JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 21, 2018 8:55 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 19 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 9:07 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 241
Location: Durbanville
Naand manne,

Ek besluit nou op nuwe doppe vir die 243win. Ek het Norma doppe vir my 300wsm en neig daai kant toe vor die 243 ook maar is oop vir ander voorstelle.

Groete

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 9:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4781
Location: Paarl
Koop een keer Lapua.

Na 23 keer se herlaai in my .243 het ek hul nog 2 keer in my AI geskiet. Hul is nou op pensioen en ek jag net met hulle.

Gloei na elke derde skiet uit en hulle loop oop.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 9:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2085
Location: Upington
Gawie(13mm) wrote:
Koop een keer Lapua.

Na 23 keer se herlaai in my .243 het ek hul nog 2 keer in my AI geskiet. Hul is nou op pensioen en ek jag net met hulle.

Gloei na elke derde skiet uit en hulle loop oop.


2 topics ek skuif my antwoord ook hierna sodat ons een het...



Lapua!

Ek het met paar PMP doppe, 50 winchester doppe, en 'n boks lapua doppe my 243 se loop vernietig.

Ek het op daai boks Lapuas tot 26x herlaai op standaard 243 Win, en die doppe wat oorleef het geskenk aan forumlid, maar onthou nie wie nie. wonder by hoeveel herlaaie trek hulle nou.

By verre was die lapuas die goedkoopste per skoot! en die mees konstant met dopvolumes.

Dis maar my ondervinding en ek gaan moeilik na ander maak toe.

Gawie(13mm) wrote:
Koop een keer Lapua.

Na 23 keer se herlaai in my .243 het ek hul nog 2 keer in my AI geskiet. Hul is nou op pensioen en ek jag net met hulle.

Gloei na elke derde skiet uit en hulle loop oop.



Ek het tred verloor met elke 3de keer se herlaai so gloei na elke keer uit.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 10:11 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Posts: 967
Location: Potchefstroom
Lapua!

Met n vleisie...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 10:46 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 241
Location: Durbanville
Alec, dot is indrukwekkend! Dan sal ek maar my keuse moet heroorweeg! Dankie

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 6:43 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Posts: 1313
Location: Jacobsdal
Ek skiet met lapua en Norma doppe


Met die Norma doppe in my 7x64 het ek ook al rondom 25 keer herlaai en hulle skiet nogsteeds.

Ek het wel met lapua in my 243 ai gekry dat die primer pockets rek teen hoër druk, waar bv pmp"s niks gerek het nie.

Die lapuas is wel baie meer konstant tov gewig en dopkapasiteit.

Ek sal enige van Norma of Lapua koop, hang vir my van die prys af.

Groete

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 7:43 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Posts: 879
Location: Windhoek
Normas is al meer as 30 x herlaai en is baie konstant. Dit lyk wel vir my hier in WHK is dit duurder as Lapua maar sal enige tyd Lapua vat oor dit goedkoper is.

_________________
Groete, Willie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 8:40 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 241
Location: Durbanville
Ek kan die Norma doppe vir R300/sak(100) goedkoper kry as die Lapua.

Ek dink tusse Norma en Lapua is dit maar 6 van die een en n half dosyn van die ander.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 8:43 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1450
Ek noem maar net dat my bokke ook val en my teikens ook nie te sleg lyk met Windcheater brass

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 10:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7846
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Ek gebruik Lapua, Norma en Sako en het nie pyne met hulle nie. Winchester brass sal ek nie weer skiet al borg hulle my doppe en n geweer nie

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 12, 2018 1:44 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Posts: 30
Ek gebruik Norma, want toe ek die eerste keer gekoop het was hulle heelwat goedkoper as Lapua.

Wanneer ek moet doppe begin vervang sal ek oorslaan Lapua toe.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 13, 2018 9:10 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 241
Location: Durbanville
Dankie manne vir die insette. Alles in ag geneem gaan ek die Normas vat. Ek dink nie die Lapua doppe is R300 vir n boks meer die moeitewerd nie en ek hou baie van die Norma doppe wat ek klaar het

Sodra die doppe arriveer is dit 90gr Nosler BT, IMR 4350 en Norma doppe. Alles nuut, hoop dit werk mooi.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 8:13 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Posts: 203
Location: Kathu
Al probleem wat ek met lapua het is dat hulle vinniger weg raak as die goedkoper doppe ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 8:42 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Posts: 983
Location: Nottingham Road, KZN
Ek was op Norma en nuwe loop nou op Lapua. Dit is vir die 243ai, en dit was vir my much of a muchness sal enige van hulle aanbeveel.

Primer pockets rek maar by altwee as jy in die rooi gaan werk.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 9:00 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 5912
Location: Waterkloof, Pretoria
Capt. Oblivious wrote:
Ek gebruik Lapua, Norma en Sako en het nie pyne met hulle nie. Winchester brass sal ek nie weer skiet al borg hulle my doppe en n geweer nie


Cappy

Ek sal met vrymoedigheid die volgende ook daar ingooi nl. Nosler Custom Brass en RWS. Moet byse Winchester se doppe was op n tyd werklik baie goed. n Hele klomp top skuts het destyds gesweer by hulle. Ek skiet in my 7mm Rem Mag en 300 Win Mag tot vandag toe met hulle. Maar ek stem ek sal hulle vandag nie koop nie.

Groetnis
Wout


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 11:06 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7846
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
My Pa het n stel Winchester doppe vir sy 300WM wat seker al 12jaar oud is en hulle skiet nog net soos wat hulle moet, is lyk my net die laatse paar jaar wat die klomp vergteet het hoe om n dop te maak. RWS soos jy se is ook baie sterk en konstant

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 2:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 560
Location: Kroonstad
Capt. Oblivious wrote:
My Pa het n stel Winchester doppe vir sy 300WM wat seker al 12jaar oud is en hulle skiet nog net soos wat hulle moet, is lyk my net die laatse paar jaar wat die klomp vergteet het hoe om n dop te maak. RWS soos jy se is ook baie sterk en konstant


Met die nuwe Winchesters koop jy 200 doppe om 100 te kry wat reg is en wat sal werk vir n rukkie[emoji23]


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Ruger AR 556
Howa .243 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32.5"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 3:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 1889
Location: Williston
My Nosler-doppe wat Gawie my geskenk het loop al vir n paar jaar baie mooi. Die wat nie meer daar is nie het ek verloor.
Nuwe Lapua-doppe staan al van ek my 243 gekry het ongebruik in die kas.
Gebruik ook Sako en Norma doppe in die kinders se 243's. Verskillende fabrikate om te sorg dat die verskillende gewere se goed nie deurmekaar raak nie. Albei soorte is ook baie goed.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 14, 2018 9:05 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Posts: 293
Location: Swellendam
Ek sal altwee vat want my ondervinding is asof altwee uit selfde fabriek uitkom.

Toe ek my 300wm kry toe maak Lapua nie vir hom doppe nie maar n briend skiet met Lapua 300wm doppemaar na n lang gesoek en baie rondbel stuur lapua my n email dat hulle by Norma doppe gekry net met hulle stamp op.

So dit is asof hulle 2 ma selfde doppe kry maar net hulle eie naam op press.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 19 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Jaco V and 7 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group