JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Nov 21, 2018 1:28 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 54 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next
Author Message
PostPosted: Mon Feb 05, 2018 10:10 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Posts: 1162
Location: Roodepoort
Daai is net my opinie. Eks seker daar is n paar ander scopes wat ook goeie waarde vir geld bied.

_________________
Official distributor of SIGHTRON Optics in SA.
Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 05, 2018 10:54 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Posts: 110
Die Sworo ds dink ek is n game changer - Dok lucas Potgieter het vir my gese spandeer soveel jy kan op n goeie scope en kwaliteit patroon, as jy kyk wat jou jag jou kos is die kleingeld. Ek gaan hom die jaar die 1ste x gebruik vir jag in bosveld en Kalahari en tick hy al die boxes dan verkoop ek my versameling van scopes.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 9:17 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Posts: 146
As jy hom kan bekostig
Swarovski se nuwe Z8i 2.3-18x56
Glas is ongelooflik en die 8x optise zoom maak dat die 18 vergroting gelykstaande is aan ander scopes se 25 vergroting


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 9:44 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1449
Agentkoos wrote:
As jy hom kan bekostig
Swarovski se nuwe Z8i 2.3-18x56
Glas is ongelooflik en die 8x optise zoom maak dat die 18 vergroting gelykstaande is aan ander scopes se 25 vergroting


Hoe werk dit? ???

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 10:04 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Posts: 146
Weet nie die tegniese sy van hoe dit werk nie maar in praktiese terme, as jy die Swarovski op n 5x vergroting sit en jy vergelyk hom met meeste ander scopes op 5 vergroting, dan lyk die prentjie nader en groter in die Swarovski as in die ander scopes


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 10:18 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5706
Location: Brackenfell
Agentkoos wrote:
Weet nie die tegniese sy van hoe dit werk nie maar in praktiese terme, as jy die Swarovski op n 5x vergroting sit en jy vergelyk hom met meeste ander scopes op 5 vergroting, dan lyk die prentjie nader en groter in die Swarovski as in die ander scopes


As dit die geval is is die vergroting verkeerd gemerk op een van die scopes. Wat wel 'n rol kan speel met hoe die prentjie voorkom is die "field of view" wat gewoonlik meer op die europese scopes is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 11:43 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Posts: 233
Location: Western Cape
Ek jag al lank en doen ook bietjie baan skiet/gongs vir die lekker daarvan (glad nie kompeteerend nie). In my vroeer jare het ek nooit Fixed of FFP scopes gebruik nie. Vandag kan ek my nie voorstel sonder FFP nie. Dit is vir my persoonlik n groot bederf. Die fyn kruishaar storie pla my werklik nie en my oe is rerig glad nie meer wat dit was nie. Persoonlik sal ek nooit weer SFP gaan nie.

_________________
"the more I practice, the luckier I get'


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 12:52 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Posts: 85
Location: Kaapstad
Haai, ek worstel met die selfde probleem. Ek wil graag ‘n nuwe scope op my 303 sit. Dit moet iets wees met BDC en ek wil jag en op die baan skiet. Ek kannie met ? 9 op 200m sien waar ek skiet nie, nie eens met ? 12 nie. Ek het tans ? Vortex 3-9x40 op. Ek soek 14 en hoer.
Ek kyk na die volgedne
https://uk.hawkeoptics.com/vantage-side ... l-dot.html
http://bushnell.com/all-products/rifle- ... 2-12x-40mm
http://www.lynx.co.za/catalog/riflescop ... 24x42d-h0/

Dit sal goed wees as ek insette kan kry van julle kundige manne


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 1:52 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 213
Location: St Helenabaai
Ek weet nie watse prysklas julle manne na kyk nie, en weet ook nie wat nog beskikbaar is vir onder R10k nie ma ek het vir my pa 'n Vortex Viper 6.5-20x50 op sy Tikka 270 gesit. Ek dink dis 'n smart scope.
Hy is happy want hy kan sy skote op papier sien op 200m, die turrets zero en stel maklik.
Met 140g Hornady Interlocks teen 2951fps en die die scope op maks vergroting werk die reticle se merke heel mooi uit vir 200m, 300m, 400m en 500m holdover, net 'n pity man gaan nie jag op daai vergroting nie.

Image

Adri Barkhuizen

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 2:00 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1449
Wys jou net wat met n 270 vermag kan word

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 2:18 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7834
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Supacow wrote:
Wys jou net wat met n 270 vermag kan word



Tyken op 200m raak skiet?

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 2:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2524
Location: Centurion
Sangoma (IAN) wrote:
Ek het al so paar scopes gehad en hier is my opinie tov all round scopes -

OnderR10k

Lynx LX3 3-12X56 (Daar is absoluut niks wat naby die scope kom in sy prysklas nie)

Tussen R10k-15k

Sightron S3 6-24x50

Tussen R15k-R20k

Sightron S3 8-32x56
Leupold LRP
NF SHV

Tussen R20k - R25k

Swarovski Z5

Tussen R25k - R30k

Zeiss V6 (All rounder)
Delta Stryker (Baan werk)

R30k +

Hier raak dit baie moeilik. Daar is te veel scopes in die klas wat almal baie goed is. Bo R30k begin die scopes meer doelgerig raak vir n baie spesifieke doel.


Ek sou nog die 4-20x50 S-Tac van Sightron ook bygevoeg het. Volgens my, 'n puik scope en baie meer waarde vir wat hy kos.

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 2:56 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Posts: 1162
Location: Roodepoort
Heeltemal vergeet van die STAC. Jy is reg. Bitter goeie waarde vir geld.

_________________
Official distributor of SIGHTRON Optics in SA.
Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 06, 2018 9:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1203
Location: Weskus
Sangoma (IAN) wrote:
Heeltemal vergeet van die STAC. Jy is reg. Bitter goeie waarde vir geld.

Image

Assembled in a drug free Philippines.

DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 12, 2018 12:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Posts: 750
Location: Kathu
Dis nou tyd vir my om op te gradeer.

Volgens Ian se lys is my prysklas R15k tot R20k,

Wat stel julle voor tussen
Sightron S3 8-32x56
Leupold LRP
NF SHV

Is daar nog iets anders om te oorweeg?
Ek moet sê die Burris Eliminator 3 intereseer my ook nogal.

Groete
KK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 12, 2018 5:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Posts: 1162
Location: Roodepoort
Klong, kyk mar of jy nie van hulle kan gan voel en bekyk nie. Ek glo hulle al drie is baie dieselfde.

_________________
Official distributor of SIGHTRON Optics in SA.
Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O


Last edited by Sangoma (IAN) on Mon Feb 12, 2018 9:16 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 12, 2018 7:12 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Posts: 128
Location: Brackenfell
KalahariKlong wrote:
Dis nou tyd vir my om op te gradeer.

Volgens Ian se lys is my prysklas R15k tot R20k,

Wat stel julle voor tussen
Sightron S3 8-32x56
Leupold LRP
NF SHV

Is daar nog iets anders om te oorweeg?
Ek moet sê die Burris Eliminator 3 intereseer my ook nogal.

Groete
KK


As jy al 3 gevoel en gekyk het en jou keuse gemaak het.....laat weet bietjie vir ons watter 1 jy verkies.
Weet van 'n paar manne wat al tussen daai 3 moes kies.....dalk ook met Vortex PST in die prentjie??

_________________
22-250 Musgrave
243 Savage VLP
243 AI Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint RC


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 12, 2018 7:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3654
Location: Durbanville, WesKaap
in daai prysklas kan jy kyk na lynx lx3 5-30×56 ook. baie gelukkig met myne.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 12, 2018 8:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1203
Location: Weskus
Die Burris Eliminator 3 interesseer my ook, veral as ek doppies moet maak!

Image
DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 13, 2018 8:41 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Posts: 750
Location: Kathu
Dankie.
Ja dis net sleg om so in die gatkant van die land te bly.
Die kans dat ek hier in n 500km radius by 'n shop instap en hulle het al drie is maar baie klein.
Ek sal na die Lynx en Vortex ook dan kyk.
DD ek dink daai Burris sal leker speel.

Groete
KK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 14, 2018 8:11 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Posts: 80
Ek het toe maar n Leupold LRP aangeskaf.

Sal rerugvoer hier gee as ek hom ontvang en sy gal so bietjie gewerk het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 14, 2018 9:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4781
Location: Paarl
B Five wrote:
Ek het toe maar n Leupold LRP aangeskaf.

Sal rerugvoer hier gee as ek hom ontvang en sy gal so bietjie gewerk het.

Uitstekende keuse!!! ;D

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 10, 2018 4:03 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 245
Location: Blou Bul HK
B Five wrote:
Ek het toe maar n Leupold LRP aangeskaf.

Sal rerugvoer hier gee as ek hom ontvang en sy gal so bietjie gewerk het.

B Five, het jy dalk al bietjie kans gekry om die LRP te toets? Hy is ook een van my kandidate... ::)

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 2:58 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Posts: 80
Langeraat, ja.
Ek het die outjie al goed laat werk en om die minste te se is ek baie tevrede. Ek het hom op XC en het geweer gebou vir hoofsaaklik baanskiet, alhoewel ek eintlik nie lief is vir baanskiet nie. Die kuier na die tyd maak egter op....
Nodeloos om te se het ek nog nie baanskietgedoen met hom nie, maar hy het al baie bloed geproe in die kort seisoen. Die scope/geweer kombinasie werk vir my absoluut uitstekend. Ek het met die geweer die selfvertroue om slegs kopskote te skiet, iets wat ek nog nooit in die verlede gedoen het nie.

Hy maak absoluut uitstekend met Springbokke en Jakke.

Daar is egter klein goedjies om aan gewoond te raak:
Eerstens myne is die FFP, dit beteken dat op klein vergroting is die kruishare geweldig smal en nie geskik vir nagskiet nie. Egter nie n probleem om slegs die vergroting bietjie op te stel nie.
Tweedens is dit n langafstand scope en dit gaan nie werk in die bos nie. Die vergroting is te groot en die kruishaar is nie in fokus op baie kort afstande nie. Ek praat nou van onder 30 meter. Mens skiet egter nooit so kort nie.
Derdens is dit n baie persoonlike ding, maar ek is nie mal oor hoe groot verstelbare turrets vertoon nie. Dit is maar persoonlike smaak. Ek hou van ‘slim en sleek’ gewere en haelgewere. Die LRP het soos die meeste vestelbare turrets wat groot is. Sommige ouens hou weer daarvan.

Ek dink eerlik hierdie scope bied mens die beste waarde vir geld op die staduim vir baan/ langafstand jag scope.

PM my as jy een sou soek. Ek het n goeie kontak.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Jun 13, 2018 9:31 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Posts: 245
Location: Blou Bul HK
B Five, dankie vir die objektiewe terugvoer. Ek wil ook soortgelyk as jy dit op 'n geweer gebruik wat hoofsaaklik vir baanskiet en voorsit jag gebruik gaan word en ek beplan nie om hom in die bosveld te gebruik nie. Dit klink vir my asof hy wel goed vir hierdie doel sal kan dien. Ek PM jou vir details, dankie.

_________________
Novus Vitae - 2 Kor 5:17


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 54 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 7 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group