JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Oct 20, 2018 12:43 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2371 posts ]  Go to page Previous  1 ... 91, 92, 93, 94, 95
Author Message
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 1:49 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 331
Location: Verwoerdburg
haha ai die CFR span.

Het hulle nou gekontak - Moet komplimenteer, foon was dadelik geantwoord, baie gawe dame wat goed kommunikeer.

My lisensie is op hou, hulle wag vir my komp dokument, wat saam ingedien en goedgekeur is, sy sien dit op die sisteem, MAAR ek moet na my DFO gaan, hulle moet hom druk, stempel weer skandeer of kopie maak dan weer terug stuur....


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Aug 30, 2018 3:45 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Posts: 10
Raait! Na my vorige ontnugtering dat 3 maande (90 dae) eintlik 90 WERKSDAE is, het die tydperk vir my Competency aansoek verstryk. Ek e-pos toe die CFR nadat ek geen telefoon kon kry wat ge-antwoord word nie. My plaaslike DFO se die sisteem se net: "Your application is receiving attention". Groot is my verbasing toe ek so 13 dae later 'n antwoord per e-pos ontvang net om te lees: "Good morning, this email serves to acknowledge receipt of your enquiry. Please take note that the application will be attended to and feedback will be reverted to you." Nou wat beteken dit nou??? Kan ek appelleer of iets of wag 'n man maar??
Ai, waar le my Liksensie aansoeke wat moet kom nie nog en wag nie....


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Aug 31, 2018 10:52 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Posts: 301
Location: Pretoria Oos
Stephan86 wrote:
3 Julie my .22 LR aansoek ingegee
Vandag (8 Aug) SMS gekry hy is goed gekeur


En ek het 27 Aug gehoor my kaartjie is by my DFO.

Dinge lyk aansienlik beter ... wel vir sekere mense.

_________________
.22 LR Webley & Scott Xocet
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
Glock 19


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 3:32 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 331
Location: Verwoerdburg
Pistool Liksens - Uiteindelik
18 April in gegee
11 September goedgekeur

Nou moet die klomp n drukker opspoor.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Sep 26, 2018 12:22 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Posts: 10
Goeie nuus: SMS ontvang dat Competency goedgekeur is - 10 April geregistreer op sisteem - m.a.w. 114 WERKSDAE later.....


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Oct 04, 2018 8:30 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Posts: 154
Location: Kathu , Noord Kaap
Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :

_________________
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
;D ;D ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Oct 04, 2018 8:58 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Posts: 764
Location: Witbank MP
.270 Man wrote:
Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
By ons DFO sertifiseer hulle die ID as hulle hom prosesseer.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Oct 04, 2018 9:01 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Posts: 154
Location: Kathu , Noord Kaap
Ek hoop hulle doen dit by ons ook.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk

_________________
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
;D ;D ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Oct 04, 2018 9:20 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Posts: 16
Location: Brackenfell
Stephan86 wrote:
Stephan86 wrote:
3 Julie my .22 LR aansoek ingegee
Vandag (8 Aug) SMS gekry hy is goed gekeur


En ek het 27 Aug gehoor my kaartjie is by my DFO.

Dinge lyk aansienlik beter ... wel vir sekere mense.


Jis julle manne in die Noorde is gelukkig. Hier in Slaapstad moet ons wag


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Oct 04, 2018 9:29 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 818
Location: Pietermaritzburg
Die manne wat nou al die stap van preliminary approved gehoor het, hoe lank omtrent tot finale approval?

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Howa 243 Win
Rem 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Oct 04, 2018 11:03 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 90
Malan123 wrote:
Die manne wat nou al die stap van preliminary approved gehoor het, hoe lank omtrent tot finale approval?


In my laaste twee lisensies was dit op die kop 2 weke gewees tot die 'approved' SMS deurkom.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 2:19 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Posts: 10
Competency gekry en my liksensie aansoeke gaan ingedien - nuutste nou weer is dat die DFO 30 dae (seker WERKSDAE) het om die aansoeke op die stelsel te laai - DAN begin die 90 WERKSDAE periode eers!!!! Nou is een van die wapens ook nie op die stelsel nie ten spyte daarvan dat die "350" al laasjaar begin November na CFR gestuur is. Daai aansoek is net so terug in my hande gegee!!! DFO kan niks doen nie! Ek het by die geweerwinkel gaan uitvind en hulle se ek is een van baie waarmee hulle sukkel.... Hulle kan ook nie weer 'n "350" instuur nie - Ek moet blykbaar net wag.... Hulle of die DFO mag blykbaar NIE die CFR bel nie... Wat nou?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 6:08 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 90
^^^ Jou handelaar praat poef dink ek...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 6:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Posts: 513
Location: Century City
Hoe lank vat dit deesdae vir jou kaartjie om gedruk te word na jy sms van "approval" ontvang het? Kaapstad spesafiek

_________________
Sako 85 .243
Howa 22-250 Rem
Howa 6MM Creed
Tikka .260 RemAI
Glock 9MMP


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 7:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 2993
Location: Citrusdal
Ek het 3 weke gewag, maar moet bysê ons DFO ry nie elke week Kaap toe nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 9:16 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 90
Heh, blykbaar is die average so 5 weke. Behalwe as ek wag vir n kaartjie. Dan is dit nog langer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Oct 12, 2018 10:28 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am
Posts: 20
Location: Potchefstroom
My 9mm aansoek 2 Augustus by Potchefstroom ingegee. Bel vanaand om te hoor hoe staan sake, aansoek is steeds hier in Potch. Hy lê al 10 weke.

My .22 aansoek 11 Junie ingegee en het nou Woensdag (10 Oktober) sms ontvang wat sê hy is goedgekeur. 17 weke later.



Sent from my iPad using Tapatalk

_________________
CZ 550 LUX .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Sat Oct 13, 2018 6:10 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Posts: 16
Location: Brackenfell
Heinds wrote:
Hoe lank vat dit deesdae vir jou kaartjie om gedruk te word na jy sms van "approval" ontvang het? Kaapstad spesafiek


Ek wag al van 9 Augustus af.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Sat Oct 13, 2018 9:50 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 331
Location: Verwoerdburg
Heinds wrote:
Hoe lank vat dit deesdae vir jou kaartjie om gedruk te word na jy sms van "approval" ontvang het? Kaapstad spesafiek
Ek het 3 weke gewag. Bel elke week jou DFO. Hulle stuur nie daai laaste SMS nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Oct 17, 2018 2:39 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Posts: 86
Ek wag nou al amper 10 weke vir my lisensie om gedruk te word! DFO sê net sy kan niks doen of iemand kontak nie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Oct 17, 2018 6:15 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 90
FFFFFFFFF! En ek moan omdat ek nou 4 weke wag


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2371 posts ]  Go to page Previous  1 ... 91, 92, 93, 94, 95

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: GreyGhostGear, Ranger and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group