Gebede versoek
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Baie Sterkte
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Gebede versoek
Baie sterkte daar Fanta, ons weet dit sal goed gaan en die laaitie sal gou gesond wees.
Groete.
Groete.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gebede versoek
Fantie, mag ons Groot Geneesheer beheer neem en die dokters se hande rig sodat daar genesing kan kom.
Ons dink aan julle!
Groetnis
Ons dink aan julle!
Groetnis
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3641
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Gebede versoek
Baie dankie almal.
Die operasie het goed afgeloop en hy is stabiel op hierdie stadium. As hy nou net van die ventilator afkom glo ons gaan hy sommer gou beter word. Hy is 'n regte klein vegtertjie en ons weet die Here staan langs sy bed.

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gebede versoek
My hart gaan uit na julle toe
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Sterkte ons bid vir hom en vir julle .
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Gebede versoek
Sterkte ons bid saam julle
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte, dink aan julle.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gebede versoek
Fantie
Hierdie stukkie wat Frikkie "gepost" het, is só van toepassing!
Deur: Michael Vorster
LEES: Ps. 3:6: "Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die Here ondersteun my."
Ons lê nagte wakker en wonder of ons probleme gaan einde kry. Dit is juis die probleem ons wonder, ons maak planne, ons bekommer ons oor môre, intussen sê God slaap want ek is besig met jou saak. Die skrif sê kan ons een el by ons lengte voeg deur ons te bekommer, nee definitief nie. Dit help nie ons lê wakker en maak ons self siek van bekommernis nie. God sê laat dit aan my oor sodat Ek jou probleme kan oplos. Ons enigste verpligting teenoor ons situasie is, om op God te vertrou. Die Bybel sê God is nie ‘n mens dat Hy sou lieg nie, waarom glo ons dan nie onvoorwaardelik in die wonder werkende krag van God nie? Kom laat ons slaap want God is besig met ons probleme.
GEBED: Here, ek wil bid dat die mense wat hier lees, U onvoorwaardelik sal vertrou. Verander hulle omstandighede terwyl hulle slaap en maak hulle rustig en kalm. Amen.

Baie dankie vir al julle boodskappe en gebede. Het vandag gehoor dat ons seuntjie kan vandag huistoe gaan. Dit is net genade en ons dank ons hemelse Vader daarvoor.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Gebede versoek
Baie goeie nuus! God is goed.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Gebede versoek
Baie bly om te hoor. Ons volhard in die gebed en bid vir volkome genesing.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Gebede versoek
Oom Fanta, ek so bly vir julle.
Manne , dan vra ek asb ook voorbidding vir my broer en sy seun. Klein Henkie (9 jaar oud) en sy pa het Saterdag oggend op ons plaas bietjie .22 geskiet en lekker pa en seun dinge gedoen. Henkie is n regte voorbeeldige laaitie wat baie goed presteer op skool in akademie en sport.
Hy het n stukkie wilgerlat met sy knipmes gesny , die mes het gegly en Henkie se regter oog is deurboor. Die dokters se hy sal nooit weer uit daardie oog kan sien nie. Hulle is nou besig met operasies om te kyk of hulle die oogbal kan red, sodat hy ten minste net "normaal" lyk.
Dankie
Martin

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Gebede versoek
Baie bly om te hoor!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Ai Martin. Sterkte
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Gebede versoek
Baie geluk fanta dit is baie goeie nuus. Geniet nou die bulletjie.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Gebede versoek
Eerstens jammer om te hoor van die ongeluk. Kan net dink die pyn waardeur hy moet gaan. Die dokters se hulle kan hom nie red nie. Hulle is reg. Hulle kan heel moontlik nie. Maar ek glo ook dat net soos Jesus 2000 terug wonderwerke gedoen het, Hy hulle steeds doen!Smitstertjies wrote: Die dokters se hy sal nooit weer uit daardie oog kan sien nie.
Matteus 7:2-3
'n Melaatse man kom kniel toe voor Hom en sê: "Here, as U wil, kan U my gesond maak." Toe steek Jesus sy hand uit, raak hom aan en sê: "Ek wil. Word gesond!" En sy melaatsheid was onmiddelik weg.
Ek bid saam met julle vir volkome genesing. God is groot.
Groete
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gebede versoek
Baie goeie nuus Fanta maar sal nog steeds hom opdra aan God.
Martin, dis nie goeie nuus nie, sterkte ons bid ook vir julle en Klein Henkie en sy famielie.
Markus 9:23 En Jesus sê vir hom: Wat dit betref—as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo
Markus 10:27 Maar Jesus het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie; want by God is alle dinge moontlik.
Lukas 18:27 Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Gebede versoek
Hi Gerhard, Sterkte my maat, dink aan julle.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Calie Nolte
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Thu Jul 09, 2015 9:14 am
Re: Gebede versoek
Aan oom Gerhard
Van Calie Nolte
Mag Jesus se hand oor dit wees. Sterkte en voorspoed.
Vertrou in HOM..
Van Calie Nolte
Mag Jesus se hand oor dit wees. Sterkte en voorspoed.
Vertrou in HOM..
22-250 rem Tikka,25-06 rem Marlin,308 win Musgrave RSA,300 win mag CZ550
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
manne bid asb vir my skoonpa hy is tans kritiek agv septisema. hy ly aan n rare bloed siekte en moet elke 3 maande opgetop word. na sy laaste besoek het hy iewers n kiem opgetel en dit het infeksie veroorsaak. My vrou is tans by hom in PTA maar Dr het gese dit lyk glad nie goed nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Sterkte
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3641
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Gebede versoek
Dink aan julle in ons gebede, sterkte
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm