JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Dec 11, 2017 7:57 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2275 posts ]  Go to page Previous  1 ... 87, 88, 89, 90, 91
Author Message
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Oct 16, 2017 4:42 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Posts: 561
Location: Kuils Rivier Kaapstad
Albert , ek sien nie dat jy al voorgestel het nie , meskien moet jy eers dit gaan doen , en bietjie meer van jou self vertel , anders gaan die manne die hulp kreet mis kyk

_________________
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Oct 16, 2017 7:26 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon Mar 20, 2017 12:39 pm
Posts: 4
Jurgen Visser wrote:
Albert , ek sien nie dat jy al voorgestel het nie , meskien moet jy eers dit gaan doen , en bietjie meer van jou self vertel , anders gaan die manne die hulp kreet mis kyk


Hallo Jurgen!

Dankie vir die raad! Ek gaan maak so onmiddelik! Doen ek dit in die "board" of by die stel jouself voor bord?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Oct 16, 2017 8:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 584
Location: Pretoria
Albert_de_Vries wrote:
Het iemand n nommer of n e-pos adress waar ek my navraag kan rig?


cfrenquiry@saps.gov.za het my al mooi gehelp in die verlede. Ook nie altyd nie.

Groete


Sent from my LG-H735 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Oct 16, 2017 8:17 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Posts: 134
Location: Queenstown EC
Albert. Is dit 133 dae of 133 werksdae?
Indien dit meer as 90 werksdae is kan ek vir jou Jaco Bothma en Kaptein van Schalkwyk se emails gee.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Oct 16, 2017 8:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Posts: 561
Location: Kuils Rivier Kaapstad
Albert_de_Vries wrote:
Jurgen Visser wrote:
Albert , ek sien nie dat jy al voorgestel het nie , meskien moet jy eers dit gaan doen , en bietjie meer van jou self vertel , anders gaan die manne die hulp kreet mis kyk


Hallo Jurgen!

Dankie vir die raad! Ek gaan maak so onmiddelik! Doen ek dit in die "board" of by die stel jouself voor bord?


Ek sien jy het darem reg gekom met die voorstel , daar is'n Majoor Colemann wat my laas jaar regtig vinnig gehelp het , of sy nog daar is weet ek nie ,m aar hier is die nr 012-353 6946 ek het wel haar selfoon nr ook , maar sy my gevra om dit nie uit te gee nie ++>:

_________________
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Oct 16, 2017 8:34 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Posts: 134
Location: Queenstown EC
Raait. Stuur jou storie vir Lt.-Col Godi by GodiM@saps.gov.za.
Cc vir VanSchalkwykE@saps.gov.za in
Sterkte


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Oct 16, 2017 8:37 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Posts: 134
Location: Queenstown EC
Raait. Stuur jou storie vir Lt.-Col Godi by GodiM@saps.gov.za.
Cc vir VanSchalkwykE@saps.gov.za in
Sterkte


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Oct 17, 2017 7:52 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon Mar 20, 2017 12:39 pm
Posts: 4
airhunter wrote:
Albert. Is dit 133 dae of 133 werksdae?
Indien dit meer as 90 werksdae is kan ek vir jou Jaco Bothma en Kaptein van Schalkwyk se emails gee.


Dit is 194 dae vandat ek dit ingegee het (dus 133 werksdae)... dankie vir die aanbod airhunter, ek gaan eers gou vandag probeer regkom met die manne se e-pos adresse wat julle vir my gegee het. Indien ek nie dan regkom nie sal ek met jou kontak maak!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Oct 17, 2017 2:31 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Mon Mar 20, 2017 12:39 pm
Posts: 4
Right, ek vorder darem so bietjie! Lt Col G J Visser het vir my geantwoord maar net met n bietjie terugvoer... My .222-50 is huidiglik "Korrespondensie lisensiering 2017-09-21" en .270 is "Vir oorweging 2017-05-18" -- Ek weet nie veel wat om met hierdie kriptiese boodskappe te doen nie. Enige raad?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Oct 17, 2017 3:15 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Posts: 134
Location: Queenstown EC
Stuur jou storie vir Lt.-Col Godi by GodiM@saps.gov.za.
Cc vir VanSchalkwykE@saps.gov.za en Bothma Jaco - Major General <bothmaj@saps.gov.za> in.
Indien jy nie regkom nie e mail Bothma direk en vra vir hulp.
Daai 270 lê hopeloos te lank al by oorweging.

Onthou om altyd beleefd te wees. Maar gee hulle ook maar bietjie gas. indien jou email wys sal ek vir jou my mails aanstuur dat jy kan n idee hê wat ek gesê het.
Met die hoed in die hand kom jy vêr deur die land.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Oct 17, 2017 3:16 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Posts: 134
Location: Queenstown EC
Stuur jou storie vir Lt.-Col Godi by GodiM@saps.gov.za.
Cc vir VanSchalkwykE@saps.gov.za en Bothma Jaco - Major General <bothmaj@saps.gov.za> in.
Indien jy nie regkom nie e mail Bothma direk en vra vir hulp.
Daai 270 lê hopeloos te lank al by oorweging.

Onthou om altyd beleefd te wees. Maar gee hulle ook maar bietjie gas. indien jou email wys sal ek vir jou my mails aanstuur dat jy kan n idee hê wat ek gesê het.
Met die hoed in die hand kom jy vêr deur die land.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Oct 30, 2017 9:42 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 743
Location: Weskus
My laaste aansoek ingedien op 26 Sept Approved 30 Oct .
Die DFO op St Helena Baai is kookwater ++>: ++>:

DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Oct 31, 2017 1:41 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Posts: 63
Location: Bartlett
Dag mense.

Sjoe dit lyk my dinge loop vinnig. Ek het binne 4 dae na ek die SMS gekry het dat my een lisens koed gekeur is my kaar gaan haal by my DFO.

Maar dit ook by gese sukkel ek nou al meer as 2 jaar om die kaart vir 'n ander geweer te kry. Liksens is goed gekeur en kaart daag net nie op nie.

Het nou al verskeie kere 'n aansoek vir reprint gedoen en niks kom van dit nie.

Hoe nou gemaak?

Hannes

_________________
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Nov 09, 2017 9:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2462
Location: Centurion
Wil graag net bevestig dat die hernuwingsaansoek steeds binne die 90 dae tydperk gedoen moet word.

Wat is die situasie indien die maat van my reeds binne die tydperk van 90 dae is?

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Nov 09, 2017 10:15 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1451
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Jean Marais wrote:
Wil graag net bevestig dat die hernuwingsaansoek steeds binne die 90 dae tydperk gedoen moet word.

Wat is die situasie indien die maat van my reeds binne die tydperk van 90 dae is?



Aansoeke gaan voort soos in die verlede, binne 90 dae is nie n probleem nie. Moet net aansoek doen voor die lisensie verval.

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Nov 09, 2017 1:12 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 584
Location: Pretoria
CJNaude wrote:
Dag mense.

Sjoe dit lyk my dinge loop vinnig. Ek het binne 4 dae na ek die SMS gekry het dat my een lisens koed gekeur is my kaar gaan haal by my DFO.

Maar dit ook by gese sukkel ek nou al meer as 2 jaar om die kaart vir 'n ander geweer te kry. Liksens is goed gekeur en kaart daag net nie op nie.

Het nou al verskeie kere 'n aansoek vir reprint gedoen en niks kom van dit nie.

Hoe nou gemaak?

Hannes

Stuur 'n mail na cfrenquiry@saps.gov.za en as jy gelukkig is sorteer hulle dit vir jou uit. As jy iewers kaptein van schalkwyk se email kan kry sal hy dit heel moontlik regstel.

Sterkte


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Nov 09, 2017 5:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2462
Location: Centurion
Dankie Kobus. Ek het die ou na jou toe verwys vir hulp.

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Nov 10, 2017 7:27 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Posts: 230
Location: Pretoria
Stephan86 wrote:
10 Aug my lisensie ingedien vir my 375 H&H (Sec 15),
25 Sept by CFR aangekom
Nou wag ons maar


Gister (9 Nov) die goeie boodskap gekry dat my 375H&H lisensie goedgekeur is. (Hy was 1 Nov ontvang vir Consideration)

Kom kaartjie, kom.

Groete

_________________
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
Glock 19


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Nov 10, 2017 8:52 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1400
Location: Vereeniging
My aansoek op 19 Sept by CFR. Vandag my kaartjie gaan haal.
My Parker Hale 375 H&H veilig in my kluis

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 ( Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), Walther P38, S&W.38 Special, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., Parker Hale 375 H&H


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Nov 23, 2017 10:01 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Posts: 960
Location: Pretoria Oos
Ashley wrote:
Vandag my 9mm CZ75 liksens aansoek in gedien.
Garsfontein, Pta.
Nou begin die wag...

DFO sms 12 Sept


CFR sms 22 Nov, goed gekeur.
Nou net die kaartjie :)

_________________
Groete

Howa 1500 30-06
Musgrave M90 7x57
Mossberg Maverick 12br
CZ75 9mmP


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 12:45 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Posts: 442
Location: Somerset-Wes
My vrou se 6.5 Creedmoor se lesensie is Dinsdag goed gekeur, wag nou net die kaartjie, 32 werkadae gewees vandag hulle hom ingelees het op die stelse in Somerset wes tot sms gekry van goedkeuring.

Haar sightron lê in die kas, wag nog vir chassis, silenser ens.

Groete Fanie

Sent from my E5823 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 2:02 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Posts: 960
Location: Pretoria Oos
My 9mm CZ75 liksens aansoek in gedien.
Garsfontein, Pta.

DFO sms 12 Sept (aansoek ontvang)

CFR sms 22 Nov (goed gekeur)

DFO sms 5 Des (kaartjie optel)

_________________
Groete

Howa 1500 30-06
Musgrave M90 7x57
Mossberg Maverick 12br
CZ75 9mmP


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Dec 07, 2017 2:19 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 134
Location: Pretoria
Geluk mnr! Dis lekker vinnig :)

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten 24.8"
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Heavy Barrel Cerakoted - FDE 24"
.30-06 Tikka M695 SS Numenor Silencer 22.44"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 11:09 am 
Online
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm
Posts: 28
Location: Johannesburg
My 2de 12ga haelgeweer lisensie nounet opegetel
Fairland, Jhb DFO.

DFO sms 22 Sept (aansoek ontvang)

CFR sms 24 Nov (goed gekeur)

DFO sms 8 Des (kaartjie optel)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Dec 08, 2017 11:56 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Posts: 230
Location: Pretoria
Stephan86 wrote:
Stephan86 wrote:
10 Aug my lisensie ingedien vir my 375 H&H (Sec 15),
25 Sept by CFR aangekom
Nou wag ons maar


Gister (9 Nov) die goeie boodskap gekry dat my 375H&H lisensie goedgekeur is. (Hy was 1 Nov ontvang vir Consideration)

Kom kaartjie, kom.

Groete


More is 'n maand van my lisensie goed gekeur is en ek wag steeds vir my kaartjie. :confused:

_________________
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
Glock 19


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2275 posts ]  Go to page Previous  1 ... 87, 88, 89, 90, 91

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: JAGTERSREG-JRM and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group