JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed May 23, 2018 8:56 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2338 posts ]  Go to page Previous  1 ... 90, 91, 92, 93, 94
Author Message
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue May 08, 2018 7:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2756
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Ek hoop maar so maat. Ek wil die roer skiet man. Wag al laaaaank


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue May 08, 2018 9:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1496
Location: Vereeniging
Armand Steenkamp wrote:
Swede wrote:
Armand Steenkamp wrote:
Op die 0123536111 nommer??
Die einste

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Manne ek het nou al daai nommer gebel en gebel maar hy lui nie eers nie.... ek wag dam nou al bleddieank vir my 0kwes...


Die nommer werk nou weer. Beste is om in die aand na agt te bel.

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 ( Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), Walther P38, S&W.38 Special, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., Parker Hale 375 H&H


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed May 09, 2018 6:56 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2756
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
Swede wrote:
Armand Steenkamp wrote:
Op die 0123536111 nommer??
Die einste

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Manne ek het nou al daai nommer gebel en gebel maar hy lui nie eers nie.... ek wag dam nou al bleddieank vir my 0kwes...[/quote]

Die nommer werk nou weer. Beste is om in die aand na agt te bel.[/quote]
Dankie Oom fantie. Ek sal verseker weer probeer. Ek het n .22Hornet aansoek in.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed May 09, 2018 1:36 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Posts: 5
Het begin van die jaar my plaaslike DFO genader want ek het groot sonde gepleeg en sommer twee gewere (waarvan een 'n addisionele loop het) asook 'n handwapen op dieselfde dag aangeskaf. Wou by hom weet hoe nou gemaak? Bygese skiet ek al geruime tyd maar het nog nooit my eie wapen gehad nie. Ek is reeds Toegewyde Sportskut asook Toegewyde Jagter.

Die proses werk nou so:
Jy kan nie meer als op een slag indien nie, moes eers aansoek doen vir bevoegtheid alleen (wag nou al van Februarie maand al) - hulle het 3 maande tyd om jou aansoek te verwerk.

Nou eers mag hulle kluis inspeksie kom doen.

Na kluis inspeksie is dit vingerafdrukke alleen - weer 3 maande tyd om te verwerk (word nie deur CFR gedoen nie...)

Eers as vingerafdrukke skoon terugkom mag jy jou aansoeke indien....

Nou ons weet almal die 3 maande ding gaan nooit by gehou word nie, hoe lank gaan die spulletjie nou uitgerek word en wat daarvan as iewers nog moet ge-appelleer word???

So:
Bevoegtheid - 3 maande
Kluis inspeksie - 1 maand?
Vingerafdrukke - 3 maande
Aansoek self - 3 maande

10 maande as jy gelukkig is en als word goedgekeur !!!!

Ai !!! - Baie gefrustreerd....


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed May 09, 2018 1:48 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4407
Location: Rustenburg
LC,
Dis die eerste wat ek van so iets hoor, dalk die DFO se selektiewe slapgatgeit of poging om mense te weerhou van wapen aansoeke.

Dis wel logies dat 'n nuwe aansoek eers bevoegheid moet kry voor hy kan lisensie aansoek indien-dit word nou strenger toegepas. Maar 3 maande vir vingerafdrukke, nee wat.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed May 09, 2018 2:27 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 341
Location: Slurry
Haelgeweer goedgekeur na 7 weke, moes egter 3maande vir my competency wag voor ek aansoek kon indien.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu May 10, 2018 1:06 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Posts: 5
Blykbaar orders van bo af....


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu May 10, 2018 1:40 pm 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 244
Location: Pretoria
Landcruiserman wrote:
Blykbaar orders van bo af....
Van wanneer af is dit in werking?

Sent from my HUAWEI VNS-L22 using Tapatalk

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux Cerakoted - Tungsten
6.5 Creedmoor Howa M1500 Hogue Multicam Varmint Cerakoted - FDE
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu May 10, 2018 2:06 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Posts: 5
Blykbaar van vroeg in die jaar al, moontlik net vir die Wes-Kaap???


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu May 10, 2018 5:01 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Jan 29, 2017 8:53 am
Posts: 12
Location: Klerksdorp
Aansoek gedoen vir 300wm op 13 Feb 2018.
Goedgekeur 13 April 2018
Lisensie afgehaal 10 Mei 2018


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Sat May 19, 2018 6:51 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Posts: 7
Location: Brackenfell
My aansoek vir competency ingehandig 23 Februarie. Het gister 18 Mei die sms gekry dat dit goedgekeur is.

Maar hoor tussen die lyne daar is nou 'n 3-4 maande wagperiode voor ek my approved competency kry en dan kan ek eers aansoek doen vir my geweerlisensies.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Sat May 19, 2018 7:04 am 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 30
As jy die sms gekry het vir competency goedkeuring, dan gaan jy na jou dfo en hulle print dit daar en dan. Daar is nie meer kaartjies vir competency nie. Vir vuurwapen lisensies moet jy wag vir kaartjie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon May 21, 2018 4:18 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Posts: 7
Location: Brackenfell
Great baie dankie. Gaan sommer vanmore gou draai en die bal aan die rol sit!!

Sent from my LG-H990 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2338 posts ]  Go to page Previous  1 ... 90, 91, 92, 93, 94

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group