JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Jan 24, 2019 2:11 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 33 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Thu Jan 10, 2019 6:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2866
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Ek het weer in my Howa gevind dat S335 en 32gr vmaxse gladnie wil werk nie en net met S321 wou mooi skiet. S335 werk weer uitstekend vir die 40gr Vmaxse. 25.5gr is die nommer


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 17, 2019 11:20 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Jan 10, 2019 11:08 am
Posts: 6
Location: Upington
tripodmvr wrote:
S321 en 32 Vmax

Nodes
3870vps - by maks druk
3530vps - druk van 43K psi

Nodes kan seker so met 30 na 50vps verskil afhangende van jou geweer se mates.


Baie dankie vir die inligting.
Sien die min lading vir 32grainer met S321 is 26.6gr en Max 29.5gr op 24" loop
Ek neem aan ek kan dan begin met so 27gr in 22" loop?
Ook moet die loop nog ingeskiet raak so die 27gr kan seker werk vir job?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 17, 2019 11:48 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Jan 10, 2019 11:08 am
Posts: 6
Location: Upington
Armand Steenkamp wrote:
Ek het weer in my Howa gevind dat S335 en 32gr vmaxse gladnie wil werk nie en net met S321 wou mooi skiet. S335 werk weer uitstekend vir die 40gr Vmaxse. 25.5gr is die nommer


Het jy 22" howa? ek neem aan die 25.5 is vir 40gr?
As ek mag vra wat laai jy agter die 32grainers?
Ek wag nog vir my roer so wil maar begin met wat die meeste ouens gebruik en soos ek gelees het is die 32gr v-max met S321 waarvan meeste 204 Rugers hou.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 17, 2019 11:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2866
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
jorda04,
Myne is die 24 duim dukloop. Ek gebruik 25.5gr S335 agter die 40gr Vmaxse en 28gr S321 agter die 32gr Vmaxse. Maar onthou maar om so effens laer te begin. Roere verskil mos maar. Van die 2 ladings is die 40gr pitte en die 335 die akkuraatste.

Groetnis


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 17, 2019 1:51 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Jan 10, 2019 11:08 am
Posts: 6
Location: Upington
Dankie Armand,

Dink ek gaan op so 27 of 27.5gr begin. Moet nog loop inskiet ook. Alles is nog in die pos.
Sal jul op hoogte hou hoe dit gaan as ek eendag kan begin :-)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 17, 2019 3:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2866
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
As ek moet se, koop eers S335 en kyk hoe hy werk met 40gr en 32gr. Meeste manne kry goeie akkuraathyd met 335 en die 32gr vmaxse. Moer toe is wel so steeks soos n donkie met 335 en 32gr vmaxse


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 18, 2019 7:29 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Jan 10, 2019 11:08 am
Posts: 6
Location: Upington
Armand Steenkamp wrote:
As ek moet se, koop eers S335 en kyk



Ek het reeds `n blik S321 wat ek probeer het vir iets anders wat nog amper vol is, so moet maar eers daai blik leeg kry ::)
Gister my doppe en punte by koerier gekry, so nou wag ek net vir geweer, hoop lisensie kom gou dan kan die sports begin.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 19, 2019 10:19 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Jan 10, 2019 11:08 am
Posts: 6
Location: Upington
Armand Steenkamp wrote:
jorda04,
28gr S321 agter die 32gr Vmaxse. Maar onthou maar om so effens laer te begin.


Armand, wat is jou spoed op die lading?


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 33 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group