JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 21, 2018 2:27 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 
Author Message
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:51 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Posts: 750
Location: Kathu
Goeie more,

Ek vra asb hulp by julle manne.

Op die oomblik skiet ek 162 AMax met my 7x64.
My lading is 51g S365 en gee vir my n spoed van 2812 fps.
Die lading is dodelik akuraat.

Ek wil nou graag 160 TSX'e laai om 'n lekker kombinasie te hê tussen die TSX en AMax vir kopskote/baanskiet en lyfskote.

My vraag is , is dit moontlik dat ek die spoed/trajek van die AMax kan dupliseer met die TSX?

Groete
KK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 9:52 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4781
Location: Paarl
Jy behoort dieselfde spoed met die Barnes te kry.
Verskil in trajek op 300m sal in die omgewing van 35mm wees.

Die vraag is egter of hy in jou roer gaan skiet.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 10:05 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Posts: 750
Location: Kathu
Dankie Gawie.
Ek neem aan dit is 35mm hoêr?

Dink jy ek gaan probleme he om te stabiliseer?
Die loop is 1:8.66
My bekommernis is dat ek juis die Amax geskiet het oor sy lengte en met die TSX wat baie korter lyk is ek effens bekommerd oor die lang sprong lande toe.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 10:20 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4781
Location: Paarl
Die Barnes se BC is effens laer as die Amax s'n.
Ek het met QL en Strelok die simulasie gedoen.
Daarvolgens sal die Barnes op 300m, 0.39 MOA meer moet stel om op dieselfde plek te skiet.
Onthou dat jy 'n effense langer sprong verkies met 'n soliede of monometaal koeël. Gewoonlik is monometaal koeël langer per gewig as 'n "gewone" kopermantel koeël. Die Amax se lang neusboog en plastiek punt tesame met die Barnes se groewe maak hul omtrent ewe lank.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 12:10 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Posts: 750
Location: Kathu
Baie dankie vir die inligting Gawie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group