boogskiet vir kinders
- rudolph
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jan 20, 2011 2:09 pm
boogskiet vir kinders
Manne , my knapie is nou so 4 en n half jaar oud en wil als doen wat pa doen ,jag al van 2 jaar oud af saam my ,het al self n springhaas met die .22 geskiet so 2 maande terug en gaan roep so 2 keer per week saam my jakkies ,nou het pappa n boog en boeta soek ook een ,kry mens n boog vir sulke jong knape en dink julle dit is raadsaam vir kinders om so vroeg te begin boogskiet(terme van spierontwikkeling ensv.) ?
groete Rudolph
groete Rudolph
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: boogskiet vir kinders
Hi rudolph.
Archers Edge en die Bowshop het sulke klein compound en recurve boogies vir jonger kinders. My broer se laaitie is ook 4jr oud. ek dink hy het sy stel by die bow shop gekoop vir R200, en daar was pyle by ook. Heel oulik.
Groete, en leer die mannetjie mooi!

ek soek nog wapens...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- rudolph
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jan 20, 2011 2:09 pm
Re: boogskiet vir kinders
Kan n man die goete deur die pos koop ,ek bietjie ver van Pta af
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: boogskiet vir kinders
Bel vir Redge by Archer's Edge se wat jy nodig het.rudolph wrote: Kan n man die goete deur die pos koop ,ek bietjie ver van Pta af
Jy betaal en hulle spoed pos dit vir jou.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- rudolph
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jan 20, 2011 2:09 pm
Re: boogskiet vir kinders
Het hulle n website maat ?
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: boogskiet vir kinders
http://www.archersedge.co.za/rudolph wrote: Het hulle n website maat ?
Bel vir Redge en s? vir hom ek het jou verwys en dat hy jou mooi moet help... ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- rudolph
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jan 20, 2011 2:09 pm
Re: boogskiet vir kinders
Waardeer kerels ,ek gaan so maak
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: boogskiet vir kinders
Myne maak so.
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... one021.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... one026.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics834.jpg[/img]

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: boogskiet vir kinders
Rudolph dit is altyd lekker as die kinders saam met n man die lewe geniet. My dogter skiet saam met my boog en is deur n paar boe met haar. Hierdie is nie enige sleg ding van enige boog nie net wat ek ondervind het.
My dogter is maar aan die skraal kant en is nie baie sterk nie. Ek het vir haar n Mathews Genesis gekoop. Onthou net jy kry hom in die mini en die pro sy het die pro gehad die rede dat ek nie die mini gekoop het nie sy sou hom te gou ontgroei. Mini Spec. tot Axle-to-Axle 29 1/8" Brace Height 6 1/8" Draw Weight 6 - 12 lbs Let-off Zero Draw Lengths 14" - 25". Die pond word gou ontgroei.
Pro Spec Axle-to-Axle 35.5" Brace Height 7.5" Draw Weight 15 - 25 lbs Bow Weight 2.95 lbs** Let-off Zero Draw Lengths up to 30" . Dit was n great boog ons het egter probleme ondervind aangesien sy nie met die ander kinders kon meeding nie. As ek die boog opstel was hy te moeilik vir haar om te trek. Die boog het nie n Valley nie so jy trek swaar regdeur. Ek het toe vir haar die Mission MATHEWS CRAZE gekoop.
Specifications
?IBO Rating: up to 306 fps
?Physical Weight: 3.6 lbs.
?Let?Off: 80%
?Axle?to?Axle: 28"
?Brace Height: 7.5"
?Riser: Extruded
?Suppression: D?Amplifier
?Grip: Composite
?Bowstrings: Zebra Hybrid
?Cam: CZ?2 Cam
?Cable Guard: Carbon Rod
?Adjustable Draw Weight: 15 ? 70 lbs
?Adjustable Draw Length: 19" to 30"
Dit het vir my gewerk en die boog trek lig al stel ek die pound so bietjie behalwe dit het die boog met meer krag geskiet al was hy ligter gestel as die vorige boe. Daar het net een probleem met die nuwe boog gekom NU BOUNCE DIE PYLE NIE MEER VAN DIE MUUR AF NIE die inserts word nou in die shaft afgeskiet. Weer die ander boe was great dit is net nou het ek n langtermyn boog en ek kan hom in die mark sit en treklente en pound gaan nie probleem wees nie. Hoop jy kan iets hieruit wysraak.

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: boogskiet vir kinders
Baie goeie advies oom Blikkies.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: boogskiet vir kinders
Daai Mission Craze boe is ongelooflik. Sal ook liewerste so een koop, het vergeet van hulle 
ek soek nog wapens...
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: boogskiet vir kinders
ThanksGerhard wrote: Baie goeie advies oom Blikkies.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- rudolph
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jan 20, 2011 2:09 pm
Re: boogskiet vir kinders
Ek raak al hoe wyser by die dag danksy al die goeie advies ,ek gaan beslis al die opsies mooi uitkyk ,gedink ek moet my knapie maar na n boogwinkel neem en kyk wat hy kan hanteer
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: boogskiet vir kinders
WASPA = world archery in the schools project is gemik om kinders se liefde vir boogskiet te laat groei. Kyk uit vir hulle en dalk kan hulle van hulp wees. Hier by ons in die Vaaldriehoek het Jan de Man die junior dames nasionale kampioen opgelei. Kontak hom by jdeman@yebo.co.za.rudolph wrote: Ek raak al hoe wyser by die dag danksy al die goeie advies ,ek gaan beslis al die opsies mooi uitkyk ,gedink ek moet my knapie maar na n boogwinkel neem en kyk wat hy kan hanteer
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br