JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Sep 23, 2018 10:17 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2354 posts ]  Go to page Previous  1 ... 90, 91, 92, 93, 94, 95  Next
Author Message
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 11:19 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6029
Location: Paarl
Hier is die antwoord wat ek gekry het op die e-pos adres wat Eduard verskaf het:

Good day,
Licence was requested to be reprinted today.

Kind regards.

Captain E. van Schalkwyk
Data Integrity & Quality Control
012 3536122
Van SchalkwykE@saps.gov.za


So, hopelik kan ek dit binne die volgende maand verwag.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Mar 13, 2018 11:21 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 625
Location: Pretoria
Dis goeie nuus oom. Dis juis kaptein van Schalkwyk wat dit elke keer vir my uitgesorteer het

Sent from my LG-H735 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Mar 14, 2018 1:39 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1498
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Manne


Lyk my daar is so klein luggie in die tonnel. Dit wil voorkom of lisensies bietjie vinniger deurgaan in Gauteng maar weet egter nie hoe lank die lisensie drukkery gaan vat nie

Ruger Red Label 12Br O/U

Ingedien: 15 Februarie 2018
271+518

Temp Ontvang: 26 Februarie 2018
Lisensie goedgekeur: 14 Maart 2018

Ons is meeste van die tyd negatief teenoor CFR maar die wil gedoen wees.

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Mar 14, 2018 4:22 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Posts: 471
Location: George
Stem saam Kobus. Wens myne loop dieselfde pad as joune. Groete.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 8:39 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1643
Location: Vereeniging
Daai “luggie” in die tonnel is dalk iemand se p@&p ++>:

Ek verstaan die hele land se kaartjies word nou op een drukker gedruk so moenie julle asems ophou nie!!

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), Walther P38, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 9:07 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Posts: 1447
Location: Boksburg
Fanta300 wrote:
Daai “luggie” in die tonnel is dalk iemand se p@&p ++>:

Ek verstaan die hele land se kaartjies word nou op een drukker gedruk so moenie julle asems ophou nie!!

Jip, presies my punt gewees.

Glo n "fully automated system", so eerste aansoek in is eerste kaartjie uit.

Maar die beste nuus is niemand kan n nommer of n kontak persoon gee wat in beheer is van die sisteem nie.
So al wat hulle se is as die kaartjie nie die week gedruk is nie bel maar weer volgende week. >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 10:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1498
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
JAGTERSREG-JRM wrote:
Manne


Lyk my daar is so klein luggie in die tonnel. Dit wil voorkom of lisensies bietjie vinniger deurgaan in Gauteng maar weet egter nie hoe lank die lisensie drukkery gaan vat nie

Ruger Red Label 12Br O/U

Ingedien: 15 Februarie 2018
271+518

Temp Ontvang: 26 Februarie 2018
Lisensie goedgekeur: 14 Maart 2018

Ons is meeste van die tyd negatief teenoor CFR maar die wil gedoen wees.



Sopas Sms gekry, die Beretta Semi Auto is ook deur. Presies n maand

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 11:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Posts: 1447
Location: Boksburg
JAGTERSREG-JRM wrote:
JAGTERSREG-JRM wrote:
Manne


Lyk my daar is so klein luggie in die tonnel. Dit wil voorkom of lisensies bietjie vinniger deurgaan in Gauteng maar weet egter nie hoe lank die lisensie drukkery gaan vat nie

Ruger Red Label 12Br O/U

Ingedien: 15 Februarie 2018
271+518

Temp Ontvang: 26 Februarie 2018
Lisensie goedgekeur: 14 Maart 2018

Ons is meeste van die tyd negatief teenoor CFR maar die wil gedoen wees.



Sopas Sms gekry, die Beretta Semi Auto is ook deur. Presies n maand

Baie geluk, die lekker vinnig.

Ek is baie nuuskierig om te sien wanneer word julle kaartjies gedruk.
Laat weet asseblief sodra dit is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 2:56 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1643
Location: Vereeniging
Kaartjies word blykbaar nou by Staatsdrukker gedruk. Sodra alles in plek is behoort dit glad te verloop

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), Walther P38, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Mar 15, 2018 4:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1498
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Fanta300 wrote:
Kaartjies word blykbaar nou by Staatsdrukker gedruk. Sodra alles in plek is behoort dit glad te verloop


Ek verstaan ook so, glo daar gaan ma paer pyne wees ma glo op langtermyn sal dit beter wees.

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Mar 16, 2018 5:18 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 14365
Location: Vereeniging
Die SAPS drukkers waarmee die kaartjies gedruk is, is nou oor hulle instandhoudingsdatum en daarom word die' funksie nou deur die staatsdrukker gedoen. Die admin stelsel van CFR moet nou egter gewysig word om die "ouer" kaartjies in die nuwe sisteem in te bring en rekord daarvan te hou. Die manne wat al lank wag moet deur hul jag organisasies aandag op hul lang wag probeer bring. SA Jagters is reeds betrokke om hul lede te help en probeer deur skakeling met die CFR die proses glad te laat verloop. Kontak Petrus by hoofkantoor vir hulp en raad.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Mar 16, 2018 10:08 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2832
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Manne, hoe kry julle die CFR in die hande? Daai nommet lui nie eers nie. En het enoge van julle al kaartjies ontvang??


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Mar 16, 2018 10:20 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1793
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Armand Steenkamp wrote:
Manne, hoe kry julle die CFR in die hande? Daai nommet lui nie eers nie. En het enoge van julle al kaartjies ontvang??
Ek het 07h30 gebel en is gehelp.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Mar 16, 2018 10:34 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2832
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Op die 0123536111 nommer??


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Mar 16, 2018 11:19 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Posts: 1447
Location: Boksburg
tripodmvr wrote:
Die SAPS drukkers waarmee die kaartjies gedruk is, is nou oor hulle instandhoudingsdatum en daarom word die' funksie nou deur die staatsdrukker gedoen. Die admin stelsel van CFR moet nou egter gewysig word om die "ouer" kaartjies in die nuwe sisteem in te bring en rekord daarvan te hou. Die manne wat al lank wag moet deur hul jag organisasies aandag op hul lang wag probeer bring. SA Jagters is reeds betrokke om hul lede te help en probeer deur skakeling met die CFR die proses glad te laat verloop. Kontak Petrus by hoofkantoor vir hulp en raad.

Ag nee wat, SA Jagters is net so pateties soos CFR. Hulle kan slegs iets doen oor die kaartjies as n persoon al langer as 3 maande wag vir n kaartjie.

So indirek se hulle dit is nou aanvaarbaar as n lid 6 maande wag vir n lisensie. Hoekom kan hulle nie druk op CFR sit om n tydelike oplossing te vind totdat die propbleem opgelos is nie?

Sekerlik kan CFR n offisiele dokument stuur om te bevestig dat die lid se lisensie goedgekeur is.
Sodoende kan die lid sy geweer kry en CFR kan hulle huis in orde kry.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Mar 16, 2018 11:22 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Posts: 232
Location: Frankfort, Free-state
sako 30-06 wrote:
tripodmvr wrote:
Die SAPS drukkers waarmee die kaartjies gedruk is, is nou oor hulle instandhoudingsdatum en daarom word die' funksie nou deur die staatsdrukker gedoen. Die admin stelsel van CFR moet nou egter gewysig word om die "ouer" kaartjies in die nuwe sisteem in te bring en rekord daarvan te hou. Die manne wat al lank wag moet deur hul jag organisasies aandag op hul lang wag probeer bring. SA Jagters is reeds betrokke om hul lede te help en probeer deur skakeling met die CFR die proses glad te laat verloop. Kontak Petrus by hoofkantoor vir hulp en raad.

Ag nee wat, SA Jagters is net so pateties soos CFR. Hulle kan slegs iets doen oor die kaartjies as n persoon al langer as 3 maande wag vir n kaartjie.

So indirek se hulle dit is nou aanvaarbaar as n lid 6 maande wag vir n lisensie. Hoekom kan hulle nie druk op CFR sit om n tydelike oplossing te vind totdat die propbleem opgelos is nie?

Sekerlik kan CFR n offisiele dokument stuur om te bevestig dat die lid se lisensie goedgekeur is.
Sodoende kan die lid sy geweer kry en CFR kan hulle huis in orde kry.


Ek wil met jou saamstem. As jou lisensie goedgekeur is, is alles mos reg op die sisteem. Dan kan hul mos vir jou 'n printout gee en hom stamp.

_________________
BSA 308 win
Howa 22-250 Varminter (1-9 twist)
Savage LRP 260 Remington
Tikka Varmint 30-06
CBC .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Mar 16, 2018 1:39 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 1793
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Armand Steenkamp wrote:
Op die 0123536111 nommer??
Die einste

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Apr 11, 2018 9:21 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1498
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Manne


Ek het paar steekproewe gedoen (my aansoeke en kliente se aansoeke) met lisensie aansoeke in Gauteng en die volgende is n voorbeeld van wat tans in praktyk gebeur:


Goedkeuring/Afkeuring (verskillende seksies ingedien vir die jaar sover) sluit in Seksie 15,Seksie 16,Seksie 13 asook Tydelike aansoeke

Seksie 13-99% sukses
Seksie 15-98% sukses
Seksie 16-99% sukses

Die aansoeke is almal binne maand en half uitslag verkry. Die lisensie druk is egter n ander storie. Dit wil voorkom of meeste kaartjies wat Februarie goedgekeur is wel al gedruk is maar almal van daar af le op "in queue to be printed".

Tydelike lisensie aansoeke vir die doel van jag-80% sukses
Meeste van die aansoeke was binne 2-3 weke goedgekeur en sommiges was binne n week.


Persoonlike opinie is dat die agterstand by drukkers die groot probleem is maar glo egter as al die "gremlins" uitgesorteer is dit in die langtermyn dalk n beter ding is.

Hou moed, ons lisesnies word goedgekeur.

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Apr 11, 2018 11:09 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2832
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Swede wrote:
Armand Steenkamp wrote:
Op die 0123536111 nommer??
Die einste

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Manne ek het nou al daai nommer gebel en gebel maar hy lui nie eers nie.... ek wag dam nou al bleddieank vir my 0kwes...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 12, 2018 9:36 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1090
Location: Durbanville
Vanoogend boodskap gekry, .22 se liksens goedgekeur. Einde Feb 2018 ingedien, net minder as 8 weke. Hopelik is kaartjie ook nie te ver agter nie!

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue May 08, 2018 2:21 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Posts: 144
Location: Centurion
Goeie Dag Manne

My seun het vandag SMS gekry om sy .458 lisens te gaan haal wat ek vir hom gekoop het.
Aansoek gedoen 18 Januarie , glo dit is darem nie te sleg nie.
Het erger verwag.
Nou gaan ons lekker speel

_________________
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue May 08, 2018 4:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4494
Location: Rustenburg
Ek het my 9 mil se hernuwing vandag gekry. Ek het ingehandig 20 Maart en daar was nog 'n storie met duplisering van eienaarskap. Lisensie is teruggedateer en ek het 1 maand gewen op die verval datum.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue May 08, 2018 5:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1498
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
6 Aansoeke ingedien tussen Januarie en Februarie, 5 kaartjies ontvang en wag net vir die 6de een

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue May 08, 2018 6:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2832
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Ek wag nou seker al n maand vir my kaartjie.......


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue May 08, 2018 7:06 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1498
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Armand Steenkamp wrote:
Ek wag nou seker al n maand vir my kaartjie.......

Goedkeuring vat plus minus n maand en kaartjies om en by twee maande. Glo sodra die staatsdrukkers hulle dinge agtermekaar het sal dit vinniger deurkom

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2354 posts ]  Go to page Previous  1 ... 90, 91, 92, 93, 94, 95  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: desert fox and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group