JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Dec 11, 2018 11:52 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 
Author Message
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 12:29 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm
Posts: 27
Goeie dag. Help gou uit asb... Wat is maksimum lading met S365 vir 243 Ackley met 87gr V-max punte? Dankie. Hulp word waardeer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 12:36 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 245
Location: Durbanville
Breinie,

Ek het nie QL nie maar jy gaan meer info moet gee.
Loop lengte, lot no, doppe, dop volume, tpl, etc
kyk na ander lading vrae se formaat

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 12:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Posts: 797
Location: Witbank MP
Die antwoord is ongellukig nie so eenvoudig nie. Elke geweer se maksimum lading gaan verskil.

As jy vir ons al die gegewens onder die Quickload afdeling kan gee dan kan ons 'n berekende maksimum gee.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 12:54 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm
Posts: 27
Gewonder of ek so maklik sal regkom. Okay, ek sal waardeer as iemand my dalk kan help. Case length is 51,2mm. COL is 66.9. Loop lengte is 20" dink ek. Dis die Howa 1500 Varmint. Dit is Lapua doppe waarvan ek nie die volume het nie... En die Lot nommer is 092 -18. Hoop dis al genoeg inligting vir 'n max lading?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 1:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4804
Location: Paarl
Sonder dopvolume en akurate looplengte, stel ek voor jy maak die dop vol tot in die nek en druk die koeël in tot net voor die basis die kruit raak. >:D

Jammer, maar ek kon myself net nie help nie. ;D

Breinie, as jy nie weet nie, kan ons nie namens jou raai nie.

Wat ek jou wel kan voorstel is om al die nodige metings en mates te bevestig. Daarmee bedoel ek dat jy dit self fisies meet en nie op die internet kyk wat ander manne se data is nie. Laai nou 38 grein S365 en skiet 3 skote oor 'n chrony om spoed te bevestig.
Nou kan ons voor begin. Moet egter nie 3080 vps. oorskry met 'n 20 duim loop.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 1:55 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm
Posts: 27
Ek het gou loop gemeet. Dis 24" loop. Ek het voorheen 3280fps geskiet met 41, 9gr. So wil einylik net weet of ek nog kan opgaan met so 1gr max?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 2:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4804
Location: Paarl
Breinie wrote:
Ek het gou loop gemeet. Dis 24" loop. Ek het voorheen 3280fps geskiet met 41, 9gr. So wil einylik net weet of ek nog kan opgaan met so 1gr max?

Ek ruik 'n rot en vertrou nie jou data nie.

Met QL se verstekwaardes is jy met 41.9 grein kruit teen 3280 vps, reeds oor maks druk. Jou dopvulling is onder 90 persent.

Net ter stawing: Ek skiet ook 'n 87 Vmax uit Lapua doppe met 'n Tpl van 69.95mm. Lapua doppe met 56 grein dopkapasiteit en lengte van 51.79mm.
Lading is 44.2 grein met 92% dopvulling en 3120vps by die kroon. My brandspoed tempo is 0.4313, wat net onder QL se verstekwaarde is.

Om jou data te kalibreer moet ek die brandspoedtempo opstoot na 0,5530. Dit maak nie sin nie.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 2:28 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm
Posts: 27
Ek sien wat jy sê. My COL het ek verkeerd gesê. Dis 67, 2. En nie 66,9 soos voorheen gesê nie. Weet nie of dit groot verskil gaan maak nie?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 4:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14558
Location: Vereeniging
Die belangrikste element is die spoed wat jy gemeet het. Waarmee is dit verkry. Indien met 'n standaard tipe chrony, hoe ver weg was die chrony van die loop se punt en watter tyd van die dag het jy dit gemeet.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Dec 05, 2018 7:20 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 584
Location: Kroonstad
Iets met daai hoeveelheid 365 en spoed maak nie sin nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Howa .204 Ruger
Ruger AR 556
Howa .243 Ackley Improved
RPR 6.5 Creedmoor
Savage Mod 12 6.5 Creedmoor 32"
CZ 30-06 Ebony Edition
Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32.5"


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: 3006, Carlc, Ds J, Flip nel, heywillie, Johan van Wyk, NicoSmit, Philip J, Vlakvark and 6 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group