JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Aug 19, 2018 3:35 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 75 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next
Author Message
PostPosted: Wed May 09, 2018 10:20 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 189
Location: Durbanville
Klink goed!

Het enige iemand al die Vitha op n 300wsm vergelyk met s365?

Of dalk n 243win?

Dankie

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 10:51 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3507
Location: Durbanville, WesKaap
Stuur my jou email ek het toevallig met 'n wsm gehelp die naweek.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 10:52 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Posts: 210
Rem wrote:
Klink goed!

Het enige iemand al die Vitha op n 300wsm vergelyk met s365?

Of dalk n 243win?

Dankie


Hi Rem

Ek en Kallie op die forum het albei van S365 na Vitha toe beweeg met die skiet van die x-stream steel met ons 300 WSM gewere met ‘n 208gr punt en het so tussen 100-125 fps gewen met baie laer drukke en nog nie ‘n dag se probleme gehad nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 11:03 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 322
Location: Pretoria
Smitstertjies wrote:
Ek laai nou vir 4 kalibers met VV. Soos wat my Somchem dryfmiddel klaar raak op die ander kalibers waarvoor ek laai sal ek ook oorskuif VV toe.

Somchem vaar nie sleg nie, maar die voordele van VV is die geld werd oor en oor. Sekere kalibers soos 338LM beweeg net na n ander dimensie met VV. Minder druk, meer spoed, kleiner ES etc.


En as ek dit nie mis nie is VV ook nie temp sensitief nie so mens hoef ook nie Somer en Winter ladings te he nie? (So ver my kennis strek)

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 11:10 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 189
Location: Durbanville
twinhunter wrote:
Rem wrote:
Klink goed!

Het enige iemand al die Vitha op n 300wsm vergelyk met s365?

Of dalk n 243win?

Dankie


Hi Rem

Ek en Kallie op die forum het albei van S365 na Vitha toe beweeg met die skiet van die x-stream steel met ons 300 WSM gewere met ‘n 208gr punt en het so tussen 100-125 fps gewen met baie laer drukke en nog nie ‘n dag se probleme gehad nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Dis baie goeie nuus! Ek skiet nou die 200 eldx, en 100-125fps met laer druk is ongelooflik indrukwekkend.

Manne nou is ek sommer opgewonde oor die volgende klomp ladings met die 300!

Gaan julle manne die 9junie skiet?

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 11:40 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Posts: 210
Rem wrote:
twinhunter wrote:
Rem wrote:
Klink goed!

Het enige iemand al die Vitha op n 300wsm vergelyk met s365?

Of dalk n 243win?

Dankie


Hi Rem

Ek en Kallie op die forum het albei van S365 na Vitha toe beweeg met die skiet van die x-stream steel met ons 300 WSM gewere met ‘n 208gr punt en het so tussen 100-125 fps gewen met baie laer drukke en nog nie ‘n dag se probleme gehad nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Dis baie goeie nuus! Ek skiet nou die 200 eldx, en 100-125fps met laer druk is ongelooflik indrukwekkend.

Manne nou is ek sommer opgewonde oor die volgende klomp ladings met die 300!

Gaan julle manne die 9junie skiet?


Nee,ek kan dit nie maak nie en Kallie het ‘n troue aan maar ons is defnitief vir die volgende een weer daar.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 12:18 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Posts: 1548
Location: Randburg, Gauteng
Willeboer wrote:
Ek het so ruk terug n “ load cost calculator” op gunsite gekry. Het my koste per rondte vergelyk met S365 teen N550. Dit het my so R2 per rondte meer gekos vir die N550. Daarmee kan ek saam leef.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Kan iemand dalk die betrokke "load cost calculator" hier oplaai of net die regte skakel stuur?

Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 1:25 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Posts: 1357
Rapala VMC is die nuwe agente van Vihtavuori en hulle beplan om die kruit op gereelde basis in te bring. Ek het met die eienaar gepraat en hy het groot planne om die kruit voltyds in SA beskikbaar te maak. Na ons gesprek is ek oortuig dat Rapala ernstig is met hul voornemens en dat ons 'n konstante bron van Vihta in SA sal kry. Rapala is ook die nuwe agente vir Lapua. Hulle is baie ernstig om op groot skaal betrokke te raak by skiet in SA. As hulle genoeg ondersteuning van die publiek kry, sal hulle Vihta-kruit beslis op vaste basis invoer.
Mooi loop


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 2:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3507
Location: Durbanville, WesKaap
Uitstekende nuus Koos! Kyk net hoe goed is die beskikbaarheid van kwaliteit hengel toerusting danksy Rapala VMC.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 4:39 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Posts: 103
Location: Heidelberg, Gauteng
win270 wrote:
Willeboer wrote:
Ek het so ruk terug n “ load cost calculator” op gunsite gekry. Het my koste per rondte vergelyk met S365 teen N550. Dit het my so R2 per rondte meer gekos vir die N550. Daarmee kan ek saam leef.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Kan iemand dalk die betrokke "load cost calculator" hier oplaai of net die regte skakel stuur?

Dankie
sal hom more vir julle opsit. Ek sien die link op gunsite werk nie, maar het hom gelukkig afgelaai op my werk pc.


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 4:41 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Posts: 1548
Location: Randburg, Gauteng
Baie dankie by voorbaat.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 6:48 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 312
Location: Verwoerdburg
Joe13 wrote:
JPS wrote:
Joe13 wrote:
Ek oorweeg dit ook sterk, maar watter een van die N moet n mens gebruik, op hulle herlaai data is daar 5 verskillende N poeiers. Hoofsaaklik skiet ek 150gr TSX en Nosler BT?

Dit sal afhang van die kaliber....

30-06?

N540 of N550?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 7:14 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14211
Location: Vereeniging
Willeboer wrote:
win270 wrote:
Willeboer wrote:
Ek het so ruk terug n “ load cost calculator” op gunsite gekry. Het my koste per rondte vergelyk met S365 teen N550. Dit het my so R2 per rondte meer gekos vir die N550. Daarmee kan ek saam leef.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Kan iemand dalk die betrokke "load cost calculator" hier oplaai of net die regte skakel stuur?

Dankie
sal hom more vir julle opsit. Ek sien die link op gunsite werk nie, maar het hom gelukkig afgelaai op my werk pc.


Sent from my iPhone using Tapatalk


As iemand sy epos adres vir my stuur kan ek so Excel program vir hom laat kry. Willeboer, as jou aanbod nog staan?

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 8:28 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 312
Location: Verwoerdburg
Ek haal net die stukkie aan wat ek op die wêreldwye web gekry het.

"Vihtavuori N550 – powerful loads for hunting Vihtavuori’s N550 rifle powder was originally developed for .30-06 Springfield and .308 Win. calibers in the late 90’s. The N550 is an ideal fit for many of the 30 caliber magnums with lighter bullets, but also useful across a wide range of bore sizes in various shooting disciplines."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 8:55 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 393
Location: Slurry
So watter Vihta kruit vir 6.5x55AI 140gr punt?
Sal mens dit op Quickload moet kyk?
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 9:12 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14211
Location: Vereeniging
https://www.vihtavuori.com/reloading-data/

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 9:19 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Posts: 468
Location: Johannesburg
N560 would probably be your best bet for the 6.5 AI and a 140 grain bullet
Assuming a 600mm barrel your node speed is slightly higher and pressure a fraction lower than with N550
Case fill is also better with N560

120 grain bullet would be better suited to N550

_________________
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Ruger Hawkeye African 9.3x62


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 10, 2018 11:57 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2052
Location: Upington
Hulle moet net daai 1.2 of 4 lieter volumes inbring dat ons dit per lieter koop nie per kg nie :police:

Sien die Amerikaners het sommar Groot kanne dryfmiddel ek soek ook daai!

AAi die wet op plofstof!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 10, 2018 12:15 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Posts: 103
Location: Heidelberg, Gauteng
Sukkel om excel sheet hier te plaas. Julle kan jul epos adres vir my stuur, dan kan ek die load cost calc vir julle epos.


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 10, 2018 1:36 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Posts: 998
Location: Lichtenburg
Baie dankie Willeboer, het hom gekry :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 16, 2018 4:45 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Posts: 789
Location: Pietersburg
Net 'n opmerking...

As ek na N550 kyk vir 'n 140gr koeël en ek kyk hoeveel grein benodig word vir 'n spesifieke spoed en ek vergelyk dit met die hoeveelheid S365 wat ek tans vir dieselfde spoed benodig, wil dit my voorkom asof mens tot 4gr minder WietaWoerie gaan gooi. Dit is dalk 'n besparing, maar dit beteken "swakker" dopvulling. Is ek verkeerd? Is dit ideaal? Dopvulling is nog "swakker vir N540 en N150 op hulle website. Hulle tabelle is wel vir 'n 25.5"loop waar ek vir 'n 24" loop laai.

Ek vra maar net want my kop staan ook WWoerie se kant toe deesdae.

_________________
Solank hulle groepeer...
Brno 30-06, CZ550 Lux 6.5x55, Howa .204 Ruger, Howa 6.5Creedmoor


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 16, 2018 4:52 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5578
Location: Brackenfell
Hansieslim wrote:
Net 'n opmerking...

As ek na N550 kyk vir 'n 140gr koeël en ek kyk hoeveel grein benodig word vir 'n spesifieke spoed en ek vergelyk dit met die hoeveelheid S365 wat ek tans vir dieselfde spoed benodig, wil dit my voorkom asof mens tot 4gr minder WietaWoerie gaan gooi. Dit is dalk 'n besparing, maar dit beteken "swakker" dopvulling. Is ek verkeerd? Is dit ideaal? Dopvulling is nog "swakker vir N540 en N150 op hulle website. Hulle tabelle is wel vir 'n 25.5"loop waar ek vir 'n 24" loop laai.

Ek vra maar net want my kop staan ook WWoerie se kant toe deesdae.
Ja, Somchem is nie altyd so sleg nie. My huidige lot S365 werk asof dit ontwerp is vir my geweer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 07, 2018 8:00 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 189
Location: Durbanville
More manne,

Ek sien almal sukkel nou om Vitha kruit in die hande te kry. Gaan dit ook nou n probleem raak?

Voel soos Deja Vu met die s365.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 07, 2018 9:07 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7516
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Rem wrote:
More manne,

Ek sien almal sukkel nou om Vitha kruit in die hande te kry. Gaan dit ook nou n probleem raak?

Voel soos Deja Vu met die s365.



Die nuwes is klaar hier die probleem is maar soos met Somchem daar kom net X hoeveelheid in die land in. Meeste van dit wat in kom is al klaar verkoop nog voor dit land veral in die 2 of 3 baie gewilde produkte. Jy moet maar jou naam op n lys erens sit en wag vir jou kruit om te land, die dae van by n geweer winkel in enige dorp in stap en jou kruit op n rak uit soek en betaal is verby

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 07, 2018 10:33 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3507
Location: Durbanville, WesKaap
Probleem is by baie van die winkels kom jy net nooit voor op daai order lys nie........


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 75 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: 308Win, 6mmMusgrave, CvZ, Flip nel, Henlo, hoekie, Jaco v Zyl, joe rocket, Joe13, Malan123, Nico Harris, Philip J and 21 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group