JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Oct 21, 2018 6:42 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 
Author Message
PostPosted: Mon May 14, 2018 8:58 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 212
Location: St Helenabaai
Ek kan so scope nuut kry vir R19000

Is daar 'n ander FFP scope wat ek moet oorweeg in daai prysklas? Ek het rondgesoek tussen die groter brands maar sien nie iets wat vergelyk met specs in daai prysklas nie. Wat het ek mis gekyk?

Die ouens wat so scope het, ek sal graag wil weet wat dink julle van hom? Kan iemand dalk sy glas en reticle vergelyk met 'n Nightforce NXS 5.5-22x50 MOAR-T?

Hy gaan vir eers diens doen op 'n 223 Howa, op die baan tot 700m maks. Overkill ek weet, maar wil liewers iets kry wat ek later elders ook kan gebruik.

Dankie vir julle insette [emoji106]


Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 14, 2018 10:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Posts: 556
Location: Durbanville/Riebeek West
Koop maar niks klop hom vir prys nie. Glas beter as nxs 5.5-22


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
-Winchester Model 52 .22 LR
-260 Remington Ackley Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 14, 2018 10:29 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Posts: 764
Location: Witbank MP
Hoe sal jy sy glas vergelyk met die Sightron 8-32x56?

Ek gaan nuwe scope op die XC sit en hou van die 25Moa per revolusie wat die PST Gen 2 het. Die Sightron se glas is vir my baie goed so ek wil net nie agteruit gaan nie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 14, 2018 1:33 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Aug 18, 2011 11:11 am
Posts: 82
Location: Port Elizabeth
Jammer ek hijack maar sal ook graag wil weet tussen die Vortex PST Gen2 FFP, Sightron 6-24x50 FFP Milhash, Sig Sauer Tango 4 6-24x50 FFP mil/mil en Bushnell Tactical Elite 6-24x50 G2DMR FFP mil/mil. Het self die Signtron FFP en is happy met hom.

Helderheid? Tracking?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 14, 2018 2:20 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 224
Location: Durbanville
Ek sal nog bietjie spaar en vir n Bushnell DMR2 3.5-21x50 gaan. Hul is omtrent so R23k en voel persoonlik hy is net daai stukkie beter in alle opsigte. Die DMR2 is goed genoeg vir die manne in amerika om hom te gebruik vir die PRS kompetisies en met groot sukses, so hy kan by die groot manne bly teen n fraksie van die prys.

Dit by gese, dink ek die PST Gen2 is n baie goeie opsie.

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 14, 2018 6:59 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Posts: 243
Location: Swellendam
By Quenets is ‘n DMR 2 vir net so oor die R20k.
Ek het een. Was baie tevrede met hom. Hy is vir my beter as die Sightron ffp wat ek het, maar nie baie nie. Myne het ‘n fout met sy paralaks verstelling gekry toe ruil hille hom vir my om vir ‘n nuwe.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 14, 2018 7:24 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Posts: 556
Location: Durbanville/Riebeek West
Rudie wrote:
Hoe sal jy sy glas vergelyk met die Sightron 8-32x56?

Ek gaan nuwe scope op die XC sit en hou van die 25Moa per revolusie wat die PST Gen 2 het. Die Sightron se glas is vir my baie goed so ek wil net nie agteruit gaan nie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk


Sightron trap bo sy prys klas wat glas aan betref.
Die gen 1 pst en Sightron was baie na aan mekaar mbt glas.
Die gen2 pst is werelde bo die gen1, dit het ek self gesien, met my eige oëge.

Ek reken wat mechanics en betroubaarheid aan betref (turrets) is die Vortex ok beter as die Sightron.
Waarborg plae ok nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
-Winchester Model 52 .22 LR
-260 Remington Ackley Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 14, 2018 9:55 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Posts: 237
Location: Zastron
Ek skiet self met so Viper PST Gen 2 en ek het al sy bene gerek tot by ‘n myl, maar as ek nou weer moet koop, vat ek die Bushnell DMR2 3.5-21X50. Die Vortex boks bo sy prysklas, maar die Bushnell klop hom steeds. Ek het al baie tyd agter beide teleskope spandeer. Maar nie almal se oe kyk dieselfde deur glas nie, so dis maar net my 2c.

_________________
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 15, 2018 1:42 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 212
Location: St Helenabaai
Klink my ek moet nog bietjie huiswerk doen, julle manne maak dit moeilik om by die budget te bly. Die PST is al klaar eintlik bo die budget. Ek het ook klaar 'n stel 30mm Nightforce ringe wat by die huis lê. So 'n 34mm tube gaan my 'n hele lot meer kos.

Is ek reg as ek sê onder R20k gaan ek nie fout maak met die PST nie?

Vir interessantheid is die twee modelle Bushnells al beskikbaar in SA, het iemand al 'n prys?

Bushnell DMR II-i 3.5-21x50, G3i ET36215GI
Ek verstaan sy prya spring bietjie bo die ouer DMR

Bushnell XRS II 4.5-30x50, G3i ET46305GI
Hy is tans te sien op Panhandle Precision se youtube/facebook/Instagram, vol review kom nog

Sal interessant wees hoe hulle pryse opweeg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 15, 2018 1:47 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Posts: 243
Location: Swellendam
Dit is presies daardie Dmr ii wat by Quenets le R20 700


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 15, 2018 1:54 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 212
Location: St Helenabaai
Berra .204 wrote:
Dit is presies daardie Dmr ii wat by Quenets le R20 700

Dankie, hul website wys 'n ouer model. Nou jeuk ek...

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 15, 2018 2:07 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Posts: 243
Location: Swellendam
Kyk by die handelaars afdeling op die forum.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 15, 2018 3:29 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 212
Location: St Helenabaai
Berra .204 wrote:
Kyk by die handelaars afdeling op die forum.
Dankie het hom opgespoor en gekontak, dit is die nuutste model.

Image

Kan die wat een het kommentaar lewer oor die dikte van die kruishaar?
Ek sien dit word redelik oor gesels, ek verstaan hy moet bietjie vleis hê vir 3.5x, ma hoe dik is dik? Ek kry nêrens die reticle subtension tekening aan lyn nie.

Verder lees ek net goeie goed en hy word oorals bo die PST gelys.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 15, 2018 4:46 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 224
Location: Durbanville
Ek het die non illuminated dmr2 en die kruishaar is rerig nie vir my te dik nie.

Skiet baie lekker op alle vergrotings (3.5 is dalk bietjie dun inteendeel) weet nie of die dmr ii (illum) bietjie dikker is nie maar myne is perfek


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 15, 2018 4:54 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Posts: 243
Location: Swellendam
Dis al rede hoekom ek ook die non illuminated gekoop het. Hy het die G2 reticle in wat dunner raak in die middel. Die illuminated raak nie dunner in die middel en kan dalk te duk raak vir fyn skiet maar vir gonge ens. sal hy werk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 16, 2018 7:37 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7748
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Nou het julle my ook lis vir n Bushnell

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 16, 2018 8:04 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Posts: 224
Location: Durbanville
Berra .204 wrote:
Dis al rede hoekom ek ook die non illuminated gekoop het. Hy het die G2 reticle in wat dunner raak in die middel. Die illuminated raak nie dunner in die middel en kan dalk te duk raak vir fyn skiet maar vir gonge ens. sal hy werk


Die DMR 1 het die G2 kruishaar en die DMR2 het die G3 kruishaar. Die illum weergawe is net bietjie dikker, maar steeds n G3 kruishaar.

_________________
Sako .243
300 H&H
Krieger 300WSM custom build
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 16, 2018 9:21 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Posts: 243
Location: Swellendam
Rem jy is reg jammer. Hulle noem hom ook G3 maar verskil van die illum weergawe net in die middelste 0.5mill war dunner is. Ekt self nognie deur die illum weergawe gekyk nie so kan nie se of die dikte gaan pla nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group