JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Sep 20, 2018 5:02 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2354 posts ]  Go to page Previous  1 ... 91, 92, 93, 94, 95
Author Message
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Aug 10, 2018 1:49 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 321
Location: Verwoerdburg
haha ai die CFR span.

Het hulle nou gekontak - Moet komplimenteer, foon was dadelik geantwoord, baie gawe dame wat goed kommunikeer.

My lisensie is op hou, hulle wag vir my komp dokument, wat saam ingedien en goedgekeur is, sy sien dit op die sisteem, MAAR ek moet na my DFO gaan, hulle moet hom druk, stempel weer skandeer of kopie maak dan weer terug stuur....


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Aug 30, 2018 3:45 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Posts: 8
Raait! Na my vorige ontnugtering dat 3 maande (90 dae) eintlik 90 WERKSDAE is, het die tydperk vir my Competency aansoek verstryk. Ek e-pos toe die CFR nadat ek geen telefoon kon kry wat ge-antwoord word nie. My plaaslike DFO se die sisteem se net: "Your application is receiving attention". Groot is my verbasing toe ek so 13 dae later 'n antwoord per e-pos ontvang net om te lees: "Good morning, this email serves to acknowledge receipt of your enquiry. Please take note that the application will be attended to and feedback will be reverted to you." Nou wat beteken dit nou??? Kan ek appelleer of iets of wag 'n man maar??
Ai, waar le my Liksensie aansoeke wat moet kom nie nog en wag nie....


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Aug 31, 2018 10:52 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Posts: 295
Location: Pretoria Oos
Stephan86 wrote:
3 Julie my .22 LR aansoek ingegee
Vandag (8 Aug) SMS gekry hy is goed gekeur


En ek het 27 Aug gehoor my kaartjie is by my DFO.

Dinge lyk aansienlik beter ... wel vir sekere mense.

_________________
.22 LR Webley & Scott Xocet
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
Glock 19


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Sep 11, 2018 3:32 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 321
Location: Verwoerdburg
Pistool Liksens - Uiteindelik
18 April in gegee
11 September goedgekeur

Nou moet die klomp n drukker opspoor.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2354 posts ]  Go to page Previous  1 ... 91, 92, 93, 94, 95

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group