Middag Manne,
Is daar nog enige plek waar n man die goeters in die hande kan kry. Die mense praat van middel van die jaar so is dit maar ons lot om n man se ladings weer uit te werk of wat ? Ek verlede jaar n 800 gekry maar hulle gannie meer lank maak nie so hoe nou ?
Groete
Jamma
CCI200 Primers ???
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
-
Jamma
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:23 am
Re: CCI200 Primers ???
Ai so dis maar ons lot!
Dankie
Dankie