JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Jul 16, 2018 10:12 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 
Author Message
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 11:19 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Posts: 318
Location: Pretoria
Dagsê almal

Ek sien daar is sulke snaakse merke op die vel van n rooibok shoulder mount wat ek het. By die merke is daar ook doppies vat lyk soos n sort wurmpie/kewer wat vervel het.

Waarmee kan ek die shoulder mount behandel om dit mooi te bewaar?

Groete,


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jun 11, 2018 2:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Posts: 1972
Location: Pretoria/Swartruggens
Japie,

Spuit hom met Mr.Min en vryf hom saam die hare, dit help om stof af te haal en dit behandel so effe die leer onder die hare, dis maar wat ek doen.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:37 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Posts: 478
japievan wrote:
Dagsê almal

Ek sien daar is sulke snaakse merke op die vel van n rooibok shoulder mount wat ek het. By die merke is daar ook doppies vat lyk soos n sort wurmpie/kewer wat vervel het.

Waarmee kan ek die shoulder mount behandel om dit mooi te bewaar?

Groete,


Klink my jy het n houtkewer in sy horings of dalk motte wat die hare vreet. Elkgeval hulle albei vernietig n trofee. Die houtkewer is n black-sam om dood te kry. Die motte is makliker. Beste tip wat ek jou kan gee is vat so bietjie meths op n lappie en vryf die troffe liggies af met meths. Meths is die regte ding vir die.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11416
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
'n Taksidermis in Amerika het my vertel dat hy Windowlene aanbeveel.

Groete

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:42 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Posts: 318
Location: Pretoria
Dankie manne. Het hom vir eers met doom gespuit maar sam nou die probeer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 5 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group