JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Jun 22, 2018 3:25 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 
Author Message
 Post subject: Skoop rail?
PostPosted: Sat Feb 17, 2018 2:20 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Goei dag almal.
soos meeste van julle dalk weet het ek die afgelope paar maande sterk na 'n geweer gesoek. Te danke aan die hulp van een van die Jaracel mense kon ek 'n 243 dik loop in die hande kry. Nou wil ek weet of enige iemand dalk 'n oortolige skoop rail het wat dalk teeen 'n goeie prys beskikbaar is. Ek sal dan bietjie geld begin spaar vir 'n bekostigbare skoop.
Groete Ben


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Sat Feb 17, 2018 2:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3336
Location: Durbanville, WesKaap
scope rail ....jy sal moet se vir watter aksie dit is Ben.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Sat Feb 17, 2018 2:47 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 304
Location: Stella
Ben, watter maak is jou geweer? Die geweermakers gebruik verskillende sisteme. Kan jy dalk selfs n foto bysit asb?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Sat Feb 17, 2018 9:02 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Jammer, was bietjie haastig vanoggend.
Dit is 'n P14 aksie. Hier is ook 'n foto.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Sat Feb 17, 2018 9:06 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
As iemand dalk weet van 'n skoop ook. Dit hoef nie die beste te wees nie. Net iets waarmee ek eers net bietjie mee kan skiet.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Mon Feb 26, 2018 2:00 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Dag almal.
Ek wil graag hoor of mens jou eie skoop rail kan opsit of moet mens dit deur iemand laat doen?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Mon Feb 26, 2018 2:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 624
Location: Pietermaritzburg
Ben, gesels met Geno op die forum. Hy het lekker wildgame scopes teen baie goeie pryse - jou 1ste vraag. Jou 2de vraag - ja jy kan hom self opsit. Koop net 'n rail spesifiek vir jou aksie - Geno behoort jou hiermee ook te kan help.

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Howa 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Mon Feb 26, 2018 3:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3336
Location: Durbanville, WesKaap
As die aksie reeds geboor is om 'n rail te kan vat kan jy dit self opsit andersins gaan 'n bekwame geweersmid dit moet doen.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Mon Feb 26, 2018 3:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Posts: 1428
Location: Brackenfell , Kaap
Ek vermoed dat jy 'n sg. "blank rail" sal moet aanskaf en dat dit gemasjieneer moet word om by die aksie profiel aan te pas. Elke man se gemodifiseerde P14 aksie lyk nie dieselfde nie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Mon Feb 26, 2018 3:54 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Posts: 1100
Location: Midrand
Ja, daar was nie 'n standard om 'n P14 te sporterize nie.

Ek het wel al 'n rail bedoel vir 'n K98 op 'n P14 gesit, met bietjie "home gunsmithing".

_________________
Ruger FTW


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Mon Feb 26, 2018 4:13 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Posts: 111
Location: Bloemfontein
Ben ek het vir jou basisse en ringe met 'n K4 Weaver 3-9 scope wat mooi op die P14 aksie sal pas...op die huis. As jy belang stel sal ek stuur wanneer jy jou lisensie gekry het
Groete
Gideon


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Skoop rail?
PostPosted: Mon Feb 26, 2018 6:47 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 68
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Baie dankie oom Gideon.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group