JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Jan 24, 2019 1:45 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2384 posts ]  Go to page Previous  1 ... 92, 93, 94, 95, 96
Author Message
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Jan 04, 2019 12:23 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Posts: 27
Location: Brackenfell
Ek wag al vanaf 4 Aug vir my kaartjies. Het begin Desember gaan vra vir n reprint want toe was dit nog nie eers geprint nie!!

Sent from my LG-H990 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Jan 04, 2019 12:26 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 171
Location: Benoni
Liewe aarde. Ek sou werklik iemand soos GOSA benader om te help daar.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Jan 07, 2019 2:04 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Posts: 27
Location: Brackenfell
Wel DFO vandag gesê my kaartjies is 2 Januarie geprint. Nou vir die wag vir aflaai


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Jan 11, 2019 2:48 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am
Posts: 23
Location: Potchefstroom
My lisensie vir 9mm is in vir consideration vanaf 12 Nov. Vandag gebel, preliminary refusal. Ekt gevra om watse rede, maar ek moet Maandag weer bel.
Enige raad asb manne?

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

_________________
CZ 550 LUX .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Jan 11, 2019 4:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3754
Location: Durbanville, WesKaap
GOSA


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Jan 15, 2019 10:58 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Posts: 448
Location: Harrismith,FS
Joh manne nou kook my bloed behoorlik...

130 WERKSDAE vanaf in handing tot vandag toe. Pistool lê al van 25 September af in Consideration. Toe later weer iets soos recommended for approval en en en maar daar kom niks van nie...

GOSA se hulp in geroep en alle fooie betaal en hulle self het nog net mooi ABF gedoen aan die saak... Dis vandag presies 'n maand terug wat ek hulle hulp ingeroep het. Nou ek verstaan dit was fees seisoen en al daai dinge...maar joh hulle kon ten minste my op hoogte hou en sê "ons sal later daaraan aandag gee" of so iets

Bel vandag om te hoor wat is die stand van sake... Sê hulle toe vir my nee ek moet eers 'n form invul wat my situation verduidelik...Dan kan hulle 'n formele brief/klag aan CFR stuur!!!

Dit nou nadat die man wat my met aansluiting gehelp het ('n maand gelede) my laat verstaan het hulle spring dadelik aan die werk met my "Case" na ek 'n drie kwart bladsy opstel geskryf het wat my situasie verduidelik met korrespondensie (bel CFR) datums en vordering ingesluit.

Okay nout ek bietjie gal gebraak en voel effens beter... Maar steeds hoogs die josie in.... My Pelle wat na my ingegee het skiet al met hulle sn[emoji24]

Groete
Frans

_________________
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga

Groete
Frans


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Jan 15, 2019 7:36 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 171
Location: Benoni
Liewe genade, 130 werksdae. My laaste geweer het lank gevat maar hierdie vat die koek. En terwyl my lisensie al die 4de Des goedgekeur is, is my kaartjie nog nie gedruk nie. En om als te kroon gaan koop ek nog ‘n roer einde Des; ek weet nie hoekom doen ek dit aan myself nie...

Nou vind ek uit die nuwe roer se aksie is op invoerder se naam en sy loop is nog Gov29 (die roer se loop kan verander word in die veld). Ek vermoed ek het ‘n nare nagmerrie oppad.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Jan 16, 2019 2:11 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Posts: 448
Location: Harrismith,FS
SAPS msg: Licence Ref. Xxxxx calibre 9MM PAR (9X19MM) s/n xxxx was approved. SAPS will notify you when licence can be collected.

DA VAT HY[emoji95]

_________________
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga

Groete
Frans


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Jan 16, 2019 2:11 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Posts: 448
Location: Harrismith,FS
SakoTrippel2 wrote:
Joh manne nou kook my bloed behoorlik...

130 WERKSDAE vanaf in handing tot vandag toe. Pistool lê al van 25 September af in Consideration. Toe later weer iets soos recommended for approval en en en maar daar kom niks van nie...

GOSA se hulp in geroep en alle fooie betaal en hulle self het nog net mooi ABF gedoen aan die saak... Dis vandag presies 'n maand terug wat ek hulle hulp ingeroep het. Nou ek verstaan dit was fees seisoen en al daai dinge...maar joh hulle kon ten minste my op hoogte hou en sê "ons sal later daaraan aandag gee" of so iets

Bel vandag om te hoor wat is die stand van sake... Sê hulle toe vir my nee ek moet eers 'n form invul wat my situation verduidelik...Dan kan hulle 'n formele brief/klag aan CFR stuur!!!

Dit nou nadat die man wat my met aansluiting gehelp het ('n maand gelede) my laat verstaan het hulle spring dadelik aan die werk met my "Case" na ek 'n drie kwart bladsy opstel geskryf het wat my situasie verduidelik met korrespondensie (bel CFR) datums en vordering ingesluit.

Okay nout ek bietjie gal gebraak en voel effens beter... Maar steeds hoogs die josie in.... My Pelle wat na my ingegee het skiet al met hulle sn[emoji24]

Groete
Frans
SAPS msg: Licence Ref. Xxxxx calibre 9MM PAR (9X19MM) s/n xxxx was approved. SAPS will notify you when licence can be collected.

DA VAT HY[emoji95]
Nou net SMS ontvang

_________________
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga

Groete
Frans


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2384 posts ]  Go to page Previous  1 ... 92, 93, 94, 95, 96

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group