JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Oct 20, 2018 1:37 pm

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 22 posts ] 
Author Message
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 1:11 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 773
Location: Pretoria Oos
Het iemand al met DIY anti glare filters op teleskope gespeel om te kan se wat werk die beste ?
Met die laaste jag was die laat middag son rerig lastig toe het ek met strooitjies begin speel maar daar is 'n verlies aan helderheid.
As die strooitjies biekie groter is sal dit dalk help ? Hulle is ook biekie pap en moeilik om te hanteer.

Ek wil nie graag 'n sun shade op sit nie want dit is net nog iets wat als lomp maak

Is daar dalk ander slim planne ?
Attachment:
20180810_122805.jpeg
Attachment:
20180810_124604.jpeg

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 1:25 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7748
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Jy gaan altyd helderheid/qualityd van jou lens verloor met daai filters. Die ide agter hulle is eintlik om te verhoed dat die son van jou lens af weerkaats en jou posiesie weg gee. Ek is nie seker of dit glare op jou scope gaan stop nie. Jy kan n sykous ook voor oor trek en kyk of dit help

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 1:49 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 773
Location: Pretoria Oos
Dankie Cappie,
Ja, ek hoop die strooitjies gaan die son se hoek in die teleskoop beperk en help .... maar dis nog 'n eksperiment, en om weerkaatsing te beperk kan ook net 'n plus wees.... hou van jou sykous idee

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 1:56 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Posts: 570
Location: Lutzville, Weskaap
Kry net 'n sunshade, goed vir meer een doel

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk

_________________
22LR - Anschutz Model 1400
223 - Browning A-bolt II
243 - Ruger American
6.5x39 - Howa
260 - Sako TRG-22
7mm RM - Remington 783
300WM - Sako A7
338LM - Custom
12g Girsan MC312
5.56x45mm Norinco CQA
7.62x51mm Heckler & Koch G3
9mm CZ P-07 Gen2

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 2:55 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Posts: 532
Location: Suid Kaap
n Honeycomb filter het minder materiaal as was daai strooitjies het waar hul teen mekaar le,so
jy sal meer lig inkry met die regte ding en die honeycomb se plastiek is mat wat weerkaatsing verhoed. n strooitjie se plastiek blink te veel so die son gaan jou nogsteeds pla.
Sun shade sal jou beste oplossing wees, of leen bietjie n honeycomb by iemand en toets hom. dalk het wish so iets

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 3:09 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 773
Location: Pretoria Oos
Jackalsniper wrote:
......die honeycomb se plastiek is mat wat weerkaatsing verhoed..... dalk het wish so iets

Die plastiek van die strooitjies wat blink het my ook bekommer.
Sal biekie op Wish loer.

Wens ek het 'n CNC of 3D printer gehaat, ek sou ook wou kyk wat maak dit as mens die tubes in 'n konkaaf weg sny van die lens af

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 4:06 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 773
Location: Pretoria Oos
Jackalsniper wrote:
n Honeycomb filter het minder materiaal as was daai strooitjies het waar hul teen mekaar le,so
jy sal meer lig inkry met die regte ding en die honeycomb se plastiek is mat wat weerkaatsing verhoed. n strooitjie se plastiek blink te veel so die son gaan jou nogsteeds pla.
Sun shade sal jou beste oplossing wees, of leen bietjie n honeycomb by iemand en toets hom. dalk het wish so iets
die son is eindelik uit by ons en jy is reg, die weerkaatsing in die strooitjies maak dit eintlik erger.
Cappie is sykous werk ook nie heeltemal 10:4 nie

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 4:08 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Posts: 532
Location: Suid Kaap
sandblast die strooitjies :laugh:

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 4:14 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Posts: 3424
Location: Tulbagh
Help dit nie as jy die onderste kwart van die voorste lens plak met insolation tape nie? Ek doen dit soms as die scope die skynsel vanaf die geweer se loop optel met 'n jaglig... Dalk praat ek nou strooi, want laatnamiddagson is iets anders 8)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 4:35 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 773
Location: Pretoria Oos
Hein M. wrote:
Help dit nie as jy die onderste kwart van die voorste lens plak met insolation tape nie? Ek doen dit soms as die scope die skynsel vanaf die geweer se loop optel met 'n jaglig... Dalk praat ek nou strooi, want laatnamiddagson is iets anders 8)
Hein dis dalk 'n opsie daai maar laat middag son is n black-sam, als word mos net silhouette en jy kan net raai waar die vitals is in die gras. Ek bewe in elkeval te veel van bokkoors om kop te wil skiet

@ jakalssniper as ek daai strooitjie sandblast is daar f@#%ol oor nie [emoji16][emoji16] [emoji16]

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:04 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Posts: 165
Ek lei af jy is nie lus om ten duurste goed in te voer, net om te vind jy is nie 100% tevrede nie. Dit is hoekom daar met strooitjies eksperimenteer word.

Kyk dalk na die items op hierdie bladsy: https://pellet-guns.com/21-scopes

Dit werk dalk goedkoper uit as die "diy" opsie as jy tyd en so aan in berekening bring. As dit nie so goed werk soos jy dink nie, was dit ten minste goedkoop.

Ongelukkig raak gewere en verwante toerusting deesdae leefstyl produkte in plaas van gereedskap. Die pryse refekteer dit ook. Kyk byvoorbeeld as iemand skerms vir sy knieƫ soek vir bekruipdoeleindes. Vergelyk die kniegskerms wat wapenwinkels verkoop met dit wat jy in hardewarewinkels kry. Net so deur die word "tactical" voor enigiets te sit kan jy sommer 300% meer vir dieselfde broek, handskoen of wat ook al vra.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:48 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1178
Location: East Rand, Gauteng
Vir R100 sal ek graag so lens wil probeer vir die kere wanneer mens in die son in skiet. So as iemand wil bestel, ek sal 2 vat...

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:48 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 773
Location: Pretoria Oos
OosKaapJagter wrote:

Jy is reg .... en baie dankie vir die link, ek gan veseker een probeer, veral teen daai prys. Ja nee kyk, geweer en jag verwante goed se pryse is mal.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:51 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 773
Location: Pretoria Oos
Hein22 wrote:
Vir R100 sal ek graag so lens wil probeer vir die kere wanneer mens in die son in skiet. So as iemand wil bestel, ek sal 2 vat...

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Hein ek gaan verseker een bestel.
Waar aan die oosrand is jy ?

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 5:54 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1178
Location: East Rand, Gauteng
Springs. Laat weet my asb. voor jy bestel dan sal ek regmaak met jou dan kom alles sommer in een pakkie.

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 6:11 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Posts: 3424
Location: Tulbagh
OosKaapJagter wrote:

Kyk dalk na die items op hierdie bladsy: https://pellet-guns.com/21-scopes

Baie cool site :)

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 7:37 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 773
Location: Pretoria Oos
Hein22 wrote:
Springs. Laat weet my asb. voor jy bestel dan sal ek regmaak met jou dan kom alles sommer in een pakkie.

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
PM gestuur

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Aug 26, 2018 10:07 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Posts: 532
Location: Suid Kaap
@ jakalssniper as ek daai strooitjie sandblast is daar f@#%ol oor nie [emoji16][emoji16] [emoji16]

Nou lekker gelag

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 27, 2018 7:29 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Posts: 270
Location: Virginia
Ek het al van hulle geprint. Honeycombs in allerhande groottes en fatsoene gedoen. Ek het ook vanaf driehoeke tot sirkels probeer.

Dit maak nie saak hoe ek geprint het nie, ek het helderheid verloor. In seker gevalle het hulle wel gehelp net die son, maar ek dink nie printing is die regte opsie nie.

Kriek

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 27, 2018 7:37 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 773
Location: Pretoria Oos
Aceofspads wrote:
Ek het al van hulle geprint. Honeycombs in allerhande groottes en fatsoene gedoen. Ek het ook vanaf driehoeke tot sirkels probeer.

Dit maak nie saak hoe ek geprint het nie, ek het helderheid verloor. In seker gevalle het hulle wel gehelp net die son, maar ek dink nie printing is die regte opsie nie.

Kriek
Dankie Kriek, as jy reg kom met iets wat minstens die meeste glare weg vat en mininaal helderheid verloor sal ek graag een wil probeer. Ek wou ook nie rerig die hele sun shade roete gan nie

Ek kom ongelukkig nie reg met die aan lyn bestel by die pallet-gun winkel nie.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 27, 2018 9:04 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2616
Location: Port Elizabeth
Ek het so honeycomb sunshade al probeer en nie weer. Dit maak jou beeld beslis meer vaal. Sunshade help ook nie veel as die son van voor af skyn.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 27, 2018 12:03 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 773
Location: Pretoria Oos
LUAN wrote:
Ek het so honeycomb sunshade al probeer en nie weer. Dit maak jou beeld beslis meer vaal. Sunshade help ook nie veel as die son van voor af skyn.

Dankie Luan, lyk my dan is daar nog nie iets wat regtig werk nie

Ek vra dalk nog 'n dom een hier maar kan iets soos polaroid lense nie dalk werk nie ?

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 22 posts ] 

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: Armand Steenkamp, Jackalsniper, Jaco B and 6 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group