JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Sep 21, 2017 7:30 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2235 posts ]  Go to page Previous  1 ... 86, 87, 88, 89, 90
Author Message
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Sep 08, 2017 10:17 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Posts: 492
Location: Pietersburg
My dinges is ook nou al vrek suur. My lisensie is 26 Julie goedgekeur. 18 Aug bel ek weer CFR. Hulle reply is dat die kaartjie al by Provinsiaal in Polokwane is. Ek bly in Polokwane. Op 1 Sept bied ek die lokale DFO aan om met my voertuig te ry na Provinsiaal om die kaartjies te gaan haal, maar nee. Net gister vind ek uit Provinsiaal is net oor die straat van DFO...30 tree!!!

Nee mense dit kan nie so aangaan nie.

_________________
Solank hulle groepeer...
Brno 30-06, CZ550 Lux 6.5x55, Howa .204 Ruger dikloop


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Sat Sep 09, 2017 7:33 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 203
Location: Pretoria Oos
Hansieslim wrote:
My dinges is ook nou al vrek suur. My lisensie is 26 Julie goedgekeur. 18 Aug bel ek weer CFR. Hulle reply is dat die kaartjie al by Provinsiaal in Polokwane is. Ek bly in Polokwane. Op 1 Sept bied ek die lokale DFO aan om met my voertuig te ry na Provinsiaal om die kaartjies te gaan haal, maar nee. Net gister vind ek uit Provinsiaal is net oor die straat van DFO...30 tree!!!

Nee mense dit kan nie so aangaan nie.
joune is darrem al goed gekeur !

myne is in op 18 Julie, sms van DFO op 30 Julie ....en le nog net so by CFR al n maand en 'n half
Hulle het laat weet dat hulle nog 33 dae het om hom te verwerk ..... sommer st £¥nt daai !

Sent from my SM-G570F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Sep 12, 2017 1:36 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Posts: 429
Location: Brackenfell, Kaapstad
Attachment:
IMG_6046.JPG


Welkom tuis!!


Sent from my iPhone using Tapatalk


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
BRNO ZG47 30-06 8)
CZ75 PO7 8)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Sep 12, 2017 4:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 2850
Location: Citrusdal
My aansoek het 'n maand gevat vanaf hier tot in Pretoria.......seker met 'n donkiekar gestuur. >:D :o

_________________
http://img1.jurko.net/avatar_13683.gif


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Sep 13, 2017 9:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 2850
Location: Citrusdal
Regstelling: 2 maande.

_________________
http://img1.jurko.net/avatar_13683.gif


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Sep 18, 2017 2:24 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Posts: 1230
Location: Kathu
195 werksdae later en hys goedgekeur.

Presies n week om kaartjies te druk later kan ek kaartjies gaan haal.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Sep 18, 2017 3:27 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Posts: 429
Location: Brackenfell, Kaapstad
Baie geluk

_________________
BRNO ZG47 30-06 8)
CZ75 PO7 8)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Sep 20, 2017 1:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1430
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Tydelike Lisensies

Donderdag Middag 14 September 3x Tydelike Lisensie Aansoeke Ingedien en op Dinsdag oggend 19 September is al 3 goedgekeur............ Dit kom basies op 2 1/2 na 3 werksdae uit. Nou is dit speeltyd.

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Sep 20, 2017 2:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Posts: 504
Die DFO hier in KZN reken die druk van lisensies is nou uitgekontrakteer en die drukker het tegniese probleme so daar is geen lisensies wat gedruk word nie. Die afgelope maand het daar nie een lisensie in KZN aangekom nie.

Weet iemand iets van dit?

_________________
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Ruger No.1 22-250 Rem
Tikka Super Varmint .260 Rem
SAKO 6.5/284
Anshutz .22LR
Mathews Z7


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Sep 20, 2017 6:23 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Posts: 916
Location: Pretoria Oos
Ek vat die geweer oor by my pa, mod75 pre-b.
Hy het hom in die 90's gekoop en die geweer het nog nie 200 rondtes deur nie... nie n enkele krappie of merkie op nie. Lyk of hy gister van die produksie lyn af gekom het.

Die aansoek nou so 2 weke in maar voel soos 2 maande...


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
Taurus SS .357 Mag
CZ75 9mmP ...op aansoek...
::)


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2235 posts ]  Go to page Previous  1 ... 86, 87, 88, 89, 90

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Morne Van Der Merwe and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group