JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Aug 18, 2018 6:09 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 21 posts ] 
Author Message
 Post subject: 270 herlaai vraag
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 9:51 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 150
More manne,

Ek is nog nie op QL nie, het ook nie die gereedskap en tyd nie.

My 270 het mooi groepeer met 365 deviasie -1%

Nuwe lot se deviasie is +1%.

Wat stel julle voor doen ek met my 52,2g lading?

My tyd is min, ek jag die naweek, en werk nog volle 8-5 die week ....(ai)

Groete

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 9:53 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14204
Location: Vereeniging
Watter Lotte praat jy van?

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 9:57 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 150
Ek sal moet gaan kyk...ek is nie seker nie... :(

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 7:03 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 150
Lot 89/18en lot 81/14....

89/18 wys 1%

81/14 wys -1%

Hoe maak ek my verstelling?

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 7:12 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 150
Ek laai lot 81 met s365 52,2 g,

Ek moet nou met lot 89 laai..

Hulp ASB

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 8:18 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 150
Bump

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 10:22 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14204
Location: Vereeniging
As ek na die onderstaande plasing kyk sal jy so 2gr meer moet gooi om die vorige spoed te kry.

viewtopic.php?f=132&t=66655

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 7:40 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 743
Location: Pietermaritzburg
Ek sou maar versigtig wees met s365. My 243 se lading het met 2 grein verminder tussen 'n 0.8% en 0.6% lot

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Howa 243 Win
Rem 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 7:55 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Posts: 50
Location: Port Elizabeth
Teoreties is brandspoedxlading=konstant.
Nuwe teoretiese lading dus 52.2x.99/1.01
= 51.2 grain.
Sal onder dit begin.
Dis vlg navraag wat ek aan somchem gerig het om brandspoedafwyking te verstaan.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 8:19 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 743
Location: Pietermaritzburg
Dis nou as daai syfers op die blik korrek is...

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Howa 243 Win
Rem 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 8:20 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 150
Dit maak sin,

Baie dankie vir die info,

Hoe ver onder die nuwe lading sal jy begin?

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 8:33 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Posts: 50
Location: Port Elizabeth
Ek persoonlik sal gooi so 2 grein ligter, meet spoed en maak aanpassings.
Sonder chrono kyk vir druk en gooi dan berekende lading.
Aantal grein ligter hang af van jou vertroue in gepubliseerde info...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 8:51 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3506
Location: Durbanville, WesKaap
Steyr270 wrote:
Lot 89/18en lot 81/14....

89/18 wys 1%

81/14 wys -1%

Hoe maak ek my verstelling?


Jy het een van die blikke gekry met die verkeerde sticker vir LOT81. Kyk eerder altyd op somchemreload.com.
Lot81 is +0.8 vandaar oom Marius se voorstelling van +- 2gr meer omdat Lot89 op +0.1 is.

Ek moes 2.4gr meer gooi met my 300wsm om weer op spoed te kom.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 8:52 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 150
+-2 gr meer gaan oor maksimum wees?

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 8:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3506
Location: Durbanville, WesKaap
Ek stel voor jy gaan koop fabrieks ammo vir die jag want sonder om spoed te meet gaan jy nie die antwooord kry wat jy soek nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 9:24 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 150
ruaanb wrote:
Steyr270 wrote:
Lot 89/18en lot 81/14....

89/18 wys 1%

81/14 wys -1%

Hoe maak ek my verstelling?


Jy het een van die blikke gekry met die verkeerde sticker vir LOT81. Kyk eerder altyd op somchemreload.com.
Lot81 is +0.8 vandaar oom Marius se voorstelling van +- 2gr meer omdat Lot89 op +0.1 is.

Ek moes 2.4gr meer gooi met my 300wsm om weer op spoed te kom.



Ek neem aan lot 89/18 se sticker is dus ook verkeerd?

1% is beslis nie ,10 soos op webbladsy nie?

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 9:32 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3506
Location: Durbanville, WesKaap
my blikke wys nogal 0.1.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 9:36 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Posts: 50
Location: Port Elizabeth
Ek het ook blik Lot 089/18.
Dit sĂȘ Dev 0.1%
Webblad se grafiek wys ook .1%

Ek weet nie of daar label probleme was nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 1:51 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2327
Location: Paarl
Steyr270 wrote:
+-2 gr meer gaan oor maksimum wees?



Dit is hoekom n kronograaf so belangrik is. Jy koop eers n kronograaf voordat jy enige ander herlaai toerusting koop. Om te meet is om te weet. Kyk of jy nie oor iemand se kronograaf kan skiet nie.

_________________
GROETE

__________________________
300 winmag tikka
Howa 243 ackley
Lee Enfield 303 mk2
Bruno.22 model 2
Taurus 38 special
243 Ruger RPR

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Thu Aug 09, 2018 9:45 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14204
Location: Vereeniging
Ek seg weer - ek glo niks wat op die blikke staan alvorens ek nie prakties gesien het wat die dryfmiddel doen nie. Lot 89 het sover onder gemiddelde brandtempo getoon en deur die bank moes meer laai om op spoed te kom.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 270 herlaai vraag
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 7:32 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Apr 07, 2018 6:25 pm
Posts: 43
Ek moet saamstem met Oom Tripod... Ek het nooit gedink die lotte kan so verskil nie, lot 89 is volgens die blik 0.1% verskillend, maar ek moet tussen 3-4gr meer laai as lot 88 vir dieselfde spoed, afhangend van die spesifieke gr punt - meer vir die ligte punte.
En dit op 'n gemiddelde lading van so 52gr, so in my mind (en op my geweer) is lot 89 amper 6-7% verskillend van lot 88.

Ek kan basies nie meer 140gr punte skiet nie, dopvulling is te veel op 105%, and k sukkel om die punte in te kry. Kom darem nog reg met die 150gr en op in my 7x64.

MOENIE daai stickers op die blik trust nie. Hierdie het my baie versigtig gemaak, dink net as dit 7% vinniger was, kon groot moeilikheid gemaak het. Ek het al baie gesien die meer ervare lede beveel aan om ladings met 5% te drop as jy met nuwe lot kruit begin laai vir veiligheid . Altyd gedink dit is te konsereatief, nie meer nie, ek sal dit definitief in die toekoms doen...



Sent from my SM-G960F using Tapatalk

_________________
CZ452 .22lr, CZ550 7x64, .303, 12Br Browning 525, Glock19


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 21 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: fbarraza28 and 6 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group