JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Dec 16, 2018 8:46 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 1031 posts ]  Go to page Previous  1 ... 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42  Next
Author Message
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Jul 13, 2018 6:25 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Posts: 33
Sterkte Johan

Sent from my F8331 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Jul 13, 2018 6:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 848
Location: Pretoria Oos
Johan, baie sterkte en ons bid dat ons Here sy seen oor julle sal iut stort in oorvloed

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Jul 13, 2018 8:59 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5949
Location: Vaalpark Sasolburg
Baie sterkte

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Aug 07, 2018 7:26 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Posts: 729
Location: Heidelberg, Tvl
Naand Manne

Andre007 is in die hospitaal vir n geskeduleerde operasie.
Kom ons dink asb aan hom en sy gesin.

_________________
Groetnis
Philip

____________________
CZUSAGERRSAGBR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 9:35 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1771
Location: Queenstown (Oos Kaap)
Philip J wrote:
Naand Manne

Andre007 is in die hospitaal vir n geskeduleerde operasie.
Kom ons dink asb aan hom en sy gesin.


Baie dankie Phillip en almal anders se boodskappe. Julles people 1000. Als het
goed afgeloop.

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 10:04 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Posts: 263
Location: Sunland
Sterke jong....gou gesond word!!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Wed Aug 08, 2018 10:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3688
Location: Durbanville, WesKaap
Goeie nuus! Word gou gesond.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 7:57 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 91
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Goeie naand almal. Ek vra tog dat julle asb saam my sal bid vir my oupa hulle. Sy plaas in die Vrystaat het vanmiddag af gebrand. Hulle kon darem karre en huis red.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 8:24 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Posts: 653
Location: Kimberley
Dink aan julle mater die Here sal voorsien. Amen


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 8:41 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2222
Location: Otavi, Namibia
BenJacobs wrote:
Goeie naand almal. Ek vra tog dat julle asb saam my sal bid vir my oupa hulle. Sy plaas in die Vrystaat het vanmiddag af gebrand. Hulle kon darem karre en huis red.


Jammer om te hoor sê vir hom sterkte ons sal so doen.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Oct 09, 2018 8:52 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Posts: 179
Location: Gansbaai
Sterkte.
Maak so.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Wed Oct 10, 2018 5:29 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3688
Location: Durbanville, WesKaap
Sterkte ons maak so.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Wed Oct 10, 2018 6:33 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 848
Location: Pretoria Oos
BenJacobs wrote:
Goeie naand almal. Ek vra tog dat julle asb saam my sal bid vir my oupa hulle. Sy plaas in die Vrystaat het vanmiddag af gebrand. Hulle kon darem karre en huis red.
Ben, die boodskap wat ek so paar dae terug op die radio gehoor het is dat ons Here juis werk in die "storms" .... vanoggend se boodskap was dat as Hy klop, moet ons net die deur oop maak, en dan glo dat ons Here in beheer is.




Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Wed Oct 10, 2018 6:56 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Posts: 165
Location: Kathu , Noord Kaap
Alle sterkte daar ons dink aan julle.

_________________
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
;D ;D ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Wed Oct 10, 2018 7:52 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 659
Location: Pretoria
BenJacobs wrote:
Goeie naand almal. Ek vra tog dat julle asb saam my sal bid vir my oupa hulle. Sy plaas in die Vrystaat het vanmiddag af gebrand. Hulle kon darem karre en huis red.
Sterkte daar. Die liewe Heer sal voorsien soos Hy altyd doen. Nie 'n lekker ding om deur te gaan nie.

Groete

Sent from my SM-A520F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 02, 2018 1:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4537
Location: Rustenburg
Goeie middag vriende

Nou ja so is die lewe maar, dit is my kans om julle te vra om asseblief in te tree.

Ons het so paar dae gelede die diagnose ontvang dat my seun 'n klein nie-kwaadaardige syst op die brein het wat verwyder moet word. Dr het vandag geskakel en wil teen volgende Vrydag opereer die ander datum is 30 Nov.
* bid asb vir wysheid oor die besluit wanneer om dit te doen.
* bid vir leiding vir die mediese personeel
* bid vir volkome genesing & herstel

Ongelukkig in die middel van die brein
Image

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 02, 2018 1:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Posts: 2069
Location: Durbanville - Weskaap
Sterkte aan julle Carl! Ons bid dat alles goed sal verloop en dat jou seun volkome sal genees.

_________________
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 02, 2018 1:38 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3474
Location: Pretoria
Carl, ek bid vir bewaring, geneesing en ons Vader die hand van die sjirug sal oorneem.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 02, 2018 1:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5715
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Baie sterkte Carl. Ons bid saam. Ek weet dis ñ groot berg wat voor julle lê is al deur soortgelyk met my vrou.

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 02, 2018 2:42 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Posts: 729
Location: Heidelberg, Tvl
Carl, ons dra jou en jou gesin aan ons Hemelse Vader op.
Ons bid vir Sy hand van bewaring oor julle seun en dat Hy die dokter sal lei. Baie sterkte.

_________________
Groetnis
Philip

____________________
CZUSAGERRSAGBR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 02, 2018 2:49 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Tue Jul 31, 2018 3:09 pm
Posts: 5
Location: Queenstown, Eastern Cape
Sterkte daai kant

_________________
9mm Glock
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 02, 2018 3:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6094
Location: Paarl
Carl, ons, soos julle net meer, moet vertrou op ons Skepper. Mag hy die hande van die dokters seen!

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 02, 2018 3:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Posts: 1172
Location: Pretoria
Carl
Ek bid vir jou seun.
My oudste het op 6 dieselfde operasie gehad. Uiters suksesvol.
Dit was baie stresvol vir ons, Dr het elke 30 minure n suster uitgestuur met n update.
Sterkte vriend.

_________________
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 02, 2018 3:36 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2222
Location: Otavi, Namibia
Jammer om te hoor, sal dink en bid vir julle dat hy volkome sal genees.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 02, 2018 3:41 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 392
Location: Polokwane
Ons gebede is saam met julle Carl.
Ek plaas my vertroue ten volle in YAHWEH dat hy SY almagtige hand oor jou seun sal hou.
Alle sterkte aan julle.
Hou ons asb op hoogte van julle besluit. ..Dan kan ons erenstig in gebed intree voor die operasie en tydens

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 1031 posts ]  Go to page Previous  1 ... 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group