JARACAL
http://www.jaracal.com/

Dit is so wonderlik om God se teenwoordigheid in ons lewens
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=96&t=63896
Page 1 of 1

Author:  theedge [ Fri Mar 23, 2018 7:24 am ]
Post subject:  Dit is so wonderlik om God se teenwoordigheid in ons lewens

Psalm 73:28

‘Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees: in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel.’

* Dit is so wonderlik om God se teenwoordigheid in ons lewens te ken.
* Niks kan met die kennis van Sy teenwoordighid as ‘n realiteit, vergelyk word nie.
* As jy die Soewereine Here jou Veilige skuilplek maak sal jy dit vir jouself ontdek.
* Dan sal jy rede hê om verheug te wees en almal van Sy goedheid te vertel.

Author:  .270 Man [ Fri Mar 23, 2018 8:09 am ]
Post subject:  Re: Dit is so wonderlik om God se teenwoordigheid in ons lew

Amen
Dankie

Author:  6mmMusgrave [ Fri Mar 23, 2018 10:00 am ]
Post subject:  Re: Dit is so wonderlik om God se teenwoordigheid in ons lew

Baie dankie waardeur dit altyd. Amen

Author:  partner [ Fri Mar 23, 2018 4:29 pm ]
Post subject:  Re: Dit is so wonderlik om God se teenwoordigheid in ons lew

Wonderlik. Baie dankie vir pragtige dagstukkie.

Author:  koos 2 [ Sat Mar 24, 2018 11:21 pm ]
Post subject:  Re: Dit is so wonderlik om God se teenwoordigheid in ons lew

AMEN !!!!!

Author:  EtienneA [ Sun Mar 25, 2018 5:56 pm ]
Post subject:  Re: Dit is so wonderlik om God se teenwoordigheid in ons lew

Dankie hiervoor.

Author:  jdpretorius [ Mon Mar 26, 2018 5:47 am ]
Post subject:  Re: Dit is so wonderlik om God se teenwoordigheid in ons lew

Amen
baie dankie

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Page 1 of 1 All times are UTC + 2 hours
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group
https://www.phpbb.com/