Page 1 of 1
Media
Posted: Mon Aug 15, 2016 2:18 pm
by Bierseun
Wat maak mens met vuil media kan mens dit was ?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Media
Posted: Mon Aug 15, 2016 2:23 pm
by tripodmvr
Was hom met Sunlight seep en water. Gooi uit op koerant papier of ander groot houer om droog te word. Pasop net vir die wind. Kry vir jou die muti wat die media behandel en dan werk hy weer No. 1.
Re: Media
Posted: Mon Aug 15, 2016 2:49 pm
by FHM
Vuil
media is mos iets wat mens die sender blok of aan die werf administrateur rapporteer.

Re: Media
Posted: Mon Aug 15, 2016 2:53 pm
by joe rocket
Gooi media in 'n sykous was dit met clean green binne in die sykous, gooi dit in die tuimel droeer nog steeds binne in die sykous, kry lyman se media muti wat oom driepoot van praat en siedaar splinter nuwe media.
Re: Media
Posted: Mon Aug 15, 2016 2:57 pm
by Bierseun
Ek gooi daai
media moetie maar lyk nie of dit werk nie ek sal die sunlight soap try


Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Media
Posted: Tue Aug 16, 2016 8:31 am
by willers
Die beste gooi in vrou se sy kous, dan in wasmasjien , druk plat as klaar gewas is en sit in son of gooi net so in droeer.