JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Sep 21, 2018 7:12 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 
Author Message
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 10:19 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Fri Aug 10, 2012 3:56 pm
Posts: 8
Location: Secunda
Hi

Kan iemand my dalk help met herlaai info op 124 Gr frontier punte s121 dryfmiddel en op n CZ P-07

Groste Carel


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 10:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2601
Location: Port Elizabeth
Ek gooi 4.3gr om faktor te maak. Sal se jy kan begin op so 3.5gr.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 5:04 am 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 62
4.3gn S121?! Dis nogal rof daai? Wat is jou COL? Ek maak faktor met soveel MS200 (1050fps in my P07), 124gn en COL van 28.2mm. Ek gebruik self nie S121 nie, maar soos ek verstaan gebruik jy minder S121 as ander kruite vir dieselfde spoed.

Carel, om veilig te wees moet jy darem n chrony he voordat jy met S121 experimenteer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 7:15 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Fri Aug 10, 2012 3:56 pm
Posts: 8
Location: Secunda
Ek gaar verseker chrony so nog iets wat ek moes vra is na watse spoed moet ek kyk op CZ P-07. En wat sal die Max wees


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 7:21 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Posts: 4567
Location: Pretoria
Ek laai 3.5gr S121 agter self gegote 124gr lood koeëls. Nie seker hoe dit vergelyk met daai Frontiers nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 7:58 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1124
Location: Rustenburg
Begin by Somchem se minimum lading in die herlaai boekie en werk dan op. Gebruik 'n chronograaf om seker te wees. Dis die veiligste manier.

Wees ook maar versigtig om nie 'n double charge te gooi nie. Met 121 is dit moontlik.

_________________
Maak 'n verskil


Last edited by Ratel on Thu Jun 14, 2018 8:03 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 8:03 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2601
Location: Port Elizabeth
Daar staan in die somchem boekie begin 3.5gr met n 124gr fmj en maks 4gr. Lotte kruit verskil en ek moet 4.3gr gooi net om faktor te maak in my G19. Ek het wel nou oorgeslaan S221 toe. Dit lyk vir my na die beter allround kruit vir swaar en ligte koeels. Werk nogsteeds goedkoper uit as om Ms200 te koop laaste prys wat ek gekry het was daar meer as n R100 verskil tussen die twee.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 8:04 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1124
Location: Rustenburg
LUAN wrote:
Daar staan in die somchem boekie begin 3.5gr met n 124gr fmj en maks 4gr. Lotte kruit verskil en ek moet 4.3gr gooi net om faktor te maak in my G19. Ek het wel nou oorgeslaan S221 toe. Dit lyk vir my na die beter allround kruit vir swaar en ligte koeels. Werk nogsteeds goedkoper uit as om Ms200 te koop laaste prys wat ek gekry het was daar meer as n R100 verskil tussen die twee.


Ek stem. 221 werk baie goed vir my.

_________________
Maak 'n verskil


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 8:13 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1751
Location: Queenstown (Oos Kaap)
Ek laai ook S221. Die balkruit laai ontsettend maklik uit n kruitgooier

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 10:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1179
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Met S121 in 'n 9mm werk jy baie naby aan maksimum toegelate druk om faktor te haal, veral uit 'n kortloop pistool. Dit is haalbaar, maar daar is 'n uiters klein veiligheidsfaktor en aansienlike risiko's aan verbonde. Enige verandering, soos 'n koeël wat dieper in die dop ingestamp is, 'n dop met kleiner kapasiteit, koeël wat effens groter as spesifikasie is, buitengewone warm weer en nog 'n paar ander, kan jou druk oor die maks stoot en moontlik skade of beserings veroorsaak. Aangesien jy by maks druk werk, is jou dopleeftyd ook verkort, omdat die dop se kop rek en die slagdoppie dan nie meer stewig wil sit nie. Die hoë druk plaas ook ekstra stremming op jou pistool wat die onderdele se leeftyd kan verkort.

Ek verkies S221 vir gebruik in 'n 9mm. Dit is ook 'n balkruit, is goedkoop en meet baie lekker. Dit gee die laagste moontlike druk vir dieselfde verrigting, wat jou 'n baie groter veiligheidsfaktor gee. Dit help ook om die wapen en doppies se leeftyd te verleng. Die ongeveer 3c wat dit jou meer kos per skoot, word maklik verhaal van die velengde dopleeftyd alleen.

Soos met enige helaai-proses, begin altyd met die aanbevole beginlading. Skiet die eerste skoot sonder 'n magasyn, sodat die gas kan ontsnap indien die dop sou bars. Meet die spoed en werk versigtig op tot die verlangde en veilige spoed bereik word.

Die verskille tussen die lotte kruit maak dat jy nie sommer net 'n lading kan gebruik omdat dit in iemand anders se wapen werk nie. Doen jou eie veilige ladingontwikkeling.

As jy sou besluit op S221, pasop vir lot 213. Die lot was ongeveer 25% vinniger en die aanbevole beginladings is reeds gevaarlik. Lot 214 tot 217 is glo weer binne spesifikasie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 12:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1179
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Hi Alwin

Ek wil by jou hoor wat sal jy se is n goeie spoed en dan ook wat sal jy aan raai as max spoed

Groete Carel

http://www.somchemreload.com/search?c=All&f=275

Let op dat die Somchem data hierbo met 'n 4,7" Browning loop geskiet is. Jou korter loop behoort dus effens minder spoed te gee.

'n Goeie spoed is 1050fps wat dan ook gerieflik sal faktor.

As jy S221 gebruik moet jy nie 1100fps oorskrei nie.

Ek aanvaar jy het toegang tot 'n goeie herlaai-handleiding wat die ladingsontwikkeling-prosedure verduidelik?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2018 1:07 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Fri Aug 10, 2012 3:56 pm
Posts: 8
Location: Secunda
Alwin wrote:
Hi Alwin

Ek wil by jou hoor wat sal jy se is n goeie spoed en dan ook wat sal jy aan raai as max spoed

Groete Carel

http://www.somchemreload.com/search?c=All&f=275

Let op dat die Somchem data hierbo met 'n 4,7" Browning loop geskiet is. Jou korter loop behoort dus effens minder spoed te gee.

'n Goeie spoed is 1050fps wat dan ook gerieflik sal faktor.

As jy S221 gebruik moet jy nie 1100fps oorskrei nie.

Ek aanvaar jy het toegang tot 'n goeie herlaai-handleiding wat die ladingsontwikkeling-prosedure verduidelik?


Ja ek het een, baie dankie vir al die hulp met die spoed.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Capt. Oblivious, MikeF and 6 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group