JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Dec 11, 2018 11:59 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 
Author Message
 Post subject: Scope bases
PostPosted: Thu Dec 06, 2018 8:42 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Posts: 332
Location: Pretoria
Dagsê al die slim manne

Ek sukkel nou al 'n geruime tyd om die lading op my 270 Win reg te kry. Uit moedeloosheid het ek na die naweek se skietsessie besluit ek strip die geweer en gaan als na wat moontlik 'n invloed kan hê. Dit is n Brnu geweer,

Toe ek die bases van die scope afhaal lyk iets nie reg nie. Soos op die foto gesien kan word het die base sulke klein "oortjies". Is dit normal? Of is dit skade agv base wat los was?

Groete,


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Scope bases
PostPosted: Thu Dec 06, 2018 10:04 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 360
Location: Stella
Dit lyk asof die metaal gebuig is. Dit kan nie reg wees nie. As dit egter swak masjinering is kan jy dit met n fyn vyltjie herstel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Scope bases
PostPosted: Thu Dec 06, 2018 10:07 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Posts: 332
Location: Pretoria
Dis korrek. Die metal is gebuig. Probeer net vasstel of dit nie dalk so vervaardig is nie. Of het dit so gebuig terwyl dit op die geweer was.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Scope bases
PostPosted: Thu Dec 06, 2018 11:26 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 360
Location: Stella
Dit is moeilik om so uit die vuis te sê. Hulle kon geval het voor montering, of geforseer gewees het, of iemand het hulle dalk eers op n ander aksie probeer pas.

Hoe dit ook al sy, daar is skade en dit behoort herstelbaar te wees.

Maak seker dat dit die regte basisse is vir jou roer, maak hulle mooi en sit hulle weer behoorlik vas - 30Nm - 35Nm behoort genoeg te wees.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Scope bases
PostPosted: Thu Dec 06, 2018 12:09 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 843
Location: Pretoria Oos
Daai mounts lyk of hulle aluminium kan wees, gaan staal mounts nie dalk stewiger wees nie ?

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Scope bases
PostPosted: Thu Dec 06, 2018 12:49 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2542
Location: Zululand
Japie is daai basis nuut op jou geweer gesit? Iemand het hom op n geweer vorseer. Die Brno/ CZ aksies word gegiet sedert die 1950 met daardie vorm, vanaf die Mod22, ZG47, ZKK en CZ550. Hulle dimensies verskil dus maar oor die jare.

Thor se basisse het op n stadium baie stywe toleransies gehad, en ek het al gesien hoe n sg wapensmid so n basis op n aksie maak pas met n 2 pond hammer.

Persoonlik haat ek daardie basis en ring patent van Lynx en Thor, maar die skade sal geen effek op jou akkuraatheid hê nie.

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Scope bases
PostPosted: Thu Dec 06, 2018 2:07 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Posts: 544
Location: Pretoria
Ek wonder of daardie nie dalk Sako dovetail mounts is wat op n CZ forseer is nie ?

_________________
30-06 Sako Finnbear
.22 Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Scope bases
PostPosted: Thu Dec 06, 2018 3:00 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2542
Location: Zululand
heywillie wrote:
Ek wonder of daardie nie dalk Sako dovetail mounts is wat op n CZ forseer is nie ?


Nee?, hulle is CZ/ Brno spesifiek met die blokkie wat in die keep op die linkerkant van die CZ/ Brno aksie pas

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Scope bases
PostPosted: Thu Dec 06, 2018 8:53 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Posts: 544
Location: Pretoria
Pappabeer wrote:
heywillie wrote:
Ek wonder of daardie nie dalk Sako dovetail mounts is wat op n CZ forseer is nie ?


Nee?, hulle is CZ/ Brno spesifiek met die blokkie wat in die keep op die linkerkant van die CZ/ Brno aksie pas


Jys reg ekt daai mis gekyk

_________________
30-06 Sako Finnbear
.22 Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Scope bases
PostPosted: Fri Dec 07, 2018 7:13 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Posts: 20
Location: Somerset East
Japie as al die oortjies presies eeners is glo ek is hul so vervaardig. Die kans is baie klein dat as die basis op gevorseer is dat al die hiekies die selfde skade sal kry.

Op die foto’s lyk hul vir my baie die selfde.

Maar as ek kan raad gee ek het meer as 200 skote geskiet sonder om n lading op my 300 WM te kry en die rede was my agterste basis het n blonde bal haar se beweeg spasie gehaad en ringe was nie goed gelap nie. Ek het dit laat herstel en probleem op gelos.

Sterkte


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Scope bases
PostPosted: Fri Dec 07, 2018 7:19 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Posts: 332
Location: Pretoria
Dankie almal vir die kommentaar.

Sover ek onthou het ek die geweer met die mounts op gekoop.

Dit is aluminium. Het toe maar nuwe Thor mounts gekry. Die stud is ook baie los.

Wat ek wel ook opgemerk het op my scope is dat die voorste ring het 'n skuur merk op die scope gelos. So dit lyk of hy to bietjie beweeg het.

Groete,


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Sout, Vantheman and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group