligting is van hulp vir iemand.

Edit - het net weer my berekeninge nagegaan, en bevestig dat die skaal wel 0.01 grein wys, maar net tot 0.015 grein akkuraatheid het - se dus maar 0.02 grein.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 30 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Fanie Nel, geelslang, NJS, torrington, wuhuilin11 and 14 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group