JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Jan 23, 2018 1:53 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 
Author Message
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 3:16 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 81
Middag Manne,

Ek het besluit dat dit die scope moet wees vir my roer. Wie verkoop hulle teen n billike prys?

Andersins is ek ook oop vir ander voorstelle in sy klas.

Dankie

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jan 10, 2018 4:26 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Posts: 123
Location: Swellendam
Middag Rem
Ek het ‘n baie goeie prys so 2 weke terug by Quinets jag en Hengel gekry. Praat met Okert, hulle is op die forum ook.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 8:12 am 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 81
Dankie!

Wat was sy prys gewees as ek mag vra?

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 11:13 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Posts: 123
Location: Swellendam
Dit was onder R21000, dink R20700 of so iets. Het al advertensies gesien van rondom R24000 vir non illuminated.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 4:41 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Posts: 464
Location: Eastern Cape
Ek kyk self na een. Wat is julle opinies oor die scopes?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 9:42 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Posts: 101
Location: Citrusdal
Dieseldog gee asb jou indrukke van die scope.
Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 12, 2018 10:03 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 786
Location: Weskus
gho wrote:
Dieseldog gee asb jou indrukke van die scope.
Dankie

Ek kan die teleskoop met n geruste hart aanbeveel vir iemand met die selfde tipe oe as myne ,Ek moet n bril gebruik om my bril te soek. Verder track hy reg en doen alles wat ek van n teleskoop verwag in daai prysklas ,ek verkies net die G2 ret bo die G3 ret .

DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 18, 2018 1:59 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 81
Ek het nou n Bushnell DMR2 G3 in die hande gekry.

Ek het huidiglik n Burris XTR2 op my ander geweer en gaan saterdag bietjie die twee langs mekaar sit.

Ek gaan nog nie vir jul terugvoer kan gee oor die tracking ens nie, maar slegs hoe die glas vergelyk. Het n swarovski Z3 ook bymy wat ek sommer in die mengsel gaan ingooi.

Dankie

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 18, 2018 3:14 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Posts: 464
Location: Eastern Cape
Laat asb weet Rem.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jan 21, 2018 7:41 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Posts: 123
Location: Swellendam
Middag Rem
Kom jy toe die Bushnell bietjie toets die naweek. Ekt myne vandag bietjie uitgevat. Hy is eers somme op my 308 want ek wat nog vir die Creedmoor se lisensie kaartjie. Hys darem laasweek goedgekeur. Ekt die scope met my Sightron vergelyk en hy is darem bietjie helderder. Ek kon die 204 se gaatjies beter op 400m met hom sien as met die Sightron, veral vroeg voor die son helder was. Ek het die 308 ook vir die eerste anderkant 400m geskiet om te kyk hoe ek vaar. Ek kon op 609m 3 skote binne 100mm skiet met geen vertikale verskil. Het 3 mills gestel vir dwarswind. Kom toe ook die 250mmx300mm gong op 775 m 2 keer na mekaar klop en toe ook op 840m. Maar daar sukkel my kortloop howa al ‘n bietjie.
Fito is 3 skote op 609m
Eks heel in my skik met die scope.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 22, 2018 9:49 am 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 81
More Berra,

Ek het Vrydag laat middag en sterk skemer so deur die die swaro, bushnell en Burris gekyk.

Die Burris XTR2 is vir my ongelooflike waarde vir geld maar op glas self was hy vir 3de, swarovski 2de en die Bushnell 1st. Is rerig beindruk met die Bushnell DMR2. Ek wil ook net noem dat hierdie slegs n vininige vergelyking was tussen die 3 en ook dat dit slegs nou vir my oog is.

Laastens het n vriend van my saterdag deur die bushnell gekyk (hy skiet self n 5.5 x 22 NXS) en sy eerste woorde was "this is really clear glass" wat vir my n goeie indikasie is.

Berra, ek is bly jy is ook so beindruk met die scope soos ek. Baie mooi skote ook! Vir die prys (bietjie duurder as die XTR2) is daar min wat soveel waarde bied.

Groete

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Rem, Sooisn and 5 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group