JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Jun 22, 2018 3:23 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 
Author Message
PostPosted: Wed Apr 18, 2018 8:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Posts: 4877
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos
Efésiërs 3:16

‘dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag vesterk te word deur sy Gees in die innerlike mens,’

- Het jy besef dat die Here die bron van heerlike, onbeperkte hulpbronne is?
- Hy wil uit al Sy onbeperkte hulpbronne kom en jou versterk.
- Hy weet presies wat jy in jou situasie nodig het.
- Deur Sy Gees wil Hy jou van binne kom en bekragtig.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 18, 2018 9:00 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Posts: 554
Location: Kimberley
My vriend jy weet nie hoeveel ek dit nodig het nie die week. Baie dankie vir dit. Amen


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 18, 2018 9:04 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 279
Location: Verwoerdburg
Baie dankie vir die boodskap. Die boodskappe loop hand aan hand met allerdaagse uitdagings.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 19, 2018 5:46 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 619
Location: Pretoria Oos
Amen, dankie
het dit nodig

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

_________________
338 WM, 303 LE, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 19, 2018 6:41 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 304
Location: Stella
Rom 7:19 -26:
Want die goeie wat ek wil, doen ek nie, maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek. Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my woon. Ek vind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig. Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens; maar ek sien ‘n ander wet in my lede wat stryd voer teen die wet van my gemoed en my gevange neem onder die wet van die sonde wat in my lede is. Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood? Ek dank God deur Jesus Christus, onse Here! So dien ek self dan wel met die gemoed die wet van God, maar met die vlees die wet van die sonde. 

1Joh 5:3-5 
Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie. Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is? 


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 19, 2018 12:56 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Posts: 444
Location: George
Dankie baie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group