JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Nov 19, 2018 8:42 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 1010 posts ]  Go to page Previous  1 ... 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41  Next
Author Message
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Jan 05, 2018 6:54 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2381
Location: Paarl
Manne bid asb vir Gert Coetzee van Namibië se dogter Cara. Sy het malaria en is uiters kritiek in hoësorg eenheid in Tygerberg.

_________________
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 7:42 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2381
Location: Paarl
Cara het aanhou veg haar nierfunksie is no op 50% sy is van die ventilator af en het met haar pa oor die foon gepraat. Haar long infeksie is ook onder beheer. Die "fightertjie" gaan ok wees. Dankie vir almal wat vir haar gebid het. Prys die Here!

_________________
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Last edited by joe rocket on Thu Jan 11, 2018 7:51 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jan 11, 2018 7:46 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 799
Location: Pretoria Oos
joe rocket wrote:
Cara het aanhou veg haar nierfunksie is no op 50% sy is van die ventilator af en het met haar pa oor die foon gepraat. Haar long infeksie is ook onder beheer. Die "fightertjie" gaan ok wees. Dankie vir almal wat vir haar gebid het. Prys dirle Here!


Amen !

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Wed Jul 11, 2018 10:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Posts: 2132
Location: Sout Kalahari- Gochas
Naand almal

Dalk 'n vreemde versoek.

Ek het vanmiddag 250 van my beste mooiste dorperlammers op 'n trok gelaai na Groblershoop vir verslagting.
Die trok het vannaand omtrent 20:00 uur 40km voor Grunau omgeval. Ek weet nie wat die omstandighede was nie en ook nie wat huidig daar aangaan nie.

Bid asb vir my diere (my brood en my botter vir 'n paar maande) sodat daar nie baie verliese sal wees nie en dat ek nog 'n inkomste daaruit op 'n manier kan kry, want daar is min oor wat ek nog kan bemark.
Ook vir die bestuurder van die trok, weet nie wat sy toestand is nie.

Vir my ook asb.... ek sit met trane in my oë manne.... dit is nie lekker nie.

Baie dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Wed Jul 11, 2018 11:26 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Posts: 741
Kalahari wrote:
Naand almal

Dalk 'n vreemde versoek.

Ek het vanmiddag 250 van my beste mooiste dorperlammers op 'n trok gelaai na Groblershoop vir verslagting.
Die trok het vannaand omtrent 20:00 uur 40km voor Grunau omgeval. Ek weet nie wat die omstandighede was nie en ook nie wat huidig daar aangaan nie.

Bid asb vir my diere (my brood en my botter vir 'n paar maande) sodat daar nie baie verliese sal wees nie en dat ek nog 'n inkomste daaruit op 'n manier kan kry, want daar is min oor wat ek nog kan bemark.
Ook vir die bestuurder van die trok, weet nie wat sy toestand is nie.

Vir my ook asb.... ek sit met trane in my oë manne.... dit is nie lekker nie.

Baie dankie



Ek voel vir jou. Jou situasie is vir my aangrypend. Ek bid dat die drif vlak is en dat jy ongeskonde deur hom sal kom.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 5:22 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5687
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Mag jy God se Guns in hierdie situasie ervaar. Sterkte

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 6:24 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4781
Location: Paarl
Sterkte Johan.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 6:25 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 799
Location: Pretoria Oos
DWB wrote:
Mag jy God se Guns in hierdie situasie ervaar. Sterkte
Ditto

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 6:49 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Posts: 635
Location: Kimberley
Sterkte Johan God sal sy hand oor julle hou. Amen


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 7:04 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 379
Location: Polokwane
Sterkte Johan. Onthou asb dat GOD niks oor jou pad sal sit wat jy nie kan hanteer nie.
Die is nou die tyd dat mens al jou hoop op ons GOD sal plaas. .
Ek bid klip hard saam met jou en hoop die drywer is veilig.
Sterkte tjomma.

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 7:13 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Posts: 727
Location: Heidelberg, Tvl
Baie sterkte Johan. Mag julle Sy Genade in oorvloed ondervind.

_________________
Groetnis
Philip

____________________
CZUSAGERRSAGBR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 7:20 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 11694
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Sterkte Kalahari!

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

G&G VARMINTING
FIND US ON FACEBOOK


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 7:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3651
Location: Durbanville, WesKaap
Sterkte!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 7:35 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Posts: 2132
Location: Sout Kalahari- Gochas
Môre almal

Baie dankie vir die julle ondersteuning, waardeer. Ek is nog steeds in die duister oor die omstandighede, het nog geen inligting gekry nie.

Lekker dag


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:05 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Posts: 877
Location: Windhoek
Ai Johan, jammer om te hoor en glo dinge sal reg uitwerk.

_________________
Groete, Willie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:09 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Posts: 184
Location: West Rand
Sterkte Kalahari, ek hoop alles werk uit vir jou!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:17 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3000
Location: Citrusdal
Sterkte Johan.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 8:19 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4534
Location: Rustenburg
Baie sterkte Johan, hou ons asb op hoogte. Ek bid vir krag en wysheid in die moeilike tyd.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 10:27 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6083
Location: Paarl
Johan, ons dink aan jou in hierdie dae. Mag die Vader wat oor alles beskik, ook hier uitkoms gee.

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 10:42 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Posts: 79
Sterkte Kalahari.

Sent from my SM-J105F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 12:20 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Posts: 161
Location: Centurion
Sterkte ou maat
Onthou net "AL LOOP ONS IN DIE SKADU VAN DIE DOOD , HY IS MET ONS"
En ek glo hier sal hy ook sy hand hou oor jou en jou omstandighede

_________________
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 12:29 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Posts: 4573
Location: Pretoria
Johan ek kan nie indink wat dit beteken as mens se volgende paar maande se brood en botter êrens langs die pad is en jy geen info het nie. Dan die bestuurder wat jy in jou vertroue geneem het is tog ook deel van jou binne kring mense wat jy sekerlik ken en vertrou.

Besef net dat God klaar by more en oormore vir ons wag. Hy weet klaar hoe ding gaan uitspeel. so wees stil en luister waar sy stem jou lei want hy het reeds vandag se pad gestap.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 1:10 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Posts: 2068
Location: Durbanville - Weskaap
Baie sterkte Kalahari! Ons bid dat die skade nie te veel gaan wees nie en dat die drywer ongedeerd is.

Groetnis

_________________
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 2:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Posts: 2132
Location: Sout Kalahari- Gochas
Ek sê weer dankie almal, as ek hier lees dan raak ek rustig, maar dit bly moeilik.

Tot op hede 14:00 nog geen inligting nie.....
Ek sal laat weet wat die uitkoms was.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Thu Jul 12, 2018 10:56 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Posts: 2132
Location: Sout Kalahari- Gochas
Naand almal

Einde ten laaste is daar antwoorde, maar ek gaan nie hier vertel nie.
Baie dankie vir elkeen wat gebid het en moed ingepraat het, ons waardeer dit opreg.

Die skade was baie groot, maar daar sal uitkoms wees.

Voorspoed

Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 1010 posts ]  Go to page Previous  1 ... 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group