JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Dec 18, 2018 11:20 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 
Author Message
 Post subject: Sightron S-Tac
PostPosted: Thu Apr 12, 2018 7:11 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Posts: 171
Location: MIDDELBURG
Naand sê manne,

Wil graag hoor by die manne wat reeds S-Tac scopes besit. Ek is opsoek na n scope vir my howa en kyk hard na die scopes, veral die 3-16.

Iets wat my egter pla is dat die manne oorsee reken die kruishaar is baie dun en hulle verloor die op n donker agter grond.

Hoe ondervind julle die scopes?

Groete
George

Sent from my SM-G610F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Sightron S-Tac
PostPosted: Fri Apr 13, 2018 6:34 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Posts: 1181
Location: Roodepoort
Sy reticle is presies dieselfde as die S3 reeks.
Baie goeie waarde vir geld. Jy kan mar gerus koop

_________________
Official distributor of SIGHTRON Optics in SA.
Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Sightron S-Tac
PostPosted: Fri Apr 13, 2018 7:10 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Posts: 174
Location: Leonardville, Namibia en UAE
Dagsê,

Ek is baie tevrede met myne. Ek was ook eers skepties oor die dun kruishaar, veral vir die nag skiet. Het nog net 2 skote in die nag met hom geskiet, altwee jakkies het bakkie gery, een het ek in die hardloop op so 150 meter geskiet. Dit was bloot toeval dat ons die jakke gekry het, so die lig was maar flou en nie die regte lig, wat ek vir nag skiet gebruik nie. Ek was verbaas oor hoe helder die scope in die nag is. Ek het op pad huis toe die aand sommer paar ander "critters" bekyk met die scope. Dit was maklik om diere, groot en klein uit te ken en die kruis op hulle te hou. In die dag sal jy nie sommer sukkel met die kruis nie. Hoop dit help.

Mooi dag,
Herman


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Sightron S-Tac
PostPosted: Fri Apr 13, 2018 8:49 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1883
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Sangoma (IAN) wrote:
Sy reticle is presies dieselfde as die S3 reeks.
Baie goeie waarde vir geld. Jy kan mar gerus koop

Ian, hoe vergelyk sy glas met die van die S3 reeks?

_________________
And as thy days, so shall thy strength be


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Sightron S-Tac
PostPosted: Fri Apr 13, 2018 9:23 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Posts: 534
Location: Gariepdam, Suid Vrystaat
Uitstekende teleskoop. Verg klein bietjie meer konsentrasie in die aand om kruishaar te gebruik, maar nie so dat jy sukkel nie. Verskriklik duidelike glas

_________________
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Sightron S-Tac
PostPosted: Fri Apr 13, 2018 1:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Posts: 1181
Location: Roodepoort
Swede wrote:
Sangoma (IAN) wrote:
Sy reticle is presies dieselfde as die S3 reeks.
Baie goeie waarde vir geld. Jy kan mar gerus koop

Ian, hoe vergelyk sy glas met die van die S3 reeks?


Sy glas is HD. So baie helder. Def dieselfde of n rapsie beter selfs as die S3 reeks.

_________________
Official distributor of SIGHTRON Optics in SA.
Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Sightron S-Tac
PostPosted: Fri Apr 13, 2018 1:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1883
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Dankie ;D

_________________
And as thy days, so shall thy strength be


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Sightron S-Tac
PostPosted: Sat Apr 14, 2018 5:23 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Posts: 171
Location: MIDDELBURG
Dankie vir almal se insette. Ek is so te sê verkoop op die scopes, kry net al die spaar varkies in n ry sodra almal reg staan slag ek...[emoji16]

Sent from my SM-G610F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Sightron S-Tac
PostPosted: Mon Jun 25, 2018 7:35 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Posts: 534
Location: Gariepdam, Suid Vrystaat
George, ek het nou die afgelope twee weke baie in die aand geskiet met beide die STAC en Leupold LRP. Beide is uitstekende teleskope, maar ek het wel gevind dat die STAC moeiliker is om mee te skiet in die aand, en as ek moeg raak het ek oorgeslaan na die LRP wat baie vriendeliker is op die oog en 'n pap brein in die aand.

_________________
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Sightron S-Tac
PostPosted: Mon Jun 25, 2018 8:20 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Posts: 171
Location: MIDDELBURG
Dirkvh wrote:
George, ek het nou die afgelope twee weke baie in die aand geskiet met beide die STAC en Leupold LRP. Beide is uitstekende teleskope, maar ek het wel gevind dat die STAC moeiliker is om mee te skiet in die aand, en as ek moeg raak het ek oorgeslaan na die LRP wat baie vriendeliker is op die oog en 'n pap brein in die aand.
Dankie vir die terugvoering Dirk.

Sent from my TA-1012 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Jackson and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group