JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Sep 22, 2018 8:46 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 8 posts ] 
Author Message
 Post subject: Gebed asb
PostPosted: Fri Feb 09, 2018 7:33 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3549
Location: Durbanville, WesKaap
Een van my seun se stoei afrigters is terminaal met brein kanker. :'(
November 2017 het dit nog goed gegaan en het ons hom selfs by die oefeninge gesien.
Van Kersfees af het hy met rasse skrede begin agter uitgaan. Skanderings het toe gewys dat die gewas ewe skielik begin groei het teen 'n stink spoed. Hulle het hom nou huis toe gestuur om rustig saam sy familie te wees want hulle kan niks meer doen nie.

Sy naam is Gilbert Francke. Dra veral sy vrou asook sy twee seuntjies van 7 en 4 op in gebed asb.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebed asb
PostPosted: Fri Feb 09, 2018 7:39 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Posts: 646
Location: Kuils Rivier Kaapstad
Ai , sterkte vir hulle , ek dra hulle gesin in my gebede

_________________
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebed asb
PostPosted: Sun Feb 25, 2018 7:36 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3549
Location: Durbanville, WesKaap
ruaanb wrote:
Een van my seun se stoei afrigters is terminaal met brein kanker. :'(
November 2017 het dit nog goed gegaan en het ons hom selfs by die oefeninge gesien.
Van Kersfees af het hy met rasse skrede begin agter uitgaan. Skanderings het toe gewys dat die gewas ewe skielik begin groei het teen 'n stink spoed. Hulle het hom nou huis toe gestuur om rustig saam sy familie te wees want hulle kan niks meer doen nie.

Sy naam is Gilbert Francke. Dra veral sy vrou asook sy twee seuntjies van 7 en 4 op in gebed asb.
Gilbert is vanmiddag oorlede. Rus sag ou grote.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebed asb
PostPosted: Sun Feb 25, 2018 8:00 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Posts: 610
Location: Kimberley
My hart gaan uit na sy famielie en veral sy vrou en 2 seuns. Mag die liewe Vader hulle veilig hou en sy hand en vir Gilbert met ope arms ontvang. Rus in vrede


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebed asb
PostPosted: Sun Feb 25, 2018 8:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4733
Location: Paarl
Ruaan, Gilbert se familie is in ons gebede.

Sterkte ook aan jou en jou familie. Ek weet dat 'n seun opkyk na sy sport afrigters. Daai seer is ook nie maklik om te verwerk nie.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebed asb
PostPosted: Sun Feb 25, 2018 8:08 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2153
Location: Otavi, Namibia
ruaanb wrote:
ruaanb wrote:
Een van my seun se stoei afrigters is terminaal met brein kanker. :'(
November 2017 het dit nog goed gegaan en het ons hom selfs by die oefeninge gesien.
Van Kersfees af het hy met rasse skrede begin agter uitgaan. Skanderings het toe gewys dat die gewas ewe skielik begin groei het teen 'n stink spoed. Hulle het hom nou huis toe gestuur om rustig saam sy familie te wees want hulle kan niks meer doen nie.

Sy naam is Gilbert Francke. Dra veral sy vrou asook sy twee seuntjies van 7 en 4 op in gebed asb.
Gilbert is vanmiddag oorlede. Rus sag ou grote.



Jammer om te hoor, hulle sal in ons gebede wees


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebed asb
PostPosted: Sun Feb 25, 2018 8:21 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Posts: 716
Location: Heidelberg, Tvl
Baie sterkte. Ons dra julle op in ons gebede.

_________________
Groetnis
Philip

____________________
CZUSAGERRSAGBR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebed asb
PostPosted: Sun Feb 25, 2018 9:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Posts: 1563
Location: Randburg, Gauteng
Ons dink aan die bedroefde familie en vriende. Mag Ons Verlosser troos en berusting vir hulle bring en die vrou en haar kindertjies beskerm.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 8 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group