JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Sep 19, 2018 11:18 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 
Author Message
 Post subject: .22 Lr teleskoop
PostPosted: Mon Sep 03, 2018 10:24 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Posts: 388
Location: Schweizer reneke
Ek kyk so bietjie rond vi n teleskoop vir my .22
Sal graag wil hoor wat werk vir jul goed.
Sal graag n teleskoop met afmikmerkies verkies, wil ghonge skiet van 20 tot 100m en somme net lekke speel.
Hoor die Hawks is gewild?
Luister graag


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .22 Lr teleskoop
PostPosted: Mon Sep 03, 2018 10:33 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3548
Location: Durbanville, WesKaap
Ek het 'n Hawke met Mildots wat baie mooi werk saam met subsonic en standard velocity. Zero op 50m, 1ste dot 75m, 2de dot 100m en 3de dot 125m. Al wat ek teen die scope het is dat die kruishaar bietjie dik is. Ek glo daar sal nou al nuwer weergawes wees wat 'n dunner kruishaar het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .22 Lr teleskoop
PostPosted: Mon Sep 03, 2018 10:57 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2601
Location: Port Elizabeth
Die Hawke airmax reeks se kruishaar is mooi fyn met helder glas. Hulle het meer afmik merkies met mildots en halfmildots.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .22 Lr teleskoop
PostPosted: Mon Sep 03, 2018 11:08 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Posts: 219
Location: Oudtshoorn
Ek kies die skoop volgens hoe akkuraat my geweer is. Ek wil nie heel dag sien hoe mis ek skiet.

_________________
22LR Winchester 9422 Wintuff
22LR Beretta Olimpia semi
22LR Winchester 52
22LR Walther Manurhin PP Sport
12G Remington 1100 semi
12G Remington 870 Wingmaster
9MM CZ P01D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .22 Lr teleskoop
PostPosted: Mon Sep 03, 2018 3:49 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14350
Location: Vereeniging
Met die regte ammunisie behoort die meeste .22's MOA te kan skiet. Ek het 2MOA op 100m geskiet selfs met 'n redelike wind wat gewaai het. Behoorlike oge op die geweer help om dit te kan doen. As mens teiken begin skiet is 20x vergroting nodig om skote op 50m in die swart blokkies te kan sien. Ek het 'n 5-20x50 op my 22.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .22 Lr teleskoop
PostPosted: Tue Sep 04, 2018 6:29 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Posts: 1131
Location: Roodepoort
Jaco, belangrik dat jy ook n scope kies wat se parralax tot lekker naby kan stel. Iets soos 10 yards of so.

_________________
Official distributor of SIGHTRON Optics in SA.
Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .22 Lr teleskoop
PostPosted: Tue Sep 04, 2018 6:57 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 337
Location: Pretoria
More manne,

Wat van daai 6-24x50 Nikko Stirling Diamond Long Range hy't lekker Zero Stop en Illum en dan kan jy mos lekker turrets draai vir verskillende afstande :)

Luister....

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .22 Lr teleskoop
PostPosted: Tue Sep 04, 2018 8:50 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2601
Location: Port Elizabeth
Hang seker af wat jy wil doen. Op my 22's soek ek nie n groot bulky scope. Hulle moet klein ligte geweerkies bly. Het n oulike leupold 2-7x32 op die een en n hawke 2-7x32 op die ander. Klein kort scopies. Ek hoef nie die gate in die swart te sien hulle moet net mooi groep. ( sien nogsteeds die gate op die wit papier selfs op 100m) Dan het ek afmik merkies vir 75 en 100m met n 50m zero. Met windbuks en. 22 is ek nie gepla om n scope te gebruik wat dial die afstande wat jy gaan skiet is elk geval naby.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .22 Lr teleskoop
PostPosted: Tue Sep 04, 2018 10:27 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Jul 06, 2015 9:58 am
Posts: 150
Ek het nou vir my die Hawk Vantage Rimfire .22LR HV IR 3-9x40 gekoop hy het afmerkies van 50-200y dis n puik scope jy kan hom kier in HV of LV voor jy koop ek het n vriend wat gonge skiet tot 200m met sy merkies.

_________________
375 Ruger Howa
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: .22 Lr teleskoop
PostPosted: Sat Sep 15, 2018 8:35 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Posts: 264
Location: Pretoria
Ek het by Matoska Tactical n scope(Marksman) gekry... nie te duur nie en werk baie goed!


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: 1250bandit, Mitsu, Murray and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group